praag.co.za

Bootongeluk eis 108 DRK-vlugtelinge

Albertmeer
Albertmeer

Die dodetal in die naweek se bootongeluk in die weste van Uganda het gestyg tot 108 van 19 wat aangemeld is Saterdag.

David Kazungu , Kommissaris vir Vlugtelinge in die Ministerie, het aan Xinhua in ‘n onderhoud verklaar dat 108 liggame in die Albertmeer opgespoor is Maandagmiddag.

Die meeste van die passasiers op die boot was vlugtelinge wat wou terugkeer huis toe na die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK).

Hy het gesê die totale aantal mense wat op die boot was nog nie bekend nie. Vyf-en-veertig het die ongeluk oorleef.

Hy het gesê die vlugtelinge wou terugkeer huis toe na die VN-ingryping ‘n Ugandese rebellegroep in die ooste van die DRK geneutraliseer het.

“Die Koning van die Kamango-gebied het ‘n beroep op sy volk gedoen om terug te keer huis toe,” het hy gesê.

Hy het gesê die soektog na meer liggame gaan nog steeds voort maar die kans om meer oorlewendes te kry is skraal. Talle lyke, veral die van kinders, is nog nie geïdentifiseer nie.

Comments

6 responses to “Bootongeluk eis 108 DRK-vlugtelinge”

  1. Dolk Avatar
    Dolk

    Hmmmm… Hoor hoe fluks klap die blinde sweep – doeeeeer bo in Afrika…! Die ding is van daardie soort vlugtelinge -hulle broei weer moordenaars by die duisende uit. Hard lines…

  2. Willy Avatar
    Willy

    Dit is so goed om te weet dat swem nie hulle sterkpunt is nie.

  3. Götterdammerung Avatar
    Götterdammerung

    Dit kan onmoontlik nie ‘n ongeluk wees nie – dis slegs moeder natuur wat die ewewig probeer herstel.

    1. JAVR Avatar
      JAVR

      Sy kan ‘n bi..th wees nê!

  4. JAVR Avatar
    JAVR

    Ja hulle het gedink dis ‘n donnerse taxi! Nie eens hulle lippe kon hulle laat float nie!

  5. Andrea Avatar
    Andrea

    Ag siestog shame, my hart bloei.

Leave a Reply