“Die beoogde inlywing van die Midvaal-munisipaliteit in Meyerton en die Emfuleni-munisipaliteit wat Vereeniging en Vanderbijlpark insluit in ‘n nuwe metroraad sowel as die verskuiwing van Heidelberg-Lesedi na die Ekurhuleni-metro aan die Oos-Rand, stuur af op ‘n diensleweringsramp, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-LPW vir Gauteng.
Die blote herverdeling van hulpbronne sal opsigself geen welvaart en verbeterde dienslewering in die Vaaldriehoek teweegbring nie, maar wel neerkom op die herverdeling van armoede. Die streek benodig sterk leierskap en kundige amptenare wat dienslewering kan verseker.
Die geïntegreerde ontwikkelingsplanne van al drie plaaslike owerhede ter sprake maak nie vir so samesmelting voorsiening nie en die reeds bankrot Emfuleni-munisipaliteit se skuldlas sal deur Midvaal se belastingbetalers gedra moet word.
Verder is ‘n enkele openbare vergadering met geen in diepte inligting oor begrotings en die invloed op geïntegreerde ontwikkelingsplanne nie, totaal onvoldoende om as genoegsame openbare deelname gereken te word.
Die VF Plus het reeds op 17 April 2013 by die afbakeningsraad appèl aangeteken nadat openbare verhore tussen 7 en 11 April 2013 gehou is binne die twee munisipale gebiede en verskeie ander sentra in Suid-Afrika. Die voorsitter van die munisipale afbakeningsraad, mnr. LJ Malhango, het die kennisgewing tot openbare verhore eers op 3 April 2013 onderteken – minder as 6 dae voordat die openbare verhore sou plaasvind en die publieke kennisgewings in nuusblaaie is so laat as op Sondag 7 April 2013 gepubliseer.
Die appèl is geskoei op die gees van die Suid-Afrikaanse grondwet soos vervat in artikel 33 wat in geen onduidelike terme die reg op billike administratiewe aksie reël in paragraaf 1, 2 en 3 en die Wet op die Bevordering van Billike Administrasie “PAJA”, wet 3 van 2000.
Die VF Plus is oortuig dat die munisipale afbakeningsraad lank gelede reeds besluit het om voort te gaan met die stap en dat openbare vergaderings weinig invloed sou hê op die besluit. Die VF Plus het gedurende 2012 reeds met die munisipale afbakeningsraad in verbinding getree om duidelikheid te kry oor die aangeleentheid en het ook voorleggings aan die afbakeningsraad gemaak sonder enige reaksie.
‘n Aanlynpetisie wat die party geloods het by www.mymunisipaliteit.org.za om ‘n stem teen die beoogde samesmelting te monster, is deur duisende mense onderteken. Mulder het ‘n beroep op die publiek gedoen om die VF Plus en alle betrokke instansies te steun om die totstandkoming van die Metro te stuit, selfs al lei dit tot ‘n regsgeding.

The Smell of Freedom
When the oppressed smell freedom you’d better look out. That’s what’s happening here – a spiritual revolution. We will jump the wall given the opportunity, and it is now.
Remember the historical lessons of famous battles. When a breach in the wall of a city or castle being attacked opened up, it was all in. That was the chance, the opportunity–everything they treasured, committed to, and decided to fight and die for lay before them to perform for their freedom. In that moment the golden opportunity presented itself.
Passionate, reckless abandon overwhelmed their spirits. It was time to charge.
We are there. We’ve always been there, but our troops have swelled and the signal is being heard. Enormously. And this is an extremely prescient time with all that is being exposed to a massive swathe of humanity, giving credence to the mounting undercurrent of alternative forces that have been affirming these realities for some time.
We can now attack with more conviction than ever. It’s time to aggressively expose their phony corrupt politics and baseless warmongering; their ecological, medical and corporate fascism; the banking control, scientific fraudulence, media propaganda and on and on….more than ever.
nog n “DA-Volkstaat” in sy muhr?
ONTWAKING
Into the Breach
Tuesday, September 17th, 2013.
by Zen Gardner
What happened recently in response to the Syrian gambit of the globalist elite is profound. Besides the geopolitical upheaval it caused and subsequent dizzying effects, even more intriguing is the ensuing rise of conscious connecting of issues it seems to have spawned. It’s as if a layer of the false holographic onion peeled off and exposed not just the next layer, but the more fundamental and profound realization that this phony thing we’ve been witnessing truly is an illusion and that it has layers to be peeled.
That’s called awakening.
And it’s a big deal. Especially when it cuts into the support base of hypocritical, hypnotic puppets like America’sObama and sycophantic cronies like the laughable robotic John Kerry and bumbling idiot John McCaintypes. Who’s kidding who for goodness’ sake.
And the good thing? Everyone can see it. That’s a major statement in itself.
Where Are We?
In the grand scheme of things this is a very interesting time. I think the contriving controllers are regrouping.They knew we were waking up but this acceleration that’s manifesting has taken them, or some of them, by surprise. They have plans in place to cut our communication lifeline but until then they are being forced to scramble.
It’s obvious and they are humiliated. But don’t let your guard down.
Besides the ongoing engineered onslaught on our minds and health, these maniacs have many weapons they can unleash at any time. What’s remarkable is to note how they treat us with a certain amount of literal fear and respect. We outnumber them by vast proportions and they know it. Posturing is their game, a culmination of centuries of social engineering and mind control. If we get too smart they get draconian, as we see they are in the process of doing in the US and other western countries.
But right now the awakening is blowing their minds. It’s accelerating at a rate they did not and could not anticipate. They are of another weaker dimension. We must remember that. While they operate well in the dullard-like long term control aspect, we can overwhelm them in the present.
That’s our domain, the now in which we live.
Ek het die Afbakenings Raad wet al baie goed bestudeer. Die Raad is, was en word deur linkses, soos Mike Sutcliffe, oorheers en is baie ongelukkig geskryf in die sin dat alNdie magte van afbakening in die hande van politici en amptenare lê en dat
inwoners self weinig inspraak het. Dit kan ‘n mens nou ook weer sien in die samevoeging van Midvaal en Emfuleni in ‘n enkele metro. Dis net politiekery. Ek verskil van jou dat ‘n Grondwet wysiging nodig is vir her-afbakening van self beskikkings gebiede. Her-afbakening kan binne die huidige wetgewing en deur die bestaande Raad gedoen word. Toe die Jode Egipte wou verlaat wou Faroah hulle nie
laat gaan nie. Dit het die tien plae gekos om hom van gedagte te laat
verander. Miskien sal ons twintig plae nodig hê !
Die geïntegreerde ontwikkelingsplanne van al die plaaslike kerke maak nie vir so samesmelting voorsiening nie en die reeds bankrot Belhar se skuldlas van miljoene sal deur die NGK se blankes gedra moet word. Ek verneem hierdie skuld is as gevolg van leefstyl finansiering van ampsdraers soos dr Allan Boesak en kamerade. Die Boere is suckers!
Die ANC kan beter doen as hulle die geld vir hierdie projekte op die bou van die nasionale parlement in MIDRAND bestee. Die land sal miljarde spaar as die parlement naby die Johannesburgse lughawe gebou word. Dit sal ook die miljoene swartes, wat nou na die Wes-Kaap stroom, in Transvaal terug hou!