Inlywing van Midvaal en Emfuleni in nuwe metro ’n ramp vir inwoners

“Die beoogde inlywing van die Midvaal-munisipaliteit in Meyerton en die Emfuleni-munisipaliteit wat Vereeniging en Vanderbijlpark insluit in ‘n nuwe metroraad sowel as die verskuiwing van Heidelberg-Lesedi na die Ekurhuleni-metro aan die Oos-Rand, stuur af op ‘n diensleweringsramp, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW vir Gauteng. Die blote herverdeling van hulpbronne sal opsigself geen welvaart en

Lees verder: Inlywing van Midvaal en Emfuleni in nuwe metro ’n ramp vir inwoners

Umgungundlovu kry nie metro-status nie

Die KwaZulu-Natalse LUR vir Samewerkende Regering, Nomusa Dube sê hulle is teleurgesteld in die Munisipale Afbakeningsraad se besluit om nie aan die sewe plaaslike munisipaliteite in die Umgungundlovu distrikmunisipaliteit Metro-status te gee nie. Die distrikmunisipaliteit sluit Pietermaritzburg in. Dube het met die media gepraat nadat die Afbakeningsraad se finale besluit oor die afbakening van munisipale

Lees verder: Umgungundlovu kry nie metro-status nie

Teenstrydighede oor 2 swart kleuters se dood

Daar is teenstrydighede in die verklaring van die ma van twee swart kleuters wat gisteroggend dood in ‘n veld in Katlehong gevind is, het die polisie in Gauteng gesê. ‘n Inwoner van Katlehong het op die twee meisies, wat een- en drie-jaar oud was, se liggame afgekom in ‘n veld naby Zonkizizwe. Hulle ma, ‘n

Lees verder: Teenstrydighede oor 2 swart kleuters se dood

Obama lig skuldplafon

Die Amerikaanse staatsdiens begin weer vanoggend werk nadat die Kongres ter elfder ure ‘n ooreenkoms bereik het om die regeringstilstand te beëindig en die skuldplafon te lig. Die Huis van Verteenwoordigers, wat deur die Republikeiene beheer word, het ‘n kort gelede met 285 stemme teen 144 ‘n ooreenkoms aanvaar, terwyl die Senaat vroeër met 81

Lees verder: Obama lig skuldplafon

Rooi Oktober gee die olifant ‘n naam

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Rooi Oktober was ‘n dawerende sukses, en net nog ‘n bewys van Gustav Venter se stelling dat Afrikaners se uitnemendheid in ons breinselle, en nie in ons spermselle, gesetel is nie. Alhoewel die opkoms by die Rooi Oktober-optogte nie getalsgewys groot was nie, was

Lees verder: Rooi Oktober gee die olifant ‘n naam

Pinetownramp: Bestuurder se lisensie vervals

Die vragmotorbestuurder wat daarvan beskuldig word dat hy die dood van 24 mense veroorsaak het toe sy voertuig teen vier taxi’s en twee motors gebots het, het ’n vervalste openbare bestuurspermit (PDP), het die Pinetown-landdroshof gehoor. Ao. Sanjeev Singh het gesê amptenare van Swaziland se departement van vervoer het bevestig dat May se Swazilandse PDP,

Lees verder: Pinetownramp: Bestuurder se lisensie vervals

‘SA het die Titanic omgedraai in onderwys’

Die uitslae van die vorige nasionale matriekeksamen toon dat die land se onderwysstelsel verbeter het nadat die kurrikulum hersien is, het Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gesê. “Ons het die storm oorleef en die Titanic omgedraai,” het die minister op ’n konferensie by Unisa in Pretoria gesê. Motshekga het gesê daar is merkbare tekens

Lees verder: ‘SA het die Titanic omgedraai in onderwys’

Onderwyser verkrag glo 11-jarige

’n Onderwyser wat daarvan beskuldig word dat hy ’n 11-jarige leerling verkrag het, het Woensdag in die Dutywa-landdroshof in die Oos-Kaap verskyn. Die saak is tot Vrydag uitgestel. Kapt. Jackson Manatha, polisiewoordvoerder, het gesê die onderwyser is Maandag in hegtenis geneem en sal in aanhouding bly. Volgens Manatha het die leerkrag die meisie glo Vrydagaand

Lees verder: Onderwyser verkrag glo 11-jarige

Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem

Skoolkinders is glo Woensdag uit hul klaskamers gejaag en gedwing om by ’n oproer oor dienslewering in Bekkersdal, naby Westonaria, aan te sluit. Konst. Thembi Masango, polisiewoordvoerder, het gesê die betogers het die polisiekantoor en die kliniek met klippe bestook. “Die polisie het rubberkoeëls gebruik om hulle uiteen te jaag.” Verskeie mense is in hegtenis

Lees verder: Skoolkinders gedwing om aan oproer deel te neem

Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval

Dawie de Villiers (53) is in die Mediclinic in Bloemfontein opgeneem na die jongste plaasaanval by Barkly-Oos. Hy het veelvuldige steek- en snywonde aan sy gesig en nek opgedoen, het Volksblad berig. Amanda Appelgryn, woordvoerder van die Mediclinic het Woensdag gesê De Villiers word tans in trauma-eenheid behandel. Hy is ernstig beseer in die plaasaanval

Lees verder: Bejaardes keelaf gesny, seun veg om lewe in jongste plaasaanval