Sewe en twintig mense is naby Mafikeng in Noordwes in hegtenis geneem na ‘n plundertog tydens ‘n oproerige byeenkoms oor die burgemeester hulle nie wou ontmoet nie.
Hulle is op aanklagte van openbare geweld en die besit van gesteelde goedere gearresteer.
Die inwoners van die Setlagole-lokasie het die week gewelddadig geraak, en strate met klippe en brandende bande afgesper. Hulle het daarna op ‘n pludertog gegaan toe die burgemeester hulle nie wou te woord staan nie.
Die burgemeester, Victor Mance het nog nie gereageer op die inwoners se griefskrif van twee weke gelede nie.
Die verdagtes sal volgens die polisie in die Atamelang landdroshof verskyn.

Hulle plunder in elk geval al staan die burgemeester hulle te woord of nie. Hulle soek enige rede om soos barbare tekere te gaan.
Korreksie, hulle is barbare!
Skuus hulle is. Dankie vir die korreksie StalinX. ;~)}
Breek, roof, moor steel, verkrag, aanrand, martel – ons land se top sporte.
Ek reken hierdie is alles deel van hulle oorlogoefeninge so die burgermeester se afwesigheid is deel van die oefening om te sien hoe goed dit die emosies van die massas sneller.
Sêg hierrie outjie mos ook. Hulle wil hê Zuma moet ingyp.
Zuma gaan nie ingryp nie. Zuma het nie geld om beloftes te maak nie.
Zuma wil nie sy stem persentasie beinvloed nie.
Zuma gaan aan stil stuipe ly tot na die verkiesing.