Eiendomswaardasiewetsontwerp goedgekeur

landinvasionDie portefeuljekomitee oor landelike ontwikkeling en grondhervorming het die voorstelle in die Eiendomswaardasiewetsontwerp goedgekeur, het RSG berig.

Die wetsontwerp het ten doel om ‘n kantoor vir ‘n Waardeerder-generaal te vestig om die waarde van grond en eiendom wat deur die staat aangekoop word vir hervorming, te waardeer.

Die komiteeverslag sal nou na die Nasionale Vergadering verwys word vir goedkeuring.

11 thoughts on “Eiendomswaardasiewetsontwerp goedgekeur”

  1. Die ANC self is nie slim genoeg om met hierdie slenterompad uit te kom nie. Die raadgewers agter hulle (Indiërs en mense met ligte velle en swart harte) dink hierdie goed uit.

    Hulle het nou maar eenmaal ‘n hele spul gepeupel om te paai en hulle probeer dit met my en jou goed doen. Hulle wil dit nou maar vir die gepeupel uitdeel. Die probleem wat hullle egter mee gaan sit is dat wanneer als uitgedeel is, die gepeupel nogsteeds net so honger en so arm gaan wees as nou. (As jy nie hard vir iets gewerk het en dit nie self opgebou het nie, het jy zero waardering daarvoor en is dit die ekwivalent van “erfgeld is swerfgeld”.) DAN gaan hierdie raadgewers aftjop – voor dan is dit ons gewone mense wat die onderspit delf.

    Ek kan nie verstaan waarom ons as gewone mense nie moet toegelaat word om ons eie goed te mag besit nie – is ons so ‘n groot bedreiging vir die elite? In plaas daarvan om ons goed te vat, hoekom verander hulle nie die wetgewing sodat besigheid makliker is en meer mense werk het en dus minder sukkel nie? Dit is dalk juis omdat ons hierdie “anti-slawerny” gedagtes het dat die elite so moet maak om ons ook weer hulle slawe te kry en te hou. Wel F$%^&* hulle.

Maak 'n opvolg-bydrae