Prof. Elizabeth Henning van die Sentrum vir Onderwyspraktyk aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) het Woensdag op die Suid-Afrikaanse Onderwysnavorsingsvereniging (Saera) se konferensie in Durban gesê Afrikaanse kinders vaar beter in Wiskunde. Sy het gepraat oor ’n navorsingstudie oor wiskunde wat die afgelope vier jaar deur die UJ onder gr. 1- tot gr. 3-leerlinge in Gauteng gedoen
Pallo Jordan maak plek vir volgende soustreinryer
Pallo Jordan se gebrek aan ‘n kwalifikasie het dalk “uitgelek” tot voordeel van Nick Koornhof, voormalige Cope-LP, wat nou kan terugkeer parlement toe as ANC-lid in Pallo Jordan se plek. Jordan het Maandag as ANC-LP bedank en aangebied om sy pos in die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK) te verlaat en as ANC-lid te
Lees verder: Pallo Jordan maak plek vir volgende soustreinryer
Brasilië se presidentskandidaat verongeluk
Die presidentsverkiesing in Brasilië is deur die dood van een van die kandidate in die wiele gery. Een van die land se topdrie mededingers om die hoogste pos is Woensdag dood in ʼn vliegtuigongeluk, het AP berig. Hy was op ʼn klein vliegtuig saam met sy assistente toe die vliegtuig in ʼn woonbuurt geval het.
Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek
Twee jaar het reeds verloop sedert die opspraakwekkende rassistiese moord op die baba Wiehan Botes en sy dagmoeder Margrietha de Goede, 66, maar hul moordenaar is nog nie vasgetrek nie. ‘n Identikit van die verdagte is vrygestel en lede van die publiek word gevra om privaatspeurder Mike Bolhuis behulpsaam te wees om hom op te
Lees verder: Wiehan Botes se swart moordenaar nog steeds soek
Franse dorpie heet ‘Dood met alle Jode’
‘n Joodse groep het sy skok en woede uitgespreek na die ontdekking dat ‘n klein Franse dorpie nog steeds ‘n Middeleeuse naam La Mort aux Juifs of “Dood met alle Jode” dra. Die Simon Wiesenthal-sentrum dring by die Franse minister van binnelandse sake aan om dit te verander. Die Simon Wiesenthal-sentrum se direkteur van internasionale
Senegal sal ‘valse’ inligting oor Ebola straf
Die Departement van Justisie in Senegal het aangekondig dat hulle “valse inligting versprei deur [die koerant] La Tribune” sal straf nadat berig is dat vyf gevalle van Ebola in Senegal aangemeld is. Die privaatmediagroep D-Media het berig dat “vyf gevalle van Ebola in Senegal” voorgekom het in sy uitgawe van Maandag. In ‘n verklaring sê
Soldaat in plaasaanval gevang
‘n Soldaat van 5SAI is in hegtenis geneem nadat hy positief verbind is met ‘n plaasaanval wat baie onlangs net buite Ladysmith in Natal plaasgevind het, het die Vryburger berig. ‘n Bejaarde dame is tydens die voorval deur twee gewapende mans op haar plaas langs die N11 net buite Ladysmith verras. Hulle het kontant en
‘Hitler het nie genoeg uitgemoor nie’
’n Franse parlementslid is Dinsdag swaar beboet nadat hy glo gesê het Adolf Hitler, Nazi-leier, het “dalk nie genoeg sigeuners uitgemoor nie”. Hy het voorheen appèl aangeteken teen die vonnis, maar het Dinsdag sy saak verloor. Gilles Bourdouleix (54), burgemeester van Cholet, het in Julie 2013 ‘n oop stuk grond besoek wat onwettig deur ‘n
Egpaar in Pretoria-Tuine vermoor
Die seun van ‘n bejaarde egpaar van Pretoria-Tuine het Dinsdag op die lyke van sy vermoorde ouers afgekom. Hul seun Deon het op sy ouers afgekom waar hulle op die slaapkamervloer in bloedplasse gelê het. Dolf en Pop de Lange is in hul huis in ‘n sekuriteitskompleks vermoor. Hulle was glo onlangs slagoffers van ‘n
SOE vra R155 miljoen van Nkandla-argitek terug
Die Spesiale Ondersoek-eenheid (SOE) probeer om meer as R155 miljoen van die sogenaamde Nkandla-argitek, Minehle Makhanya terug te kry, het RSG berig. Hulle bestempel hom as die hoofrolspeler wat primêr verantwoordelik was vir die verhoogde koste van die veiligheidsopgraderings by president Jacob Zuma se woning op Nkandla in KwaZulu-Natal. Die eenheid het ‘n dagvaarding teen
