Boer en sy vrou in die kop geskiet

‘n Beesboer en sy vrou in KwaZulu-Natal is Woensdagmiddag op hul plaas doodgeskiet in die jongste plaasmoordaanval.

Nico en Marsha Lens, van Elandsberg,in die Paulpietersburg-distrik, is glo in die laatmiddag oorval. Albei is in die kop geskiet.

Marsha Lens het blykbaar die paniekknoppie gedruk om haar bure te laat weet van die aanval voor sy dood is.

Die Lens-egpaar, in hul vyftigs, is per alarmstelsel gekoppel aan buurplase, maar toe die bure by die plaas opdaag, was dit reeds te laat.

Hoewel die polisiekantoor net 30 km van die plaas geleë is, het die polisie eers ’n uur en half later opgedaag en die polisie se honde-eenheid het eers drie ure later toe dit te donker was om te begin soek.

14 thoughts on “Boer en sy vrou in die kop geskiet”

  1. NOG ‘n treurige, hartseer dag vir ons !

    Mag God spoedig uitkoms gee. Ek sal NOOIT moed opgee nie.

    My hart gaan uit na die naasbestaandes. Baie sterkte word hul toe gebid.

    Aan die DREK : My God is ‘n God wat nie sluimer of slaap nie – die dag kom nader wat julle gaan boet vir hierdie moorde.

    AMEN

  2. Ons het geen “leiers” nie – niemand in die barbaarse regering wat hom/haarself sal “verlaag” om ‘n emmer bloed (uit simboliek en protes) uit te gooi in die gange – wat daagliks deur hierdie barbaarse DREKKE se families vertrap word nie…

    Mans, vrouens en kinders, lewe asof julle iewers deur ‘n barbaar ingewag word… Want dit is beslis nie ‘n mite of ‘n bangmaak storie nie!

    Trippie. ek deel en beaam jou sentimente 100%!

  3. The Ancient Romans had a very effective propaganda trick. After they exterminated an enemy- frequently with acts of genocide that murdered maybe a million+, and wiped out multiple towns, they would lionize they leaders of the now ruined people. It was designed to psychological mask the horrors of the genocidal methods of the Romans. The Jews of Israel are current pulling the same foul ploy with respect to the Holocaust in Gaza- their press is full of stories of the ‘brave warriors’ of Hamas. Watch this space

    1. Being an anti Semitic racist is equal to these black barbaric racist murderers. You hate Israel, but condemn the vile black murderers. Further, you use this unspeakable tragedy where two white farmers were murdered to promote your racist hate for Israel. Have you no respect or decency? Go preach your anti Semitism, but do not use the murder of two white farmers as a conduit. It is absolutely despicable.

      1. As daardie werklik “Israel” was, het hulle NIE die gees van die Antichris gehad nie. Waar in die Skrif staan daar dat die Antichris Israel – ook die Jode – die nageslag van Abraham, Isak en Jakob sal lei in die laaste dae?

        Verseker skaar ek my by die WARE Israel – ek sal my verseker nie skaar agter elke adder wat hom/haarself ‘n lammetjie laat noem nie.

        Die probleem is dit: Daar is te veel sentiment en te min insig en kennis – ‘n gruwelike gebrek van God’s Woord. Sou mens nie ‘n gees van onderskeiding het nie, sal mens jou deur ateïste, dwaalleraars, selfs deur enige sindelike bose gees laat oortuig.

  4. Alle sterkte aan de familie en bekenden.

    En met alle respect maar, ruiken de honden niks meer als het donker wordt ?
    Wederom een gebruikelijke aaneenschakeling van telkens herkenbare nalatigheden te beginnen bij voorkoming en voortgang van volkenmoord/Plaasmoord in deze gefaalde staat.

  5. Dit is uit en uit terrorisme. Dit is deel van die groter plan om vrees in te boesem en om die boere van die plase af te kry. Die blankes bevind hulle meer en meer in n oorlewingstryd. Ons kan nie bekostig om dwars te trek nie. Wat verhoed ons om saam te staan? My gedagtes gaan uit na die familie van die vermoordes. Mag God julle versterk deur sy ewige genade.

Maak 'n opvolg-bydrae