‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 7 en alle vorige episodes. Die drie Hilux-bakkies, groot en vol moderne kontoere, kom oor die kruin van die bult met die snelweg af aangesnel. Die dieselenjins snou en dis asof die laaibakke uit woelende arms bestaan. Elke bakkie het ten minste tien swart manne agter op
Skatryk SA-sakeman se heli stort in Zim neer
Die liggaamsdele van ‘n Suid-Afrikaanse sakeman wat dood is in ‘n helikopterongeluk in Zimbabwe, is tot 30m van die toneel gevind nadat hy glo probeer om te spring van die helikopter, het getuies in Harare gesê. Christian Malila Ndou , 55 , die skatryk eienaar van ‘n sekuriteitsmaatskappy in Beitbrug, was alleen in die Amerikaanse
Miljoen Zimbabwiërs staar honger in die gesig
‘n Miljoen Zimbabwiërs kan honger ly as die VN se Wêreldvoedselprogram (WFP) ingekort word weens ‘n tekort aan kontant. Tomson Phiri , woordvoerder van die WVP in Zimbabwe , het gesê die land gaan tans die hoogtepunt van die sogenaamde hongerseisoen binne. Hulle het voedselrantsoene vir ‘n miljoen begunstigdes in die afgelope maande teruggesny en daar
Skole open vandag regoor die land
Miljoene kinders regdeur die land gaan vandag terug skool toe vir die nuwe akademiese jaar. Skole in die binneland en aan die kus open vandag vir die eerste keer op dieselfde dag. Die Departement van Basiese Onderwys het intussen belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die reëling om al die skole gelyktydig te laat
Rand op nuwe vyfjaarlaagtepunt
Die rand het ‘n nuwe vyfjaar laagtepunt bereik en kan weens die ekonomie se swak grondslag en dreigemente van stakings in die platinumsektor deur die elf dollarvlak breek. Die rand was vroeër op R10,82 teen die dollar nadat dit in ‘n stadum by R10,89 gedraai het. Die vakbond Amcu, sê sy lede het gedreig om
Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies
Die African National Congress (ANC), sal na verwagting ‘n duidelike meerderheid in ses van die nege provinsies in die komende algemene verkiesing inpalm. Dit is volgens ‘n onlangse opname wat deur die marknavorsingsmaatskappy, Ipsos gedoen is. Die opname het bevind dat die Demokratiese Alliansie (DA) waarskynlik die meerderheid stemme sal trek om beheer te hou
Lees verder: Peiling wys ANC sal skoonskip maak in meeste provinsies
Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort
Die werklike dodetal weens padongelukke is pas bevestig: Die afgelope Feesseisoen het meer as 1.500 lewens op die paaie geëis. Dipuo Peters, die minister van vervoer, het vroeër gesê die slagting op die land se paaie was die ekwivalent van drie Boeing 747’s wat in Suid-Afrika verongeluk. “Stel jou voor wat sal gebeur as drie vliegtuie van
Lees verder: Padongelukke eis ekwivalent van drie Boeings wat neerstort
Bekkersdal smeul oor leë beloftes
Swart inwoners van Bekkersdal aan die Wesrand kan binnekort weer begin protesteer, hangende die besluit wat Donderdag by ‘n openbare vergadering geneem word. Bekkersdal is aan die einde van verlede jaar deur gewelddadige protesaksie geskud vir meer as ‘n maand lank. Meestal jong kinders was op die voorpunt van die oproer. Die woordvoerder vir die groter Westonaria
Oproer oor water by Brits dalk doelbewus geskep, sê minister
Die Minister van Waterwese, Edna Molewa het gesinspeel op doelbewuste sabotasie wat kon gelei het tot die waterprobleem in die swart gemeenskap by Brits. Molewa en Thandi Modise, die premier van die provinsie, het inwoners van Mothutlung naby Brits in Noordwes besoek nadat twee betogers deur die polisie doodgeskiet is. Modise se kantoor het gesê hulle
Lees verder: Oproer oor water by Brits dalk doelbewus geskep, sê minister
Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes
Die Nelson Mandela-stigting se vrystellingsdatum van ‘n manuskrip geskryf deur die voormalige president Nelson Mandela, is vir Stephen Ellis, professor van sosiale wetenskappe aan die Vrye Universiteit, Amsterdam ‘n raaisel. Die dokument van 627 bladsye is skynbaar aanlyn geplaas net ‘n paar dae voor Mandela se dood op 5 Desember. Die dokument is reeds in 1977
Lees verder: Tergende vrae oor Mandela se verbintenis tot geweld teen blankes
