praag.co.za

Cosatu vaar uit teen ‘wit rugbymafia’

Written by

in

,

Die vakbondfederasie, Cosatu het uitgevaar teen die Bokafrigter, Heineke Meyer se spankeuse vir Saterdag se wedstryd teen die All Blacks.

Die provinsiale sekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap, Tony Ehrenreich sê swart spelers wat in kontak met Cosatu is, sê gekontrakteerde spelers is hoofsaaklik wit en verdien groot bedrae geld, terwyl swart spelers nie vir die span oorweeg word nie.

Hy het na hulle verwys as die “wit rugbymafia” en uitgewys dat Australië die spankeuse gekritiseer het.

“Dit is nie ‘n nasionale span nie, net een of ander Transvaal Jukseispan wat gevul kan word met ‘n wit spelers wat steeds apartheid regstellende aksie in rugby geniet.”

Hy sê Meyer keer terug na ‘n hoofsaaklik wit span waarin heelwat ou spelers is wat gereeld weens beserings nie kan speel nie en volgens hom miljoene verdien, het RSG berig.

Ehrenreich het gevra dat die minister van sport ingryp. Vier gekleurde en swart spelers is in die begin vyftiental van Saterdag se kragmeting.

Comments

20 responses to “Cosatu vaar uit teen ‘wit rugbymafia’”

  1. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Wie gee om oor rugby? Die een ding waaroor ek saamstem is dat dit lyk of die ou manne ‘n kliek het wat hulle so lank as moontlik daar hou al is daar jongelinge wat beter is. Dit is ook so in krieket.
    Ek steur my nie daaraan nie want mense word groot geld betaal om ‘n speletjie te speel – ek het ‘n fundamentele probleem daarmee – werk vir jou geld.

    1. Ouballie Avatar
      Ouballie

      Die Bal-hoëpriester Haainike Maaier en sy gewone bontbok Balpriesters wat met ‘n galblaas vol wind deesdae in die Balpriesterheiligdomme die wêreld rond die knieë in skrum, losskrum of trapskrum voor die galblaasgot buig, het dit deesdae maar hotagter en hotvoor voor Erenryg en daai lotte om tot wenaanbidding oor te gaan, al staan daar wat ook al op die telbord. Want, smaak dit my, rakbie sal nie genormaliseer wees voor al 22 uitverkore Balpriesters swart is nie. G’n wonder Groot Skalk van Klein Skalk die baasgalblaasjagter raak sulke ongenormaliseerde taal kwyt nie.

      1. Witbeer Avatar
        Witbeer

        Ouballie, ek hou van hoe jy dink

        1. Ouballie Avatar
          Ouballie

          Die gedink van my het ook maar langsamerhand gekom. In enige gevaarsituasie is daar ‘n gewaarwordingskurwe, kom ons skryf maar ‘n naald wat aandui hoe diep jy in die moeilikheid is. Daai naald staan nou ver in die rooi.

      2. Kalium_Chloraat Avatar
        Kalium_Chloraat

        Scheme jy dat baas Schalk nou Klaas Shalk moet word?

        1. Ouballie Avatar
          Ouballie

          As ek my deur Antjie Krog se politieke aanvoeling laat lei is die nou bontbokspan net gou ‘n span bestaande uit net Timothies Nkonki (as ek reg onthou was hy die eerste Swarte wat deur vrymesselaar Danie Craven in ‘n Springbokspan ingesmokkel is (1975) op grond van aanteel- en nie rakbievermoëns nie. En verder, as ek Krog se wense en versugtinge reg verstaan, intussen grondwetlike en mederspersiese status toegeken deur Marx du Preez en Tim du Plessis, sal Groot-, Klein en baas Skalk eersdaags die bontbokspan se pispotte hiëgeniseer.

          1. Ouballie Avatar
            Ouballie

            “hiëgeniseer” moet wees higiëniseer. Of sommer uitwas of uitvee.

  2. StalinX Avatar
    StalinX

    Cosatu boikot dit asseblief, dan kan die volstruisies dalk hulle koppe uit hulle se gatte kry!

    1. Ouballie Avatar
      Ouballie

      Wonder hoeveel van die Haainike Maaier se bontspannetjie is Cosatu-lede en hoeveel is van Solidariteit.

      1. Statetheobvious Avatar
        Statetheobvious

        Ha, ha – dink jy daar is dalk ‘n staking aan die kom?

    2. JuliAss Avatar
      JuliAss

      Hey Wenna, we maast maike them red, we, Effers, we wheel tjange thee green to red. Baat whe wheel not be callieng them thee Ass stretches, Me I, JuliAss, I laaike thee Spriengbok, they tastings maach, maach betta, almost laaike KFC.
      Comerade, Stalien, where you have bien? Us comrades,we maast stick togetha, laaike glue, cause soonest of soon, me, I JuliAss, wheel be startieng the Evolution, then we raan the kuntree.
      Viva, Viva, the Sprienboks. Not thee volstruises. Isch Soega man, soega, Baas Ted!!!

  3. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    Waneer word die idioot geblixem? Hoekom is dit altyd ‘n ras – wit kessie by hom?

    1. Ouballie Avatar
      Ouballie

      Die idioot doen die Afrikanervolk een moerse guns. Vra maar vir Kallie, Dirk, Flip en Ernst.

      1. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
        Corrupt_comrat_nr1

        geldige punt 🙂

  4. G Avatar
    G

    Interessant hoe hierdie pasjin-gêpper dink hy’s beter as ons deur die Engelse se snob houdings oor jukskei te herhaal as sy mense tik rook vir span sport.

  5. Statetheobvious Avatar
    Statetheobvious

    Hoekom sou Australie beswaar aanteken?

  6. Vrystaat Avatar
    Vrystaat

    Duidelik weet die commie boggerol van rugby af en wat van die swart sokker mafia?Het ons al ooit gekla oor die pikswart sokker span? Ons wil nie he die Bokke moet ook so sleg speel soos die giet-swart sokkerspan nie. Dis hoekom ons wit spelers kies.

  7. RSA PATRIOT Avatar
    RSA PATRIOT

    Maak asseblief die hele span swart sodat ons rugbyspan, soos ons 100% swart sokkerspan, nie eers meer sal kwalifiseer vir die Afrikabeker nie, allermins die wêreldbeker.

    Met die kommunis en liberalis kom “liberation” (alle mag 100% van wittes weggeneem) skynbaar altyd voor prestasie. Die mentaliteit van “solank dit swart is, al verloor ons” is duidelik sigbaar in die arme identiteitswrak, Tony, se uitsprake.

    Gelukkig word kommuniste soos Tony al hoe minder belangrik/ al hoe meer belaglik by die dag.

    1. Vrystaat Avatar
      Vrystaat

      Hy moet gemuilband word ook, want as hy sy bek oopmaak dan is dit oor ras. Wie is dan die rassis?

  8. Hannes Botha Avatar
    Hannes Botha

    Heyneke se gatkr$&@ by die anc komminuste gaan die bokke nog duur te staan kom.

Leave a Reply