Miljoene Amerikaners moes tonne sneeu buite hul huise verwyder nadat een van die ergste winterstorms in negentig jaar die oostelike deel van die land getref het. Bykans 70 sentimeter sneeu het in Central Park in New York geval, die tweede meeste sedert daar in 1869 met rekordhouding begin is. Ten minste 18 sterftes word met
Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone
Die liberale bastion waar menige feminis daagliks wit mans uitskel, het so pas ‘n “veiligheidswaarskuwing” uitgereik dat vroue nie meer op die kampus en veral by die Rhodes-gedenkteken veilig is nie. “Ná donker is dit nie meer veilig nie,” sê die universiteit. Twee studentes is in Desember en Januarie op die kampus verkrag. ‘n Ander
Lees verder: Univ. Kaapstad rig verkragtingswaarskuwing: Rhodes-gedenkteken ‘n gevaarsone
Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg
Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat vier gevalle van ingewandskoors geïdentifiseer is in die Johannesburg-gebied. Hillbrow, Yeoville, Edenvale, en Palm Springs is aangedui as voorstede waar die siekte voorgekom het. Twee van hierdie gevalle is geïdentifiseer by die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal, terwyl die ander twee bevestig is by die Edenvale-distrikshospitaal, het die
Lees verder: Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg
Cliff gaan voort met R25 miljoen se eis teen M-Net
Die wit radiopersoonlikheid en Idols-beoordelaar Gareth Cliff se regspan sal voortgaan om M-Net vir R25 miljoen te dagvaar nadat hy weens sy beweerde rassisme afgedank is. Cliff dagvaar M-Net vir R5 miljoen vir laster en R20 miljoen vir kontrakbreuk en eis dat hy heraangestel word as beoordelaar van Idols. Dali Mpofu sal Cliff se saak
Lees verder: Cliff gaan voort met R25 miljoen se eis teen M-Net
Trump: Swart kiesers hou meer van my as van Obama
Donald Trump, die sterkste kandidaat om die Republikeinse benoeming in die Amerikaanse presidentsverkiesing los te slaan, sê swart kiesers hou meer van hom as van die huidige swart president. Hy het Saterdag gesê hy is vol vertroue hy kan sy teenstanders verslaan. Hy het ‘n denkbeeldige skoot met ‘n handgebaar afgevuur en gesê: “Ek kan
Lees verder: Trump: Swart kiesers hou meer van my as van Obama
Tweede verkragting by UK skud kampus
Nog ‘n vrou is by die Universiteit van Kaapstad naby die kampus verkrag, vyf weke nadat ‘n verkragting daar aangemeld is. Die universiteit het in ‘n verklaring aan studente en personeel gesê daar die twee slagoffers is vermoedelik deur dieselfde persoon aangeval en verkrag. Die aanval het op Dinsdag 19 Januarie plaasgevind, terwyl die vorige
Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?
Dit word algemeen aanvaar dat die Khoi-San en die blankes hulle eerste in die suid-weste van Suid-Afrika gevestig het. Die swartes het Suid-Afrika uit die noord-ooste binnegekom. Die aanspraak van die Khoi-San dat hulle altyd hier gewees het, soos Jan van Riebeeck in sy dagboek meld, is uiteraard oordrewe. Al word dit (feitlik) nooit genoem
Lees verder: Leon Lemmer: Barack Obama en Ayn Rand: Mededeelsaam of selfsugtig?
ANC-koukus wil DA-LP geskors hê omdat sy langs Paul Kruger-beeld afgeneem is
Die ANC se parlementêre koukus het vandag die swart leier van die DA, Mmusi Maimane, uitgedaag om van al die “rassiste” in sy party ontslae te raak deur die Afrikaanse LP, Anchen Dreyer, te skors. Sy word daarvan beskuldig dat sy verlede jaar by ‘n kartonafbeelding van Paul Kruger afgeneem is met die boodskap, “Lekker
Lees verder: ANC-koukus wil DA-LP geskors hê omdat sy langs Paul Kruger-beeld afgeneem is
Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer
Met die verval in spoorinfrasktuur ná 21 jaar van ANC-bewind, sal Suid-Afrika se voorgenome voedselinvoere per pad vervoer moet word. Die reusehoeveelhede graan wat R15 tot R20 miljard gaan kos, is nodig weens die droogte en “grondhervorming” wat tot ‘n drastiese afname in graanproduksie gelei het. Die land word tans deur die ergste droogte sedert
Lees verder: Vragmotors sal loop: Spoorweë kan nie verhoogde graaninvoer hanteer
ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom
Die ANC het losgetrek met ‘n reeks regsprosedures teen vier mense wat die party as die land se grootste “rassiste” beskou. Twee van hulle is DA-ampsdraers, Dianne Kohler Barnard en Chris Roberts, asook die sedertdien geskorste DA-lid wat reeds nasionale en internasionale berugtheid verwerf het, Penny Sparrow. Die enigste swart “rassis” wat aangekla word, is Velaphi
Lees verder: ANC kla 3 ‘rassiste’ van DA aan, om ‘rasse-oorlogvoering’ te voorkom
