Die hulpagentskap, Dokters Sonder Grense, MSF, het ‘n ondersoek deur ‘n onafhanklike instansie gevra oor die Amerikaanse bomaanval op sy hospitaal in die Afghaanse stad, Koendoez. Die MSF sê hy vertrou nie die interne Amerikaanse militêre ondersoeke na die bomaanval waartydens 22 mense dood is nieen sê dit verteenwoordig ‘n oorlogsmisdaad. Amerika het vroeër gesê
Lees verder: MSF vra onafhanklike ondersoek na Amerikaanse bomaanval
