praag.co.za

Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes

MH370Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het.

Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en almal aan boord het omgekom.

Hy het gesê verdere besonderhede sal Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie bekend gemaak word.

“Verteenwoordigers van die vliegrampondersoekspan in die Verenigde Koninkryk (AAIB) het my vanaand in kennis gestel dat Inmarsat, die Britse maatskappy wat satellietdata oor die vliegtuig verskaf het, verdere berekeninge gemaak het,” het Razak Maandag tydens ʼn perskonferensie gesê. “Op grond van die nuwe analise het Inmarsat en die AAIB bepaal dat vlug MH370 langs die suidelike korridor gevlieg het en die laaste posisie van die vliegtuig was in die middel van die Indiese Oseaan, wes van Perth.”

Volgens Razak is dit ʼn afgeleë gebied, buite bereik van landingstroke. “Dit is waarom, met intense medelye dat ek julle in kennis moet stel dat vlug MH370 in die suidelike Indiese Oseaan neergestort het.”

“Malaysia Airlines het reeds met die familie van die passasiers en bemanningslede byeengekom om hulle oor die nuutste verwikkelinge in te lig,” het Razak bygevoeg.

Die vliegtuig het op 8 Maart, van Kuala Lumpur onderweg na Beijing, vermis geraak.

Comments

13 responses to “Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes”

  1. Willy Avatar
    Willy

    As in ag geneem word hoeveel vlugte daar daagliks is met so min ongelukke bly dit maar nog een van die veiligste vervoermiddels.
    As daar ook gekyk word hoeveel mense vervoer word met die minste ongevalle bly ‘n hysbak seker die veiligste vervoermiddel. ;~)}

  2. Dolk Avatar
    Dolk

    Baie tragies… Hoop dat hulle – al is dit seker bitter onwaarskynlik, die vlugopnemers sal vind… Want slegs een vraag is skaars beantwoord…

    Dit wys maar net hoe sekuur en seker die Doodsengel is in sy werk…

    ‘n Baie vermaarde persoon hoor dat iemand opsoek is na hom – en hom verseker wil, gaan vermoor… Hy tref paniekerig reëlings – bespreek in die geheim ‘n vlug na oorsee – sonder dat enige iemand daarvan weet…

    Alles sy reëlings verloop volgens plan… Nadat hy die vliegtuig (na ‘n angsvolle jaagtog lughawe toe) gehaal het, sak hy tevrede, natgesweet, met ‘n sug van ver verligting in sy passasier stoel neer. En toe hy die persoon langs hom wil groet, sê die Doodsengel vir hom; “Wel gedaan, jy het dit net-net gemaak…”

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Soooooo raak gesê! Almal moes gaan en dit was net baie gerieflik dat hulle bymekaar was! As jy my vra was dit ‘n swart “doodsengel” wat te lui was om te werk toe doen hy dit so! (jammer julle, maar dis wat in my gedagtes gekom het)

  3. FR2P Avatar
    FR2P

    Recent plans for terrorist attacks against Ukrainian Air Force facilities, as outlined in emails intercepted and published by “Anonymous Ukraine” are telling. Modern airliners cannot disappear. They can’t be hijacked or stolen, not without the full involvement of a SOCOM or Special Operations Command with the ability to control news reporting, suppress not just radar but sensor data, so much data that only a very few have a remote idea of how outlandish this story is. We have already heard, first hand, how the plane tracks itself in ways that can’t be turned off. Thus, we know the team at Rolls Royce can tell us within 30 yards of where the engines were first turned off yet they have never said a word. I accept this as proof that a British intelligence agency is very much a part of the fate of flight 370. This is now “a given.” Four nations have the capability of tracking Malayan Airlines Flight 370. In fact, disabling the planes communications is an impossibility. An official cover-up began as soon as the plane went off course. Those responsible are terrorists fully sanctioned by multiple governments with broad control over the international press

  4. Chris111 Avatar
    Chris111

    Die Hollanders het n Boeing 777 vliegtuig onderskep met 2 F16 .Nog n vliegtuig wat met sy “transponders af” gevlieg het.Nogal naby waar die Atoom beraad gehou is.Nou word gese dit was n vrag vliegtuig. Die tydsbestek met die aankondiging dat vlietuig in see geval het(al getuienis die sateliet beelde) en die onderskepping van die boeing op selfde dag.Is dit toeval.Ek dink nie so.

    1. Gas Avatar
      Gas

      Hierdie skakel is om die dwelm skakel te bevestig wat ons reeds weet. Lees hier verder. Daar is ‘n vermoede dat daar ‘n kernwapen op die Maersk was en dit hou verband met MH370. http://www.dailymail.co.uk/news/article-2566772/Respiratory-failure-named-deaths-2-US-SEALs.html Lees ook hier http://www.thetotalcollapse.com/russia-puzzled-over-malaysia-airlines-capture-by-us-navy/

  5. eduard Avatar
    eduard

    Die Khazarjoodse ambassades is almal gesluit wereldwyd. Wat sit daaragter. Het kamtig nie fondse om die ambassadoose te betaal nie. Te sinister vir woorde. HKGK. Is die mossad nie by die vliegtuig se verdwyning betrokke nie?

    1. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      ????????????????????

      1. eduard Avatar
        eduard

        Die berig is te vinde op rense.com as u verbyster is.

        1. Kalium_Chloraat Avatar
          Kalium_Chloraat

          Klink verregaande vir my, so uit die lug gegryp met sy voete vierkantig in die lug geplant.

Leave a Reply