UK sluit na dreigemente dat drie se tugverhoor tot oproer sal lei

Die Universiteit van Kaapstad het aangekondig dat alle lesings en toetse vandag opgeskort is. Die universiteit sê in ‘n verklaring die besluit is geneem nadat verskeie rolspelers geraadpleeg is. Volgens ‘n woordvoerder is die “moeilike besluit om klasse op te skort” geneem na oorleg met verskillende “belanghebbendes”. Dit blyk dat oproerige swart studente die “belanghebbendes”

Lees verder: UK sluit na dreigemente dat drie se tugverhoor tot oproer sal lei

Leon Lemmer: Die beredeneerde regsheid van Samuel Francis

Die Amerikaner en trotse Suiderling, Samuel Francis (1947-2005), was ‘n historikus en joernalis wat met sy regse en ander geskrifte nasionale aansien verwerf het. Wanneer ‘n mens sy tekste lees, tref die diepte en oortuigingskrag daarvan jou dadelik. Hy het nie gewildheid gesoek nie en soms met sy onbesproke rasionaliteit sy vlakker en meer opportunistiese

Lees verder: Leon Lemmer: Die beredeneerde regsheid van Samuel Francis

Gustav Venter: Sit dit af!

Gustav Venter se eerste YouTube-video op die PRAAG-kanaal waarin hy oor Naspers, DSTV, die nuwe vlag en die multikulturele, getransformeerde Springbokspan gesels. Hy dink daar is iets wat ons almal kan doen wat ‘n “enorme verskil in ons lewens gaan maak”. Dít alles vanaf sy woning in die Oos-Vrystaat, Lusthof.

Lees verder: Gustav Venter: Sit dit af!

Was Guantanamo opleiding vir militante?

In die eerste ses maande van 2016 het nog twee militante, wat deur Amerika van die vlootbasis by Guantanamo-baai, Kuba bevry is, na die slagveld teruggekeer, het die Amerikaanse regering Woensdag bekend gemaak. Washington het bevestig dat altesaam nege van die mense wat tot dusver uit Guantanamo vrygelaat is, weer by militante groepe aangesluit het,

Lees verder: Was Guantanamo opleiding vir militante?

UJ gaan appelleer teen vermeende brandstigters se terugkeer

Die Universiteit van Johannesburg gaan appelleer teen Maandag se uitspraak van die Hooggeregshof van Johannesburg wat aan vyf geskorste studente toegang tot die universiteit gegee het. Die universiteitsbestuur sê hy het ‘n plig om studente en personeel te beskerm teen geweld en sabotasie en te verseker dat alle studente regverdig behandel word. Die vyf studente

Lees verder: UJ gaan appelleer teen vermeende brandstigters se terugkeer

Bainsvlei-moorde: Misdaadtoneel spreek boekdele

Twee van die drie laggende verdagtes (foto) in die moord op die Swanepoel-egpaar van Bainsvlei, Bloemfontein op 11 Januarie verlede jaar, het enige betrokkenheid by die misdade ontken, maar die misdaadtoneel spreek van die teendeel. Die Vrystaatse hooggeregshof het Donderdag gehoor dat Fana Ntshedi se vriendin het sy skoene vir hom gebring het om aan

Lees verder: Bainsvlei-moorde: Misdaadtoneel spreek boekdele

Veediewe met ‘n wenk vasgestrek voor eienaar wakkerskrik

Die polisie op Edenville in die Vrystaat was vinniger as twee vermeende veediewe wat hul Moses behoorlik teëgekom het nadat hulle na bewering drie skape op ‘n plaas gesteel het. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die verdagtes het gister in die vroeë oggendure op ‘n plaas in die distrik vermoedelik drie skape, wat in ‘n kamp

Lees verder: Veediewe met ‘n wenk vasgestrek voor eienaar wakkerskrik

Swart leerlinge beseer polisiebeampte by skool

‘n Polisiebeampte is beseer toe swart leerlinge oproerig geraak het en eiendom beskadig het in Tlakgameng naby Ganyesa Donderdag. Die polisie in Noordwes het gesê die leerlinge het op ‘n plundertog gegaan van die skool. Kolonel Sabata Mokgwabone sê die polisie is na Thuso-Thebe Hoërskool in Tlakgameng vir ‘n deursoeking van leerlinge. Hulle het beslag

Lees verder: Swart leerlinge beseer polisiebeampte by skool

Kindermoordenaar Winnie, sterk gom vir swart eenheid

Die kindermoordenaar en terroris Winnie Mandela, het haar 80ste verjaardag by die Mount Nelson-hotel in Kaapstad gevier, saam met haar politieke “vyande”. EFF-leier Julius Malema, die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille en ANC adjunk-president Cyril Ramaphosa kon haar nie genoeg ophemel nie. Ramaphosa, wat een van die hoofsprekers was, het Madikizela-Mandela se “skoonheid en

Lees verder: Kindermoordenaar Winnie, sterk gom vir swart eenheid

Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe

Sewe soldate van Niger is vermoor en agt ander gewond in twee afsonderlike aanvalle die afgelope week deur Boko Haram Islamiete, het ’n weermagwoordvoerder in Niamey gesê. Die twee aanvalle het in die suidoostelike Diffa-streek ná aan die grens met Nigerië plaasgevind. Vyf soldate is in ’n lokval Maandagoggend dood en ses is beseer. In

Lees verder: Oorgrens-aanvalle deur Boko Haram eis sewe