‘n Suid-Afrikaanse maatskappy het ‘n onbemande tuig ontwerp om pepersproei op oproerige skares te spuit. ‘n Internasionale mynmaatskappy het reeds bestellings geplaas vir die tuig. Desert Wolf sê hulle wil graag help in “die voorkoming van nog ‘n Marikana”. Die “Muishondskarebeheerkopter” [Skunk Riot Control Copter] word deur arbeidsaktiviste veroordeel as “absoluut verregaande”. Dié tuig word vergelyk
Lees verder: Die Muishond gaan oproerige skares met pepersproei takel
