Hoofstroomediapublikasies sukkel in die huidige ekonomiese klimaat om advertensie-inkomste te trek, maar by swart tydskrifte in die VSA lyk die prentjie veral droewig. Twee van die oudste swart publikasies 'Ebony' en 'Jet' smeek hulle intekenare deesdae om nie te kanselleer nie en die eienaar Johnson Publications moes intussen hulle historiese kantoorgebou in Chicago verpand. Uitsaaiers
Arabiere koop glo landbougrond in Israel
'n Israeli radiostasie het Saterdag berig dat groot stukke landbougrond in die noorde van Israel, in Galilea, deur Arabiere opgekoop word wat met geld uit die Golfstate ondersteun word. Dosyne hektaar is reeds opgekoop en 'n plaaslike landbou-organisasie het Israelse amptenare glo tevergeefs gewaarsku oor die kopers. Die radiostasie beweer landbouminister Shalom Simhon het gesê
‘Mynmaatskappye het maatskaplike verantwoordelikheid’ – minister
Mynmaatskappye beskik oor 'n verantwoordelikheid om hul winste in die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is, terug te ploeg, het die minister van minerale sake, Susan Shabangu, gesê.
Mynmaatskappye beskik oor 'n verantwoordelikheid om hul winste in die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is, terug te ploeg, het die minister van minerale sake, Susan Shabangu, gesê.
Lees verder: ‘Mynmaatskappye het maatskaplike verantwoordelikheid’ – minister
Zuma se gewildheid groei
Dit blyk uit ’n peiling van Ipsos Markinor wat in April onder 3 340 mense gedoen is dat president Zuma die gewildste van alle huidige Suid-Afrikaanse politieke leiers is. Dit lyk ook boonop of sy gewildheid toeneem. Byna drie uit elke tien Suid-Afrikaners, of 28%, was heeltemal ten gunste van die huidige president. Toe hy
Britse minister verdedig terreur
David Miliband, Britse minister van buitelandse sake, het gesê apartheid is ’n voorbeeld van tye wanneer terreur wel geregverdig is. Hy het Vrydagaand op die BBC Radio 4-program Great Lives deelgeneem aan ’n bespreking oor die lewe van die ANC-aktivis, wyle Joe Slovo. Slovo, Suid-Afrika se eerste minister van behuising, was ’n vriend van Miliband
Sakemense plaas hoop op Zuma se Angolabesoek
Pres. Jacob Zuma sal dié week ’n staatsbesoek aan Angola bring om beleggingsgeleenthede te ondersoek en bande tussen Pretoria en Luanda te verstewig. Hy sal vergesel word van 'n sake-afvaardiging, die grootste nóg wat ’n president sedert 1994 op ’n staatsbesoek saamneem. Angola is een van die ekonomieë wat tans die vinnigste groei in die
Engels is die taal wat verenig
Prof. Ampie Coetzee, emiritus-professor in Afrikaans, het tydens die Marie Luttig-gedenklesing in die Paarl gesê, Afrikaans, soos die ander inheemse tale, gaan stelselmatig as onderwystaal in Suid-Afrika uitsterf. Engels gaan as die enigste amptelike taal in die land oorbly “en alle ander goeie dade en mooi woorde oor Afrikaans is nutteloos”. “Tale sterf, maar ons
Was Jan-Jan Joubert ‘n staatmaker van die Volkspelelaer?
As ek nou die foto korrek eien, was hierdie meneer Joubert in die jare 70 student by die UOVS. As ek dit nie mis het nie, het ek sy gesiggie by die Staatmakerkommando en die Volkspelegroep se byeenkomste gesien.

Lees verder: Was Jan-Jan Joubert ‘n staatmaker van die Volkspelelaer?
Lady Anne Barnard se waarnemings
John Barrow se tydgenoot, lady Anne Barnard, het heelwat in Suid-Afrika gereis. Aangesien lady Macartney nie met haar eggenoot, die goewerneur, saamgekom het Kaap toe nie, is die amptelike gesellighede in lady Anne se woonplek gehou. Sy was weetgierig en reislustig, en het met allerlei mense in aanraking gekom.

Die Zimdollar is dood, lank leef die Zimdollar!
'n Swartvrou betaal haar busgeld met 3 triljoen ou-Zimbabwiese dollar – gelykstaande aan vier rand. Die kondukteur aanvaar die baksteen netjies gevoude bondels van 'n triljoen elk sonder om die moeite te doen om die note te tel.

Lees verder: Die Zimdollar is dood, lank leef die Zimdollar!