Moenie familie by taaldebat betrek

In repliek op Dan Roodt se opmerkings in Naspers, ons IG Farben?, dit is inderdaad so dat ek Afrikaans grootgeword het, na ‘n oorspronklike Afrikaanse universiteit toe gegaan het en in Engels klas gekry het en verlief geraak het op iemand wat nie bruin of wit was nie en nie Afrikaans of Engels in hul

Lees verder: Moenie familie by taaldebat betrek

Die vryheid van Vryheidsdag

Min mense sal daarvan verskil dat vanjaar se Vryheidsdag in ‘n redelike ander konteks staan as voriges. Die redes hoekom ander kontekste waargeneem word mag egter erg uiteenlopend wees. ‘n Deel fokus die “andersheid” op ‘n onlangse toespraak van pres. Jacob Zuma waarin hy senior regeringslui meedeel dat alles wat (nog) verkeerd is nie meer

Lees verder: Die vryheid van Vryheidsdag

Engels word amptelike taal en skooltaal

Reeds in Cradock se tyd was daar tekens van ‘n beleid wat Afrikaanssprekendes in die volgende eeu sou benadeel, naamlik die invoer van Engels as enigste offisiële taal. John Barrow, wat so onsimpatiek teenoor die Afrikaners was, het voorgestel dat alle offisiële dokumente, transportaktes en dergelike in Engels moes wees sodat die volgende geslag Engels

Lees verder: Engels word amptelike taal en skooltaal

Bediende verantwoordelik vir kleuter se aanranding

Die swart man wat gesorg het daarvoor dat ‘n eenjarige dogtertjie, Marzaan Kruger, om haar lewe veg in ‘n waakeenheid, is Chakhoma Machaba (28). Hy het verlede Donderdag, voor die voorval, sit en TV kyk in die huis van die Krugers in Robindale, Randburg, saam met die bediende Franscina Sekhu. Sekhu het vir hom tee

Lees verder: Bediende verantwoordelik vir kleuter se aanranding

Calvyn anderkant die kerk

Die FWI (filosofie van die wetsidee) word soms onregmatig as deel van die neo-Calvinisme geklassifiseer. Onteenseglik is daar lyne wat terugloop na Johannes Calvyn en Abraham Kuyper. Die vader van die gesofistikeerde sistematiek van die FWI is Herman Dooyeweerd. Dooyeweerd het homself van die neo-Calvinistiese tradisies as bydraer daarin onderskei dat hy nie ‘n gekwalifiseerde

Lees verder: Calvyn anderkant die kerk

Nasiebouer of vryheidsoeker?

Die ondenkbare is besig om te gebeur. Die gedrukte media noem dit die verregsing van Afrikaners, oftewel ‘n migrasie na die regterkant van die politieke spektrum. Dit is die einde van Afrikaners se deelname aan die ANC se nasiebouproses. Die sokkerwêreldbeker sal geen verskil aan hierdie fenomeen maak nie. Polarisasie tussen die rassegroepe is ‘n

Lees verder: Nasiebouer of vryheidsoeker?

1300 kg dagga in ‘n taxi

‘n Vyf-en-dertigjarige swart man is Maandag in hegtenis geneem met 1300kg dagga in sy minibus toe hy vir spoed op die N3 gevang is, het die Gautengse polisie gesê. Die swarte het 147km / u in ‘n 100km / u- sone in sy Toyota Quantum gery het toe verkeersbeamptes hom op die N3, naby Heidelberg,

Lees verder: 1300 kg dagga in ‘n taxi

Likwidasies, bankrotskappe styg

Die totale getal likwidasies aangeteken vir Maart 2010 het met 18,2 persent gestyg – 347-410 – in vergelyking met Maart 2009, het Statistiek SA gister berig. Die Pretoriase agentskap het gesê dat die beraamde aantal bankrotskappe wat vir Februarie 2010 aangeteken is met 8,0 persent – 325-299 – in vergelyking met Februarie 2009 gestyg het.

Lees verder: Likwidasies, bankrotskappe styg