Vyf mense is dood en talle beseer nadat ‘n vragmotor in voetgangers ingeploeg het in die sentrum van die Sweedse hoofstad Stockholm. Die voorval het op die besige winkelsentrumstraat van Drottninggatan omstreeks 15:00 vanmiddag plaasgevind. Die biervragmotor is gesteel terwyl die bestuurder ‘n nabygeleë aflewering kort voor die aanval gedoen het. Sweedse polisie het bevestig
VK, VSA en Frankryk blameer Assad vir chemiese aanval
Die Verenigde Koninkryk, VSA, en Frankryk blameer persident Assad vir ‘n chemiese aanval in die Veiligheidsraad in ‘n konsep-resolusie Tydens ‘n noodvergadering gehou deur die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN-Veiligheidsraad) Woensdag, oor die vermeende chemiese aanval in die provinsie van Idlib, Sirië, is die skuld op die Siriese regering gepak. Die drie lande sê
Lees verder: VK, VSA en Frankryk blameer Assad vir chemiese aanval
Ryk wit Sandoniete ‘betoog’ langs hul duur motors teen Zuma
Massa-optogte om president Jacob Zuma te oorreed om te bedank, sal vandag landwyd gehou word. In Johannesburg se noordelike voorstede waar wit Engelse woon, is die saamtrekke uitsluitlik wit. In William Nicol-rylaan hou ryk Engelse tantes plakkate op wat kommunis Chris Hani verheerlik. Hule duur motors is neffens hul geparkeer. Die ironie is dat die
Lees verder: Ryk wit Sandoniete ‘betoog’ langs hul duur motors teen Zuma
Trump-skoonseun skop Steve Bannon uit
Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale veiligheidsraad afgedank. Bannon, die voormalige hoof van die pro-Trump webwerf Breitbart, se aanstelling as permanente lid van die veiligheidsraad het uit die staanspoor die wenkbroue laat lig. Sy aanstelling het veral kritiek
Oproeriges gooi klip by Ogies en Hoedspruit
Vyf-en-twintig oproeriges is by Ogies in Mpumalanga in hegtenis geneem na ‘n onwettige optog Woensdag deur jeugdiges in die gebied. Hulle het die polisie, veiligheidswagte en geboue met klippe bestook. Die betogers het ‘n beroep op die waarnemende bestuurshoof van Eskom, Matshela Koko gedoen om te bedank nadat hy na bewering miljard rand se tenders
Russiese gas is nou ‘n gegewe vir Duitsland
Die Europese Unie het alle pogings om die konstruksie van die Nord Stream-2 gaspyplyn te sluit, opgehef. The Wall Street Journal skryf dat die EU-owerhede lank onder die druk van verskeie state, hoofsaaklik Pole was, maar nou sal Brussel Moskou bystaan met die probleme vanuit hierdie lande. Vroeër het die Europese Kommissie ‘n amptelike brief
Verenigde ANC dreig DA met geweld
Die ANC Jeugliga dreig met geweld teen die DA Vrydag, want die DA beplan ‘n optog teen President Jacob Zuma in Johannesburg. Die Jeugliga het ‘n saamtrek in Germiston gehou om hulle steun vir die president te toon. ‘n Woordvoerder van die Liga, Sifiso Mtsweni sê hulle sal optoggangers inwag met sambokke en ander wapens.
Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte
Duitsland is in skok na ‘n dubbele verkragting, en moord deur ‘n swart migrant by ‘n ouetehuis in Neuenhaus, ‘n dorp in die distrik Bentheim in Nedersakse. ‘n Somaliese “asielsoeker” is aangekla van verkragting van twee gestremde mans in ‘n tehuis asook die moord op die vrou van een, in die vroeë oggendure van 22
Lees verder: Duitsland in skok na verkragtings, moord by ouetehuis deur swarte
Olifante trap Kruger-werknemer dood
‘n Werknemer van Kruger Nasionale Park is doodgetrap deur ‘n olifant, terwyl ‘n ander ernstig beseer is nadat ‘n groep van SANParke se werknemers aangeval is deur ‘n trop Maandagmiddag. Die voorval het by die Mooiplaas-afdeling van die park, naby Mopanikamp voorgekom. Die omstandighede rondom die voorval word ondersoek. Volgens Kruger Nasionale Park woordvoerder William
Mugabe kry ‘n rolstoel, ‘n simbool van ‘n gefaalde staat
Die Zimbawiese kabinet het ‘n rolstoel aan president Robert Mugabe oorhandig as ‘n verjaardaggeskenk tydens ‘n geselligheid in Harare. Die simboliese gebaar is soos al die ander gebare van die land se leierskap omgeef van ‘n wrange ironie. Die land vergaan van honger weens Mugabe se swak bestuur. Hy het in Februarie 93 jaar oud
Lees verder: Mugabe kry ‘n rolstoel, ‘n simbool van ‘n gefaalde staat
