deur Leonie Rheeder Mnr Piet Le Roux, ras maak saak – loop net by jou deur uit en haal jou donker bril af en kyk hoe lyk die NSA ná ras “nie meer saak maak nie”. Intussen skryf mnr. Koos Reyneke 20 jaar te laat oor die moontlikheid om in 1994 ‘n Afrikanermeerderheidsgebied van 17%
Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk
deur Koos Reyneke, Wapadrand, Pretoria Middel ’93 het generaal Viljoen my versoek om die hele Volkstaatkwessie of eie grondgebied vir Afrikaners, Boere of Boere-Afrikaners, te verkort tot slegs twee beginsels wat hy tydens ‘n beplande eerste en geheime vergadering met meneer Mandela wou gaan bespreek ten einde te probeer om die droogmakery van Afrikanerberoepspolitici in
Lees verder: Vryheidsfront het volkstaatidee laat verongeluk
Grondwethof beslis teen Solidariteit oor RA
Dirk Hermann, uitvoerende hoof van Solidariteit, het Dinsdagoggend gesê die Grondwethof se beslissing teen Renate Barnard laat hulle “bitter teleurgesteld”. Barnard is blykbaar bevordering geweier in die polisie omdat sy wit is. Die saak het egter in die arbeidshof oor diensbillikheid gehandel en nie oor ras nie. Barnard was ‘n luitenant-kolonel in die polisie, maar
Oproeriges op Oos-Rand met rubberkoeëls uiteengejaag
Oproer by Rabie Ridge in Tembisa aan die Oos-Rand, het die polisie genoop om met rubberkoeëls op oproeriges te skiet. Die polisie monitor steeds die gespanne situasie nadat inwoners amok gemaak het oor ‘n behuisingstekort. “Die polisie het vanoggend rubberkoeëls afgevuur om die betogende inwoners uitmekaar te jaag,” het lt. kol. Lungelo Dlamini, polisiewoordvoerder, Dinsdag
Lees verder: Oproeriges op Oos-Rand met rubberkoeëls uiteengejaag
Grootste deel van Edenvale sonder krag
Ongeveer tweederdes van huishoudings in Edenvale sit sonder krag tot verdere kennisgewing. Teen ongeveer 04:30 Woensdagoggend, het die Northrand-toevoerkabel in Edenvale glo ‘n kortsluiting gehad. Die kragonderbreking raak die Edenvale-sakegebied, Edenvale, Eastleigh, Eastleigh Ridge, Glendower en sy uitbreidings asook Dowerglen en uitbreidings. Volgens Eskom, is tegniese spanne reeds uitgestuur na die terrein om die omvang
Lesotho se premier steeds in SA
Die eerste minister van Lesotho, Tom Thabane, het steeds nie na sy land teruggekeer nie, het RSG berig. Die land wag in spanning op Thabane en die leier van die Basotho National Party, Thesele Maseribane, nadat hulle die land verlaat het voordat die weermag Saterdag op polisiestasies toegeslaan het. Maseribane se bondgenote sê hulle is
Winkelsentrum in Pretoria deur rowers geteiken
Die vlaag gewapende rooftogte by winkelsentrums wat Johannesburg dié week getref het, het na Pretoria uitgekring. ‘n Winkel in die Kolonnade winkelsentrum in Montana, Pretoria, is Dinsdag deur gewapende rowers aangeval. Die aanvallers het goedere van meer as R200.000 rand gebuit. Niemand is nog in hegtenis geneem in verband met die rooftog by ‘n Telkomwinkel
OVK-voorsitter bedank
Die voormalige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie, Pansy Tlakula, het die handdoek ingegooi, nadat sy glo by onregmatige besteding en korrupsie betrokke was. Die ANC het Tklakula vir haar bydrae bedank tydens haar ampstermyn by die kommissie. Tlakula het bedank nadat sy haar stryd in die Grondwethof verloor het om ‘n uitspraak om te keer
Die berge treur, hoofstuk 2
[soundcloud id=’165852178′] Hierdie verhaal deur die Franse skrywer Henri Troyat gaan oor die berggids Isaie Vaudagne wat deur sy jonger broer Marcellin aangesê word om saam met hom na die toneel van ‘n vliegongeluk in die Alpe te gaan om die dooie passasiers te gaan besteel. Ná sy eie bergongeluk jare gelede, wou Isaie nooit
‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry
Sowat 20 “struggle kids” het Vrydagaand by die Katutura-polisiekantoor in Windhoek ingebreek en een van hul lede uit die selle bevry, het Die Republikein berig. Dít volg nadat dié jeugdiges wat agter die tralies gesit het, vroeër deur die polisie in hegtenis geneem was omdat hy glo iemand se voertuigruit uitgeslaan het. Die voorval het
Lees verder: ‘Struggle kids’ oorval polisiestasie om gevangene te bevry
