Die koepee of dan tweedeursedanmotor is beina net so lank met ons as die gewone vierdeursedanmotors. Hierdie tipe motors is iets wat ek persoonlik nog nooit kon verstaan nie. Hoekom wil jy ‘n groot lang motor met ‘n redelike bagasiebak en vier sitplekke koop as hy slegs 2 deure het en dit bitter moeilik is
Obama sê Russiese troepe in die Oekraïne ‘n feit
Die teenwoordigheid van Russiese troepe in die Oekraïne is sonder twyfel waar, het president Barack Obama gesê in die Tallinn Konsertgebou Nordea, in Estland. “Russiese troepe in die gebied van die Oekraïne is nie ‘n humanitêre of vredesending nie,” het hy gesê. Volgens hom, “dit is die feite wat bewys kan word,” en “hulle kan
Lees verder: Obama sê Russiese troepe in die Oekraïne ‘n feit
Brittanje se koverte plan om SA van blankes te suiwer
Deur Ben van Straaten ‘n Onlangse video op die Business Day se webblad bevat ‘n onderhoud met die vorige Britse ambassadeur in Suid-Afrika, Robin Renwick. Tydens sy ampstermyn het De Klerk aan die ANC oorgegee en hy was ook een van die sleutelspelers tydens die Lancastherhuis-beraad wat op Robert Mugabe se oorname van die ou
Lees verder: Brittanje se koverte plan om SA van blankes te suiwer
Boer en sy vrou in die kop geskiet
‘n Beesboer en sy vrou in KwaZulu-Natal is Woensdagmiddag op hul plaas doodgeskiet in die jongste plaasmoordaanval. Nico en Marsha Lens, van Elandsberg,in die Paulpietersburg-distrik, is glo in die laatmiddag oorval. Albei is in die kop geskiet. Marsha Lens het blykbaar die paniekknoppie gedruk om haar bure te laat weet van die aanval voor sy
Australiese hoëkommissaris in SA oorlede
Pres. Jacob Zuma het sy meegevoel met die Australiese regering betuig ná die afsterwe van sy hoëkommissaris na Suid-Afrika, Graeme Wilson, het die departement van internasionale betrekkinge Woensdag in ‘n verklaring gesê. “Hoë kommissaris Wilson was ‘n merkwaardige persoon en ‘n ware ambassadeur vir sy land,” het Zuma in die verklaring gesê. “Hy het geen
Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland
Die Russiese Federasie het nie-amptelike kennisgewing van Frankryk ontvang dat die lewering aan Rusland van die eerste helikopterdraer, die Mistral-ooreenkoms opgeskort is, het Oleg Bochkarjof, ‘n adjunk-voorsitter van die regering se kommissie vir verdedigingvervaardiging aan ITAR-Tass gesê. Die kantoor van die Franse president Francois Hollande het Moskou se onlangse optrede in die Oekraïne as rede
Lees verder: Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland
Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan
Ten minste drie Kanadese burgers, wat by ‘n militante groep in Sirië aangesluit het, was verantwoordelik vir die aanhouding en wrede ondervraging van Amerikaanse joernaliste Theo Curtis en Matt Schrier, het CBC berig. Intussen het die VSA gesê hulle sal Sotloff se dood te wreek nadat hulle die egtheid van die onthoofdingsvideo bevestig het. Steven
Lees verder: Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan
‘n Wakkerskrik-week vir Afrikaners
Deur Manfred Delport. Die vorige regering het graag gepraat van ‘n totale aanslag teen Suid-Afrika. Gebruik egter laasgenoemde term vandag, en al wat ‘n libgestremde, kruiperkaner en paaier is, wil die horries kry. Jy sal onmiddellik as paranoïes uitgekryt word. Sint Mandela, Slovo en kie was immers, volgens die kruipers en linkses, gawe outjies wat
Oscar Pistorius: Regshervorming nodig
Is dit nie skandalig dat die Steenkampfamilie hulleself deur die ANC se vroueliga in die hof laat omring het nie?
Is dit nie skandalig dat die Steenkampfamilie hulleself deur die ANC se vroueliga in die hof laat omring het nie?
Ebola-koors styg
Die Wêrelgesondheidsorganisasie (WGO), het in Washington bekend gemaak dat byna 2000 mense reeds weens die ebola-virus dood is. Die hoof van die WGO, Margaret Chan het gewaarsku dat die siekte besig is om verder uit te kring. Daar is reeds 3500 gevalle in Guinee, Sierra Leone en Liberië bevestig. Die jongste syfer is aansienlik hoër
