Die Arbeidshof sal vandag beslis of ‘n staking in die goudmynbedryf kan voortgaan, terwyl samesprekings in die platinumsektor weer môre hervat word. Die hof in Johannesburg moet uitspraak lewer of die vakbond, Amcu se beplande staking by goudmyne in die land beskermd sal wees. Goudprodusente wat deur die Kamer van Mynwese verteenwoordig word, betwis die
Inbrake neem kommerwekkend toe in Louis Trichardt
Die toename in inbrake en diefstalle by wonings in Louis Trichardt – ook bekend as Makhado – die afgelope twee maande is ‘n bron tot ernstige kommer. Die polisie weier volstrek, na ‘n amptelike besluit, om misdaadsyfers bekend te maak. Die plaaslike koerant, die Zoutpansberger het ‘n inisiatief geloods om op hoogte te bly van
Lees verder: Inbrake neem kommerwekkend toe in Louis Trichardt
Jo-Anne Held (Strauss) benoem as direkteur van Media 24
Media24 het pas aangekondig dat Jo-Ann Held as ’n direkteur van dié maatskappy aangestel is. Volgens ‘n verklaring deur die maatskappy, is “Jo-Ann… ’n media-entrepreneur wat onder meer haar eie spitstyd-TV-program aanbied en vervaardig het. Sy het ook verskeie korporatiewe ondernemings en is ’n direkteur van Partnership Investments, ’n maatskappy met belange in media, mynbou en
Lees verder: Jo-Anne Held (Strauss) benoem as direkteur van Media 24
Phiyega slaan politieke heksevure in Limpopo dood
Die liggaam van ‘n driejarige kind is gevind naby die onrusgeteisterde Rhelela buite Tzaneen in Limpopo. Die woedende gemeenskap het ‘n winkel aan die brand gesteek in Khubyana naby Rhelela. ‘n Plaaslike raadslid sê die kind se liggaam is gevind nadat drie kinders tussen drie- en vierjaar oud, Woensdagaand as vermis aangemeld is. Die polisie in
Lees verder: Phiyega slaan politieke heksevure in Limpopo dood
Beskermd: Bodem 20: Die vuurgeveg
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Mampi-Rampi soen haar kiesers koebaai
Agang SA se leier Mamphela Ramphele staar ‘n interne opstand in die gesig, met woedende amptenare en die plaaslike leiers wat sê hulle is “gebruik” en “verraai”. Haar eertydse ondersteuners sal haar ook nie na die DA volg nie, want dit is ‘n “wit party”. Hulle het Ramphele daarvan beskuldig dat sy Agang SA vir
Transito-rowers kom tweede
Twee vermeende rowers is in ‘n skietery met transito-veiligheidswagte by ‘n winkelsentrum op Witbank dood. Die polisie in Mpumalanga sê ‘n groep van sowat vyf mans het die SBV transitovoertuig by die Safewaysentrum aangeval. ‘n Woordvoerder, Selvy Mohlala, sê die mans het op die wagte losgebrand waarna hulle teruggeskiet en twee doodgeskiet het, het RSG
Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering
Die boeke van ‘n gewilde skrywer is van die Christelike Uitgewers Maatskappy (CUM) se winkelrakke gehaal, na Huisgenoot berig het oor sy beweerde kindermolestering. Ds. Solly Ozrovech se ouers was Poolse Jode wat na Suid-Afrika geïmmigreer het om die sogenaamde Jodeslagting van die Tweede Wêreldoorlog vry te spring. Nadat albei sy ouers in ‘n motorongeluk oorlede is,
Lees verder: Solly Ozrovech se boeke van winkelrakke na beweerde molestering
Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort
Honderde meisies van Oranje Meisieskool het begin om die skool se swembad te benut vir water weens die erge watertekort in Bloemfontein. Die Mangaung Metroraad sê egter die grootskaalse wateronderbrekings in die stad se noordelike voorstede sal eersdaags iets van die verlede wees. Watertekorte veroorsaak groot ongerief vir inwoners. Inwoners wat na die munisipale kantore
Lees verder: Oranje Meisieskool moet swembadwater gebruik weens watertekort
Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo
Die polisie in Limpopo sê hulle het geen ander keuse gehad nie as om hulself te verdedig teen die oproerige inwoners in Rhelela buite Tzaneen. Hangwani Mulaudzi , polisiewoordvoerder, het het gereageer op die dood van twee lede van die gemeenskap wat omgekom het na skote buite ‘n satellietpolisiestasie in die gebied Dinsdagnag weerklink het.
Lees verder: Polisie skiet glo nog twee oproermakers in Limpopo
