Marine Le Pen het met haar waarskynlike presidensiële teenstander, Emmanuel Macron, oor immigrasie, integrasie en die internasionale statuur van Frankryk gebots in ‘n TV-debat waaraan al vyf kandidate deelgeneem het. Die voorspel tot die verkiesingsgeveg het vir drie en ‘n half uur aangehou, met Le Pen en Macron as die twee vernaamste teenstanders in terme
Gratis onderwys: Tsotsies wil tot die dood baklei
Die Nasionale Byeenkoms vir Hoër Onderwys in Midrand is verlede week gekanselleer nadat chaos losgebars het toe EFF-studente geweier het dat die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande en ander belangrike swart gaste ‘n geleentheid gegun word om te praat. Die EFF-spul praat nou dat hulle die wapen gaan opneem en dat hulle sal sterf
Lees verder: Gratis onderwys: Tsotsies wil tot die dood baklei
Brief: 22 April, ‘Uncle Angus’ en ‘n onseker tyd
Na aanleiding van die hewige debat oor “Uncle Angus” wat op sosiale media aan die gang is, kan ek nie verhelp om oor ‘n paar dinge te wonder nie. Dit is duidelik dat hierdie debat baie mense erg ontstel aan beide kante en intussen bloei daar seker weer vanaand ‘n boer ongesiens in die agtergrond.
Lees verder: Brief: 22 April, ‘Uncle Angus’ en ‘n onseker tyd
Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG
PRAAG-uitgewery het so pas ‘n nuwe roman deur die beroemde Franse skrywer Jean-Philippe Toussaint, in ‘n Afrikaanse vertaling deur Dan Roodt, gepubliseer. In Europa was dit ‘n kultusboek wat ywerig vertaal is. Die ironiese, humoristiese verhaal wentel om ‘n jong man wat op ‘n dag besluit om in die badkamer te begin leef, waar hy
Lees verder: Nuwe Franse roman deur Toussaint verskyn by PRAAG
Leon Lemmer oor Hermann Giliomee se outobiografie
Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n bekende en gerekende historikus wat as dosent in geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch (US) vanaf 1967 en daarna as dosent in politieke studies aan die Universiteit Kaapstad (1983 tot 1998) verbonde was. Later is Giliomee as buitengewone professor in geskiedenis aan die US aangestel, danksy die departementshoof Albert
Lees verder: Leon Lemmer oor Hermann Giliomee se outobiografie
Swart heksejag teen Zille kom omdat sy kolonialisme verdedig
Wes-Kaapse premier, Helen Zille, sal aan ‘n dissiplinêre proses onderwerp word oor haar twiets oor kolonialisme, het die DA-leier, Mmusi Maimane, gister gesê. As gas op 702, na aanleiding van ‘n oproer oor die twiets, het hy homself gedistansieer daarvan en het gesê dit is onaanvaarbaar. Zille het glo die sosiale mediabeleid van die party
Lees verder: Swart heksejag teen Zille kom omdat sy kolonialisme verdedig
Ghana versuip in skuld maar kry 110-sterk kabinet
Die nuut-verkose president van Ghana het nie gras onder sy voete laat groei om te wys hoe lank ‘n kleptokratiese soustrein kan raak nie. Nana Akufo-Addo, is skerp gekritiseer omdat hy 110 kabinetslede aangestel het. Die opposisie praat selfs van ‘n “olifant-grootte” kabinet. Die 56 ministers kry nou ook 50 adjunk-ministers om die bankrot staatskas
Lees verder: Ghana versuip in skuld maar kry 110-sterk kabinet
Zuma skerm dat Sassa-minister moet bly
President Jacob Zuma sê oproepe van opposisiepartye en die burgerlike samelewing dat die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Bathabile Dlamini, afgedank moet word, is voortydig. Zuma het Donderdag in ’n mondelinge vraesessie in die parlement ’n stortvloed van kritiek en vrae oor die Sassa-krisis getrotseer en Dlamini verdedig. Hy hou vol dat Dlamini nie misluk het
Voorleggings oor banke se samespanning in Julie
Die Mededingingstribunaal het bevestig dat ‘n verhoor in Julie gehou word waar banke wat beskuldig word van samespanning om die randwaarde te beïnvloed, voorleggings kan doen. Die Mededingingskommissie het verlede maand aangekondig dat handelaars by meer as ‘n dosyn plaaslike en buitelandse banke betrek is by samespanning in die verhandeling van die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse
Lees verder: Voorleggings oor banke se samespanning in Julie
‘Swartes steel alles’
‘n Duitse wêreldreisiger het gesorg vir ‘n herrie toe sy as gas van die Duitse uitsender ZDF, besluit het om haar ervaringe van swart mense in Suid-Afrika in ‘n bietjie meer besonderhede te beskryf. Heidi Hetzer (79) het al die hele wêreld oor die afgelope twee en ‘n half jaar volgereis: Van Berlyn via Oos-Europa,
