Polisiebeamptes het Donderdag daarop aangedring dat die betogers in Kaapstad in hul spore omdraai. Die dooiepunt is uiteindelik gebreek toe die polisie ‘n waterkanon en skokgranate ingespan het om die skare uiteen te jaag . Teen hierdie tyd ‘n paar betogers het reeds wegbeweeg van die belangrikste groep langs Nelson Mandela-boulevard. Betogers het ook die
Vrou van Tsjeggiese mafiabaas vas
Katerina Krejcirova, die vrou van die Tsjeggiese voortvlugtige Radovan Krejcir, is by die Palm Ridge-landdroshof in hegtenis geneem Vrydagoggend, in verband met ‘n gesteelde motor en ‘n bedrogskema. Sy is reeds in haar land van oorsprong aangekla omdat sy saam met haar man sy inkomste uit misdaad geniet het. Sy word eweneens deur Tsjeggië as
Klipgooiers versper paaie in Soweto
Betogers het Vrydag paaie in Pimville, Soweto, met beton asblikke, brandende bande en klippe, afgesper het die Gautengse polisie gesê. Hulle het Donderdag begin klipgooi. “Dit is nou sleg,” het ‘n polisiewoordvoerder gesê. “Hulle het ‘n baie dinge op die paaie gesit omdat hulle nie wil hê dat motors Pimville binnekom nie.” Die woordvoerder het
Gemartel, gewurg en vir dood agtergelaat
Petro Weyers, 66, van Louis Trichardt (Makhado) sê sy is dankbaar dat haar sesjarige kleindogter, Chaney, nog lewe. Die twee is verlede Donderdagoggend (6de) wreedaardig deur swartes aangeval in ‘n huisroof by Petro se woonstel in die Kismet-kompleks in Andersonstraat. Die aanval het plaasgevind presies ‘n week voor Petro se 66ste verjaardag op 13 Februarie. Die
Swartes begin plunder toe burgemeester hulle ignoreer
Sewe en twintig mense is naby Mafikeng in Noordwes in hegtenis geneem na ‘n plundertog tydens ‘n oproerige byeenkoms oor die burgemeester hulle nie wou ontmoet nie. Hulle is op aanklagte van openbare geweld en die besit van gesteelde goedere gearresteer. Die inwoners van die Setlagole-lokasie het die week gewelddadig geraak, en strate met klippe
Lees verder: Swartes begin plunder toe burgemeester hulle ignoreer
Eiendomswaardasiewetsontwerp goedgekeur
Die portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming het die voorstelle in die Eiendomswaardasiewetsontwerp goedgekeur, het RSG berig. Die wetsontwerp het ten doel om ‘n kantoor vir ‘n Waardeerder-generaal te vestig om die waarde van grond en eiendom wat deur die staat aangekoop word vir hervorming, te waardeer. Die komiteeverslag sal nou na die Nasionale Vergadering
Vragmotor met plofstof was onderweg na Zambië
Die minister van Polisie, Nathi Mthethwa, sê die vragmotor met plofstof wat opgeblaas het en die lewens van vier polisielede en ‘n bestuurder geëis het, was onderweg na Zambië. Die plofstof was na Beitbrug-grenspos onderweg waar talle myne is. ‘n Ander vragmotor wat kruideniersware vervoer het op die N1-hoofweg tussen Polokwane en Mokopane het in die
Oekraïene kies ongewilde Jats na staatsgreep
Die Oekraïene het na ‘n staatsgreep verlede week ‘n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie. Arsenjie Jatsenjioek – of Jats, soos die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake Victoria Nuland graag na hom verwys – is aangestel as die nuwe eerste minister van die land. Die bokser Klitsjko, die EU se voorkeur, is
Bakkies: Isuzu of Mitsubishi?
deur André Olivier General Motors het in 2013 met ‘n groot terugvegpoging begin waar hulle al die produksielyne onder die GM-vaandel bietjie reggetrek, en van die dooie hout ontslae geraak het. Onder andere het die Opel Corsa-bakkie die nuwe Chev Utility geword; ander Opel-modelle het nuwe enjins en ‘n kleiner modelreeks tot gevolg gehad. Chev
Malema rand wit bestuurder aan, geen klag
Julius Malema het na bewering ‘n wit man aangerand wat getoet het oor die EFF-leier se padgedrag. Die klaer het nou die saak teruggetrek. Dit is nie bekend of hy deur die polisie geïntimideer is nie. Die padwoedevoorval het Dinsdag in Polokwane gebeur toe Malema die man geslaan het en vir hom geskree het “Ons
