De linkse elite is nu net zo blind voor de islam als ze destijds voor het communisme was. Ook in zijn tweede boek, over Zuid-Afrika, draagt PVV-Kamerlid Martin Bosma dit credo uit. Tegenwerpingen dat een moslimmeerderheid zich in Nederland echt niet aftekent, ziet Bosma als het bewijs van een ‘linkse tunnelvisie’. Alles werd goedgepraat om
Dan Roodt: Moet Afrikaners deur ‘n ooreenkoms tot eenheid gedwing word?
Daar is vir my een enkele baie positiewe in genl Constand Viljoen se stelling en dit is dat hy met my saamstem oor die “strategiese flaters” wat die NP begaan het. Ek kan boeke daaroor vol skryf en sal ook seker nog, D.V. Onlangs het ek dr. Niël Barnard se outobiografie gelees en ek en
Lees verder: Dan Roodt: Moet Afrikaners deur ‘n ooreenkoms tot eenheid gedwing word?
Leon Lemmer: Oor Jaap Steyn se boek, ‘Ons gaan ‘n taal maak’
In my rubrieke het ek reeds dikwels na JC Steyn (gebore in 1938) se jongste boek verwys: ‘Ons gaan ‘n taal maak’: Afrikaans sedert die Patriot-jare (Centurion: Kraal Uitgewers, 2014, 621p, R395). Blykbaar is geen elektroniese weergawe in die handel beskikbaar nie. Sonder om te herhaal wat ek voorheen geskryf het, wil ek ander aspekte
Lees verder: Leon Lemmer: Oor Jaap Steyn se boek, ‘Ons gaan ‘n taal maak’
‘FW wou nie luister nie’ – genl. Constand Viljoen
“Die ou NP en selfs mnr de Klerk was polities steriel en het nie geluister na raad en lesse uit die baie insurgensiebotsings nie.” Só sê genl. Constand Viljoen, voormalige hoof van die SAW in ‘n epos wat aan verskeie Afrikaanse organisasies en aktiviste gerig is. Hy het insgelyks die standpunt van dr. Dan Roodt
Lees verder: ‘FW wou nie luister nie’ – genl. Constand Viljoen
Kliniek gebrand, nooddienspersoneel aangeval vir ‘beter dienslewering’
Die polisie is ontplooi in die Intabazwe-lokasie in Harrismith in die ooste van die Vrystaat. Die oproermakers wil hê die burgemeester en munisipale bestuurder moet bedank. Hulle eis ook beter huise en infrastruktuur. Dit volg na ‘n week van gewelddadige onrus waarin een persoon dood is, en ‘n plaaslike kliniek afgebrand is. Nooddienspersoneel is ook
Lees verder: Kliniek gebrand, nooddienspersoneel aangeval vir ‘beter dienslewering’
Gebreke in Koeberg se noodplan
’n Noodplan-oefening by die Koeberg-kernkragstasie aan die Kaapse weskus is Donderdag gehou wat gebreke in die plan uitgewys het. Ongeveer ‘n honderd 100 reddingsvoertuie en meer as 400 lede van onder meer die polisie, verkeersdepartement, nooddienste, die weermag, omgewingsdienste en busdienste het daaraan deelgeneem. ‘n Rampbestuur-woordvoerder, Elmien Steyn, het aan Die Burger gesê in ’n
Irak-mislukking met nuwe Amerikaanse oorlogsgier beantwoord
Tot 450 Amerikaanse militêre raadgewers gaan na Irak gestuur word om die land te help om sy soldate op te lei. Tot dusver het die VSA se buitelandse beleid tot niks in die streek gelei nie. Ontleders het met verbasing gereageer op die aankondiging en gesê dit lyk asof Amerikaanse mislukkings met ‘n nuwe oorlogsgier
Lees verder: Irak-mislukking met nuwe Amerikaanse oorlogsgier beantwoord
Jansen wil verswarting van universiteite bespoedig
Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, Donderdag op ’n vergadering van die Kaapstadse Kamer van Koophandel en Nywerheid gesê die verswarting van universiteite moet bespoedig word. Hy sê die “swart woede” by universiteite is aangevuur omdat daar nie genoeg swart professors op kampusse is nie, en veral geen swart vroueprofessors nie.
Lees verder: Jansen wil verswarting van universiteite bespoedig
Drankreus onttrek wyne met glasstukkies
Die drankreus, Distell, is besig om 45 wyne wat van Augustus verlede jaar by sy Bergkelder-aanleg gebotteleer is, weens die gevaar van glasstukkies aan die Suid-Afrikaanse mark te onttrek. Van sy wyn in sewe ander lande, waaronder twee van Suid-Afrika se belangrike wynmarkte, Brittanje en Swede, word ook onttrek. Agente in Japan het Distell in
Swart studente weet nie van Vigs
Wat is MIV/Vigs? Swart studente en personeel in hoër onderwysinstellings beweer hulle weet nie van die virus nie. Hierdie openbaring blyk uit ‘n studie oor MIV/TB gedrag. Die bevindings is voorgelê by die Suid-Afrikaanse Vigs-konferensie by die Internasionale Konferensiesentrum in Durban. Sewe en twintig persent van die studente en 10 persent van die personeel by
