Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het. Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en almal aan boord het omgekom. Hy het gesê verdere besonderhede sal Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie bekend gemaak word. “Verteenwoordigers van die vliegrampondersoekspan in die Verenigde
Lees verder: Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
