Die ou Naspers of dan vandag se Media24 kan dit nie verdra dat hy nie meer so maklik Afrikaners se menings kan vorm nie. Gister se Rapport spandeer bladsye om die VF+ af te maak as ’n óf ’n Judas óf ’n Piet Retief, tog dink 81% van die stemmers in Rapport se meningspeiling dat Mulder die regte ding gedoen het.
Sepies kan binnekort verdwyn as die SAUK nie opdok nie
Die Burger berig dat TV-vervaardigers vandag ’n noodvergadering hou om te besluit wat om te doen oor uitstaande betalings van miljoene rande deur die SAUK. Die wanbetaling deur die openbare uitsaaier dreig om die produksie van verskeie TV-programme te ontspoor. Die SAUK se skuld beloop glo meer as R40 miljoen. Die openbare uitsaaier het bevestig
Lees verder: Sepies kan binnekort verdwyn as die SAUK nie opdok nie
‘n Waarheids- en versoeningskommissie vir die VSA?
President Barack Obama word tans heftig gekritiseer omdat hy weier om nuwe foto's uit die Abu Ghraib-gevangenis vry te stel. Sy heel eerste stap was egter om, nadat hy die presidentsverkiesing gewen het, dadelik die sluiting van die gevangenis in Guantanamo aan te kondig. Die beskuldigdes sou ook nie militêr verhoor word nie. Maar die
Lees verder: ‘n Waarheids- en versoeningskommissie vir die VSA?
Nike gaan w?reldwyd werknemers afdank
раскрутка сайтаДанильченко Юрий отзывы
Tamil Tiere se brul is uit
Die Tamil Tiere het gister erken hulle het ’n nederlaag gely in die 25 jaar lange oorlog met die regering van Sri Lanka en aangebied om hul wapens neer te lê namate regeringsmagte hul laaste vesting in die noordooste oorrompel het. Die regering het die aanbod van ’n skietstaking verwerp en gesê die duisende burgerlikes
Twee oliepyplyne in Nigeri? verwoes
Nigerië se prominentste militantegroep, die Beweging vir die Bevryding van die Niger-delta (Mend), het gister gesê hulle het twee oiliepyplyne in die suidelike Niger-delta verwoes. Dit was die jongste aanval in die hewigste geweld in maande wat dié gebied getref het. ’n Private sekerheidsamptenaar, wat anoniem wil bly omdat hy nie by magte is om
Zille bewus van uitgebreide spioenasienetwerk
Helen Zille het aan Die Burger bevestig dat daar op haar en haar kabinet gespioeneer word. Die netwerk en hoe dit funksioneer is verlede week deur ’n onafhanklike bron aan haar verduidelik. Die doel daarmee is om die DA te probeer diskrediteer. Sy weet ook wie betrokke is by die spioenasienetwerk wat aan die ANC
‘Weermag kan help om misdaad te bekamp’
Minister van polisie, Nathi Mthethwa, het in 'n onderhoud Sondag met die Sunday Independent gesê dat die weermag ingeroep kan word om misdaad te bekamp. "Ons is in 'n oorlog met kriminele gewikkel," het hy gesê. Die weermag kan kontantvervoerwaens begelei en die land se grense patrolleer. "As 'n mens na ander lande kyk, dan
Cosatu se aansoek teen Vodacom van die hand gewys
Die Pretoriase Hooggeregshof het in Vodacom se guns beslis en die aansoek wat deur Cosatu en Icasa gebring is om die maatskappy te keer om op die Johannesburgse aandelebeurs te noteer, van die hand gewys. Woordvoerder Patrick Craven van Cosatu sê regter John Murphey het in Vodacom, Vodafone, Telkom en die regering se guns beslis.
Lees verder: Cosatu se aansoek teen Vodacom van die hand gewys
Premier ontvang afskeidsgeskenk
Die minister van vervoer, S'bu Ndebele, het 'n geskenk van R1,1 miljoen aanvaar van 'n groep kontrakteurs wat kontrakte ter waarde van R400 miljoen met sy departement het, het die Star Sondag berig. Vukuzakhe kontrakteurs het Saterdag 'n afskeidspartytjie vir Ndebele by die Woodburn Stadion in Pietermaritzburg gehou om die vorige premier van KwaZulu Natal
