praag.co.za

Trump-skoonseun skop Steve Bannon uit

Written by

in

,

Een van president Donald Trump van Amerika se naaste raadgewers, sy hoofstrateeg Steve Bannon, is uit sy posisie op die land se nasionale veiligheidsraad afgedank.

Bannon, die voormalige hoof van die pro-Trump webwerf Breitbart, se aanstelling as permanente lid van die veiligheidsraad het uit die staanspoor die wenkbroue laat lig.

Sy aanstelling het veral kritiek ontlok toe dit aan die lig gekom het dat Bannon bó die hoof van die weermag, generaal Joseph Dunford, en ander intelligensiehoofde in dié posisie aangestel is.

Die man wat Donald Trump in die Withuis gesit het, het glo gefrustreerd geraak te midde van voortgesette binnegevegte in die westelike vleuel. In die afgelope weke kon ‘n topskenker hom selfs nie oortuig om te bly in sy pos nie.

Vyf mense, onder wie ‘n senior administrasieamptenaar en ‘n paar bronne naby aan die president, het aan Politico vertel dat Bannon, een van die naaste adviseurs van Trump gebots het met die president se skoonseun Jared Kushner, wat nou die kitaar slaan. Bannon het gekla dat Kushner en sy bondgenote probeer om sy benadering te ondermyn, het die bronne gesê.

Republikeinse mega-skenker Rebekka Mercer, ‘n jarelange Bannon-vertroueling en ‘n prominente Trump ondersteuner tydens die veldtog, het aangedring dat Bannon nie bedank nie.

Kuschner, 28, se raad aan Trump blyk problematies te wees, aangesien hy besig is om Trump-kiesers teen ‘n stinkspoed te vervreem.

Comments

9 responses to “Trump-skoonseun skop Steve Bannon uit”

  1. Vicky Avatar
    Vicky

    Dan, hierdie is blykbaar fopnuus. Bannon bly aan. Maar Ja, ek vertrou (((Kushner))) glad nie.

    1. sussie se vissie Avatar
      sussie se vissie

      Umm.
      n Benadering om dinge in familie-verband soos n hotel te wil ‘run’ – is bedenklik.
      Dogtertjie ( $alaris of te not ) eweneens so.

      1. Vicky Avatar
        Vicky

        Wanneer maak Brenner sy terugkeer na Tweeta?

    2. Charles Avatar
      Charles

      Bannon is wel volgens Breitbart nie meer deel van die “NSC” nie, maar hy behou sy sekuriteitsklaring en kan nog steeds vergaderings van die “NSC” bywoon, hoewel hy nooit het nie. Trump moet baie, baie fyn trap as hy nie wil he Kushner se invloed moet hom vervreem van sy konserwatiewe ondersteuningsbasis nie. Die Kushner lyk soos ‘n regte RINO en kan Trump se hele agenda verongeluk. Familie en besigheid was nog nooit ‘n goeie idee nie. Bannon moet net aanhou om sy wil af te dwing, maar ja, die vervelige HSM het nou weereens die hele storie geneem en ophol gegaan daarmee, hoe voorspelbaar;(

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        maar Charles, even voor de goede orde, spreken we hier niet van bezigheid en familie ? (omgekeerd)
        Dat converteren van dochterlief…….

      2. Vicky Avatar
        Vicky

        Charles, ons in die altregs het nog altyd geglo dat die nabyheid van Kushner ‘n strategiese skuif is. Om die Jode ‘n spioen te gee wat Trump van bewus is en om dus disinformasie/afpersing Israel se kant toe te stuur.

      3. G Avatar
        G

        Kushner het Trump lankal vervreem van sy konserwatiewe ondersteuningsbasis. Hierdie was die laaste skop innie tanne. Hy dink nie ideologies nie, hy dink etnies. Groot fout.

    3. Charles Avatar
      Charles

      Ek stem, ek vertrou hom ook glad nie!

  2. Lynette Ackermann Avatar
    Lynette Ackermann

    Daar is gerugte dat Jared stories lek wat sy skoonpa doelbewus ondermyn – nie dat dit meer saakmaak nie; Trump het klaar geswig onder die druk van die “Deep State”. Hy is nou ook net gefokus op sy eie oorlewing, nes sy voorganger. Een mens kan nie die magtige Pentagon en Kongres aanvat nie. Lg het immers ook meestal Israeli paspoorte, volgens gerugte op die internet.

Leave a Reply