Jong vrou sterf in koeëlreën

‘n Jong wit vrou van Heidelberg het gesterf toe sy en haar verloofde hulle gisteraand omstreeks 21:00 in gewapende rowers vasgeloop het. Die twee het haar aanstaande se werkplek besoek. Chantelle Jacobs het gesterf en haar verloofde Marius Jansen van Rensburg is gewond toe die paartjie omstreeks 21:00 op 11 Oktober by Wentrans (op die

Lees verder: Jong vrou sterf in koeëlreën

Skenkers dok op om Gasa te herbou

Internasionale skenkers van lande en organisasies het meer as $5 miljard beloof om die oorloggeteisterde Gasagebied te herbou, maar het Sondag gesê dit is die laaste keer dat hulle sal betaal en Israel en die Palestyne aangeraai om ‘n finale vredesooreenkoms te sluit wat tot twee aparte state sal lei. Die Noorweegse minister van buitelandse

Lees verder: Skenkers dok op om Gasa te herbou

SINK nooit deur US-raad goedgekeur nie

Die sogenaamde “Sentrum vir Inklusiwiteit” by die Universiteit van Stellenbosch, wat soveel opslae met sy kontroversiele uitsprake oor transformasie aan die US gemaak het, het in werklikheid nooit amptelik bestaan nie. Die sentrum (SINK) is die geesteskind van die viserektor Julian Smith, tans met sogenaamde “studieverlof”, al kan administratiewe amptenare soos hy nie kwalifiseer vir

Lees verder: SINK nooit deur US-raad goedgekeur nie

Om diefstal te legitimeer

Sedert 1994 is Afrikaners nuwe lesse geleer – veral in die hoofstroommedia wat ons soos kritikasters betig as ons nie polities korrek bly nie. Ons is geleer dat politieke leierskap nie deur beginsels gelei word nie, maar deur pragmatisme, oftewel gedienstigheid.  Met hierdie insig verstaan ons nou die gebeure van die laaste tien jaar van

Lees verder: Om diefstal te legitimeer

Mag die Afrikaner sy kop optel?

Max Du Preez se aanval op Steve Hofmeyr op die naweek se Netwerk 24 is ‘n sprekende voorbeeld van oppervlakkige, ondeurdagte, eensydige en bevooroordeelde joernalistiek. Kom ons bekyk dit stuk vir stuk  van naderby: Ek haal telkens aan uit sy artikel en lewer dan kommentaar daarop. Du Preez :«Dis vir my ’n interessante verskynsel, dié dat

Lees verder: Mag die Afrikaner sy kop optel?

Antonin Dvorák, jazz en Gustav Mahler

Na aanleiding van opmerkings deur ‘n musikus het Dan Roodt na Antonin Dvorák (1841-1904) se Negende of Nuwe Wêreld-Simfonie (1893) verwys (“Die Afrikaner as postmoderne vreemdeling,” Praag, 20 08.2013). Ek het sekerlik nie beswaar om kultureel breedweg met die Weste, veral Europa in sy historiese essensie, geassosieer te word nie. Ek is wél onvergenoegd met

Lees verder: Antonin Dvorák, jazz en Gustav Mahler

Sakelui gaan Nkandla-geld betaal

‘n Groep Durbanse sakelui wat aangebied het om ‘n gedeelte van die geld terug te betaal wat aan opknappings aan President Jacob Zuma se privaatwoning op Nkandla bestee is, meen die land moet van die saak af aanbeweeg. Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela het in haar verslag bevind dat die president en sy familie onregmatig

Lees verder: Sakelui gaan Nkandla-geld betaal

Heksejag teen wittes van Wilgehof duur voort

Die Menseregtekommissie (MRK) het na ‘n destydes ondersoek na beweerde rassisme by die Laerskool Wilgehof, in sy verslag en bevindings het hy Fanie Roeloffze en Lenard Mac Kay in hul afwesigheid en sonder om hul kant aan te hoor, skuldig bevind. Die klaer en een van die hoofgetuies in die dissiplinêre verhore van Roeloffze en

Lees verder: Heksejag teen wittes van Wilgehof duur voort

Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê

Anne-Marie van Zyl, 32, van Kempton Park se vermeende swart moordenaar het haar doodgesteek omdat sy glo Afrikaans gepraat het met hom. Sy is voor haar twee dogtertjies met ’n mes doodgesteek. Die swarte beweer ook sy het hom ‘n “kaffer” genoem. Clement Ramawele, 25, van Mabopane buite Pretoria het voor regter Solly Sithole in

Lees verder: Swarte se verweer is dat vermoorde ‘kaffer’ in Afrikaans sê