Franse terreuraanval faal dag na Macron se party wen

Die Franse polisie sê die kamikaze-aanval op die Champs-Elysees was ‘n gefaalde terreuraanval. Die voertuigbestuurder wat gistermiddag met sy voertuig in ‘n polisiemotor vasgery het in Parys, was sedert 2015 op ‘n veiligheidslys, die sogenaamde “Fiche S” en was bekend aan sekerheidsagentskappe. ‘n Joernalis van Libération het gesê hy het ‘n ontploffing gesien. Die aanvaller

Lees verder: Franse terreuraanval faal dag na Macron se party wen

Brande vlam weer op langs Tuinroete

Brandbestryders langs die Tuinroete probeer steeds om veldbrande tussen Rheenendal en KaRatara buite Knysna te blus wat gisteraand weer opgevlam het. Sowat 60 brandbestryders is in die gebied ontplooi, het RSG berig. Die plaaslike brandweerhoof, Clinton Manuel sê die brande het die potensiaal om opnuut verwoesting te saai indien die wind begin waai. Dit brand

Lees verder: Brande vlam weer op langs Tuinroete

Brief: Kan Afrikaners saamwerk?

Die spreekwoord, “Want soos hy in sy siel bereken is, so is hy,“ beskryf nie net die omvang van ‘n man se volle wese nie, maar is so uitvoerig as om uit te strek tot elke bepaling en besonderheid van sy lewe. ‘n Man is letterlik wat hy dink, sy karakter is die totale som

Lees verder: Brief: Kan Afrikaners saamwerk?

Marine in parlement nadat sy setel wen

Die Franse anti-immigrasie politikus Marine Le Pen (48) het Sondag ‘n setel in Frankryk se parlement verower, het Reuters berig. Sondag na die tweede ronde van die wetgewende verkiesing,sal haar party, die Front National na verwagting tussen vyf en sewe setels wen. Nadat hy teen Emmanuel Macron in die presidensiële verkiesing verloor het, het Le

Lees verder: Marine in parlement nadat sy setel wen

OB se verslae oor verskeie skandale glo nie besonder diepgaande nie

Inligting oor die verslae wat na verwagting vandag deur die Openbare Beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, bekend gemaak gaan word, is klaarblyklik nie volledig nie. Haar woordvoerder, Cleopatra Mosene, het by navraag bevestig dat verskeie verslae vandag deur die kantoor vrygestel gaan word, maar wou nie verdere inligting bekend maak nie. Die OB het gedurende haar

Lees verder: OB se verslae oor verskeie skandale glo nie besonder diepgaande nie

Suidpunt: Moet ons wérklik geld skenk aan groot Afrikaanse kultuurorganisasies?

Ek gaan nou baie eerlik wees: ek het nog nooit aan groot kultuurorganisasies geld geskenk nie. Ek vermoed kultuurorganisasies het ‘n ingeboude kodering om met verloop van jare van binne verrot of uitgehol te raak. Laat ons gou eers kyk na die nut van kultuurorganisasies. Kom ons skep ‘n denkbeeldige een. Aanvanklik het jy die

Lees verder: Suidpunt: Moet ons wérklik geld skenk aan groot Afrikaanse kultuurorganisasies?

Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke

Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met ‘n monumentjagter (Johannesburg: Jonathan Ball, 2017, 286p, R230; Amazon Kindle $14,51). In die voorwoord verduidelik Grobler dat die boek oor meer as monumente

Lees verder: Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke

Dodetal kan styg na brand in Londense Moslemgebou

Die Britse polisie sê die dodetal na die brand in `n woonstelgebou in Londen het tot minstens 12 gestyg. Die woonstelgebou word hoofsaaklik deur Marokkane bewoon. Op Twitter is daar gespekuleer dat dwelmhandelaars die gebou aan die brand gesteek het, maar dit kon nie bevestig word nie. Sewentig pasiënte is in hospitale opgeneem en twintig

Lees verder: Dodetal kan styg na brand in Londense Moslemgebou

Skietery op N1 met taxi-staking wat verkeer tot stilstand dwing in Gauteng

Geweerskote is afgevuur op die N1 in Midrand by die Mall of Africa, naby die Allandale-afrit. Nie net geweerskote het geklap nie, maar taxi’s word geskut en pendelaars word erg ontwrig weens protesoptrede deur taxibestuurders in Gauteng. Groot verkeersontwrigtings kom regoor die provinsie voor. Meer as tien taxi’s is geskut omdat hulle die N1 hoofweg

Lees verder: Skietery op N1 met taxi-staking wat verkeer tot stilstand dwing in Gauteng

Linkse terroris wat op Republikeine skiet was Daily Show aanhanger

‘n Republikeinse kongreslid Steve Scalise verkeer in ‘n kritieke toestand nadat hy geskiet is deur ‘n linkse wit terroris wat belowe het om Trump te vernietig. Die man het losgetrek op Republikeinse kongreslede wat bofbal geoefen het om in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Demokrate te speel, nie ver van die Withuis nie. Die skieter, wat

Lees verder: Linkse terroris wat op Republikeine skiet was Daily Show aanhanger