Verbete Afrikaners

Ek sien Max du Preez vra die vraag “Waarom is Afrikaners so gatvas en verbete?” in Beeld en Die Burger se By van 17 Oktober 2009. Tipies van Max soek hy die fout by die Afrikaner. Alles net omdat die Afrikaner ‘n beleid van afsonderlike ontwikkeling gevolg het. Dan vra mens: was apartheid ‘n onding

Lees verder: Verbete Afrikaners

Zimbabwe maak gereed vir nuwe choleravlaag

Werkers strompel deur stinkende modder in ‘n sloot waarin skoon drinkwater en rou riool syfer in een van Harare se buurte wat verlede jaar die ergste deur die cholera-epidemie getref is. Die herstelwerk verteenwoordig ‘n wedloop om die stad se rioolstelsel te probeer herstel voor die reënseisoen in November begin, wanneer gesondheidswerkers vrees dat die

Lees verder: Zimbabwe maak gereed vir nuwe choleravlaag

Naspersjoernaliste se swaksinnigheid peil nuwe dieptes

Net as ek gedink het dit kan nie erger word nie, oortref Naspers homself weer met sy kruiperige gedienstigheid aan die altaar van transformasie en politieke korrektheid. En, laat ons nie doekies omdraai nie, Naspers is veral smoorverlief op die selfaangestelde Afrikanermessias, Jonathan Jansen. Jansen, die land se voorste kwota-akademikus, se prekerige sotlikhede, meestal op

Lees verder: Naspersjoernaliste se swaksinnigheid peil nuwe dieptes

En toe die Haaie weer kyk, verloor hulle

Gister het ek geskryf dat as daar een span is wat die Cheetahs se nommer het, dan is dit die Haaie. Daar het gister niks op King’s Park gebeur om my van mening te laat verander nie. Oorweeg die volgende: Dis tien minute na rustyd. Die Haaie loop voor met 18 punte teen drie. Hulle

Lees verder: En toe die Haaie weer kyk, verloor hulle

WP besin oor die lewe, die heelal en twee punte

Die WP het gister ‘n voorsprong van een punt probeer verdedig en daarom met twee punte verloor. Dit is die droewige waarheid waaroor die Kapenaars vandag moet probeer kom. Met twaalf minute in die wedstryd voor, en loshande met een punt voor, met die Blou Bulle op kraal in hulle eie kwartgebied, het die WP

Lees verder: WP besin oor die lewe, die heelal en twee punte

Kop op die Blok: WP se seuns nie mans genoeg

Geykte uitdrukkings vloei hierdie hele week uit die Kaap uit. Dis asof hulle ‘n trommel vol stempels het, elkeen met ‘n cliché op, en wanneer die halfeindrondtetyd in die Curriebekerseisoen is, trek hulle dit nader. Tjap! Dis ‘n uitklopwedstryd en enige iets kan gebeur. Tjap! Tuisvoordeel. Tjap! Die wedstryd vind tussen vier wit lyne plaas.

Lees verder: Kop op die Blok: WP se seuns nie mans genoeg

Kop op die Blok: Haaie het Cheetahs se nommer

Al Bernstein, die legendariese boksontleder, het die reël geformuleer dat, maak nie saak hoe goed ‘n bokser is nie, daar ís iemand wat net weet hoe om hom te klop. Ter stawing wys hy na die ellende wat Muhammed Ali teen Ken Norton ondergaan het. Norton was nie die beste swaargewig van sy tyd nie

Lees verder: Kop op die Blok: Haaie het Cheetahs se nommer

Oproer in kettingwinkel

‘n Swart vrou, Linda Brown, is Dinsdag in die deelstaat Ohio, in die VSA, gearresteer ná ‘n inkopietog van drie ure lank. Dit het begin nadat sy ‘n Hummer-limousine gehuur het en gevra het om by die Burlington Coat Factory-kettingwinkel afgelaai te word. Volgens die polisie het Brown na die naaste kasregister geloop en luidkeels

Lees verder: Oproer in kettingwinkel

Barrichello by Williams?

Verskeie mediaberigte in Brasilië wil dit hê dat Rubens Barrichello van 2010 af vir Williams gaan jaag. Folha de S.Paulo, woordvoerder van Barrichello, het wel gesê dit is vir nou net 2010 met die opsie om 2011 ook in te sluit. Die skuif sal Barrichello se salaris heelwat vehoog van dit wat hy nou by

Lees verder: Barrichello by Williams?