Kaap van Storms: Wind sal teen Vrydag weer optel

Die stormsterkwinde wat bome ontwortel het, vier vragmotors omgewaai het en ‘n ekstra koue in Kaapstad sal na verwagting weer Vrydag optel. ‘n Weervoorspeller by die Kaapstadse weerkantoor Thabisile Ntleko het gesê winde bereik snelhede van tot 55 km/h, met vlae van tot 70km/h in plekke. Sy het bygevoeg dat daar ‘n “breek” in die

Lees verder: Kaap van Storms: Wind sal teen Vrydag weer optel

Cosatu vaar uit teen ‘wit rugbymafia’

Die vakbondfederasie, Cosatu het uitgevaar teen die Bokafrigter, Heineke Meyer se spankeuse vir Saterdag se wedstryd teen die All Blacks. Die provinsiale sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, Tony Ehrenreich sê swart spelers wat in kontak met Cosatu is, sê gekontrakteerde spelers is hoofsaaklik wit en verdien groot bedrae geld, terwyl swart spelers nie vir

Lees verder: Cosatu vaar uit teen ‘wit rugbymafia’

Nigeriese staatshoof vergader met Obama oor terreur

Nigerië se nuwe president, Muhammadu Buhari, het dié week ‘n amptelike besoek aan Amerika onderneem vir ’n vergadering met pres. Barack Obama. Dit is om betrekkinge te herstel wat deur sy voorganger se mislukte stryd teen ’n Islamitiese opstand en korrupsie in Afrika se grootste olieproduserende land skade gely het. Buhari, ‘n Moslem, se verkiesing

Lees verder: Nigeriese staatshoof vergader met Obama oor terreur

Turkye verskerp veiligheid na ISIS-aanval

Turkye het Woensdag veiligheidsmaatreëls op die grens met Sirië verskerp nadat ’n selfmoordbomaanval, waarvoor ekstremiste van die Islamitiese Staat (ISIS) groep die skuld kry, die lewe van 31 mense geëis het en die vrees laat ontstaan het dat die Siriese konflik oor die grens na Turkye kan versprei. Maandag se aanval in die dorp Suruc

Lees verder: Turkye verskerp veiligheid na ISIS-aanval

Komediant wat dollars oor Blatter strooi aangekla

FIFA-president Sepp Blatter is deur ‘n komediant met vals dollars gegooi. Switserse owerhede het aangekondig dat ‘n klag teen die Engelse komediant Simon Brodkin, met die verhoognaam Lee Nelson, gelê sal word nadat hy ‘n Fifa-perskonferensie in Zurich Maandag onderbreek het. Brodkin, geklee soos een van sy karakters, Jason Bent, het ‘n hoop banknote op

Lees verder: Komediant wat dollars oor Blatter strooi aangekla

Verslag sê korrupsie in SA buite beheer

Korrupsievlakke in Suid-Afrika is glo heeltemal buite beheer en byna enigiets kan teen ‘n prys verkry word. Dit is volgens Steven Powell, mede-hoof van forensiese regsfirma ENSafrica wat kommer uitgespreek het dat korrupsie besig is om goed gevestig te raak in munisipaliteite en in die regering.   ENSafrica het sy 2015 anti-omkopery en korrupsie-opname vrygestel

Lees verder: Verslag sê korrupsie in SA buite beheer

SA reg vir nuwe kernbouprogram sê Necsa

Suid-Afrika sal sy kernbouprogram, wat groot kapitaalbeleggings in kernkragsentrales beteken, met behulp van sy bestaande vermoëns uitbrei. Die Suid-Afrikaanse Kernenergiekorporasie (Necsa), sê hulle is gereed om die nuwe kernbouprogram vir Suid-Afrika te steun. Die adjunk-direkteur-generaal van die Departement van Energie belas met kernkrag, Zizamele Mbambo, het dit bevestig tydens ‘n besoek saam met die portefeuljekomitee

Lees verder: SA reg vir nuwe kernbouprogram sê Necsa

PRASA-hoof lê klag van sameswering tot moord

‘n Klag van sameswering tot moord is by die Gautengse polisie gelê deur die voorsitter van die Passasierspooragentskap, Popo Molefe. Die Gautengse polisie het bevestig dat die klag in Sandton gelê is. Molefe is verantwoordelik vir die afdanking van PRASA se bestuurshoof, Lucky Montana en die skorsing van die hoofingenieur, Lucky Mthimkulu verlede week. Die

Lees verder: PRASA-hoof lê klag van sameswering tot moord

Aanranding van plaasbestuurder by Winburg ondersoek

Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n klag van gewone aanranding nadat ‘n plaasbestuurder gisteraand na bewering deur twee swart mans buite sy huis op ‘n plaas tussen Winburg en Virginia oorval en aangerand is. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê Josef Mathetau se hande is glo vasgebind. Volgens Gaobepe word niks van die toneel vermis nie.

Lees verder: Aanranding van plaasbestuurder by Winburg ondersoek

Gelukwensinge stroom in vir Afrikanervrou wat swart huisrower doodskiet

Nadat Beeld ‘n berig geplaas het oor ‘n vrou wat ‘n swart huisrower naby Mooinooi in Noordwes doodgeskiet het, stroom gelukwensinge steeds van lesers in. Tina du Toit het in ‘n hangkas weggekruip, maar kans gehad om haar rewolwer vanuit die kluis te gaan haal terwyl rowers die res van haar gesin, waaronder haar “hoogswanger”

Lees verder: Gelukwensinge stroom in vir Afrikanervrou wat swart huisrower doodskiet