Vandag gedenk ons weereens een van die verskriklikste dae in ons geskiedenis. Op 20 Mei 1983 het die Kerkstraatbom wat deur die ANC se gewapende vleuel, Umkhonto we Sizwe, gestel is in die middestad van Pretoria tydens die middagspitstyd ontplof. Negentien mense is gedood en 200 beseer. Sommige oorlewendes is permanent geskend en het ledemate of hul sig verloor.
Lees verder: Kerkstraatbom: van terreurdaad tot terreurstaat

Hierdie is die tweede deel van die