Jane’s IHS meen ISIS ly verliese

Ontleding van oopbroninligting, wat sosiale media insluit, deur die Britse Jane’s IHS-span het beraam dat die totale maandelikse inkomste van die Islamitiese staat tot laat in 2015 nog $80 miljoen beloop het, maar dat hulle verliese ly weens bomaanvalle deur Rusland. Die grootste bedrae, sowat 50 persent, kom uit belasting en konfiskering, terwyl ongeveer 43

Lees verder: Jane’s IHS meen ISIS ly verliese

Grippen jaag sakestraler wat neerstort

Die Burgerlugvaartowerheid het ‘n ondersoek is gelas na die oorsaak van die vliegongeluk Maandagmiddag tussen Swellendam en Caledon naby die N2 in die Wes-Kaap. Een persoon is dood. Die Suid-Afrikaanse Lugmag sê die sakestraler was onderweg na Lanseria toe dit kontak met lugbeheer verloor het. ‘n Grippen het daarna van Overberg opgestyg en die vliegtuig

Lees verder: Grippen jaag sakestraler wat neerstort

Duitse spesmagte voer klopjag op huise uit

Duitse polisiebeamptes het verlede week in die westelike staat Nordrhein-Westphalia klopjagte op drie­ ­huise uitgevoer, het Reuters berig. Inwoners van dié huise word daarvan verdink dat hulle probeer het om vervalste Franse paspoorte te bekom, het die Berlynse polisie bekend gemaak. Niemand is dusver in hegtenis geneem nie. Die polisie kon ook nie sê of

Lees verder: Duitse spesmagte voer klopjag op huise uit

Britse polisie sê jongste mesaanval was terreur

Die Britse polisie sê ‘n mesaanval waarin drie mense Saterdag by ’n Londense moltreinstasie gesteek is kan verband hou met terreur. Een man is ernstige beseer toe ‘n swarte hom op die Leytonstone-stasie in die oostelike deel van Londen aangeval het. Twee ander mense het ligte wonde opgedoen. Amateur-beeldmate­riaal op die internet, wys ‘n plas

Lees verder: Britse polisie sê jongste mesaanval was terreur

Obama sê geen bewyse teen ISIS na massaslagting

Pres. Barack Obama het Amerikaners gewaarsku dat die terreurbedreiging teen die VSA ‘n gevaarlike “nuwe fase” betree het en het onderneem om die Islamitiese Staat (ISIS) en ander terreurgroepe te vernietig. Hy het egter bygevoeg dat daar geen bewyse is dat ISIS verantwoordelik was vir die San Bernadino-slagting nie. Obama het in ‘n toespraak, wat

Lees verder: Obama sê geen bewyse teen ISIS na massaslagting

Swartes eis meer geld na wit boer swart inbreker skiet

‘n Wit boer van Noordwes sal na verwagting vandag in die landdroshof op Koster verskyn op aanklag van moord. Cornelius Geldenhuys is op borgtog van R5 000 uitgelaat. Hy word daarvan beskuldig dat hy die 41-jarige Solomon Quku doodgeskiet het. Quku was glo na bewering op sy fiets, ‘n paar kilometer van Geldenhuys se plaas.

Lees verder: Swartes eis meer geld na wit boer swart inbreker skiet

Ghanese asielsoeker vas na swendelary

‘n Ghanese burger, en boonop ‘n asielsoeker daarby, is in hegtenis geneem nadat hy glo inwoners uit hul pensioengeld bedrieg het. Kapt. Stephen Thakeng, polisiewoordvoerder, het aan Volksblad gesê die swendelaar, bekend as Dr. Mama, gee voor hy kan met die voorvadergeeste praat. Hy steel goedgelowiges se pensioengeld met beloftes dat hy dit in miljoene

Lees verder: Ghanese asielsoeker vas na swendelary

Donkerblou golf oor Frankryk: Marine Le Pen behaal 42% in streeksverkiesing

Die woordspel rondom “vlootblou” wat gebruik word om Marine Le Pen, leidster van die Franse Front National aan kiesers te bemark, “Bleu Marine”, is toepaslik, want die blou golf het Sondag oor Frankryk gebreek met haar party wat in die eerste rondte voorloop in ses uit 13 streke. Self het Le Pen ‘n stempersentasie van

Lees verder: Donkerblou golf oor Frankryk: Marine Le Pen behaal 42% in streeksverkiesing

Ons psigotiese massamedia

Dikwels funksioneer ‘n gehele samelewing soos een indiwidu. In samelewings is daar byvoorbeeld verskillende range en stande en ordes wat saamwerk om ‘n funksionele eenheid te bewerkstellig, soortgelyk aan die verskeidenheid organe in ‘n mens se liggaam. Daar is ook teenstrydige menings oor ‘n bepaalde plan van aanpak in groot groepe, net soos wat ‘n

Lees verder: Ons psigotiese massamedia

Dan Roodt: Die dames Le Pen op vooraand van ‘n triomf in Frankryk?

Die eerste rondte van die Franse streeksverkiesing wat Sondag plaasvind, trek nie soveel aandag buite die land nie, maar hou enorme implikasies vir sowel Frankryk as Europa in. Meningsopnames na die terreuraanvalle op 13 November in Parys toon dat die Front National van mevrou Marine Le Pen, wat deur die Franse media steeds as “verregs”

Lees verder: Dan Roodt: Die dames Le Pen op vooraand van ‘n triomf in Frankryk?