Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys. Dié twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde van oplaaiende druk om die baie siek Clive Derby-Lewis uit die gevangenis vry te laat op mediese parool. Derby-Lewis
Lees verder: Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe
