
’n Sewentienjarige swart seun is deur ‘n wit man doodgeskiet tydens die oproer in Noordwes.
Die tiener is geskiet toe ‘n skare na die munisipale kantore in Christiana in Noordwes opgeruk het.
Die spanning loop reeds hoog weens die gewelddadige betogings wat in Bloemhof begin en nou na Christiana uitgebrei het.
Vrese heers dat die rassevoorval olie op die vuur sal wees waarna oproeriges soek.
Volgens die woedende skare is ‘n Gr. 9-leerder deur ’n wit kroegeienaar doodgeskiet nadat hy na bewering op die betogers losgebrand het.
Die betogers was glo besig om oor die N12 te stap toe die man en sy vriende hul nader, het die betogers gesê.
“Ons het begin weghardloop, maar die mans het op ons geskiet soos ‘n mens diere op ʼn wildplaas afmaai,” het een van hulle gesê.
Die skare het gsê hulle sal wraak neem vir die tiener se dood.
Intussen is die huis van raadslid Tebogo Mokgosi na bewering Woensdag in Utlwanang afgebrand.
Mokgosi is die voorsitter van ’n taakspan wat met die oproeriges moet onderhandel.

Wel, as jy wat ‘n tiener is saam met “volwasse” barbare wil betoog, brand en afbreek, dan is dit wat gebeur. Vir elke aksie is daar dus ‘n reaksie !
“Ons het begin weghardloop, maar die mans het op ons geskiet soos ‘n mens diere op ʼn wildplaas afmaai,” het een van hulle gesê.
Die mans sou nie skiet indien hul eie lewens nie in gevaar was nie – MOENIE MARTELAAR(S) SPEEL NIE !
Ons boere word soos vlieë afgemaai – SONDER dat ons oproerig raak, barbaars raak, ens. Die boer voorsien slegs voedsel voorraad aan die land en dis die dank wat hulle kry !
HKGK.
Hoogtyd!
Stem.
Klaar GK!
Hier is ‘n foto van boere wat die SAPD gister in Bloemhof bystaan het !
MENSIG, HET MY HART MET TROTS GESWEL !
Wanneer ‘n mens se lewe bedreig word verdedig jy jou lewe. Dit word selfverdediging genoem. Daar word nie sulke groot boehaai gemaak wanneer witmense gemartel en vir dood agtergelaat word nie. Nog minder van regeringskant!
Volgens ‘n ander berig het die persoon ‘n waarskuwings skoot afgevuur. Toe volg daar ‘n “stampede” en is die flappie toe dood getrap.
Hy het seker gedink hy is by ‘n sokker “match”. Daar trap hulle mekaar ook dood al kos hulle kaartjies maar net twintig rand Arnie.
Hierdie is lelike dinge – dit LAASTE ding wat ons kan bekostig is om in ‘n gewapende burgeroolog betrokke te raak.
Is hierdie egter ‘n werklike voorval? Glo my die polisie en weermag sou op die boere toegesak het as hulle op die betogers sou geskiet het.
Ja en Nee. Voor 94 kon ons dit doen met die eens magtige SAW. Die joiners sou in hulle pasoppens gewees het, ons het die vermoe gehad, kernwapens ens. Nou het ons effol. FW en sy span het maar net alles vir n paar jaar uitgestel. En nou gaan dit brutaal eindig.
Ek dink hulle het dit juis so beplan so dat ons Fniks het om werklik mee te kan terugbaklei nie. Daardie valse gerustheid wat gekweek is met tyd – die weerbare manne van destyds wat nou ou-ballies met boepense is (sluit myself in) – hulle jong “weermag” wat verskriklik aangeteel is in die laaste 20 jaar en met oefeninge (lees protes) weerbaar gehou is. Verder die invoer van baie zims en nigeriërs wat hulle sal bystaan.
Dit gaan net my verstand tebowe dat ons “slim leiers” hierdie nie destyds kon insien nie. Van strategiese langtermyn denke was daar nie sprake nie.
Die militêre kanpe is net so sleg beskerm as ;n lokasie. Om hulle plat te loop, en wapens te gaan vat, sal nie moeilik wees nie.
Gaan kyk self hoe die “wagte” daar ontplooi is. Dws as jy hoegenaamd ‘n wag daar gaan vind.
Die blankes moet net blankes en privaat eiendom beskerm.
Laat daardie barbare alle regerings geboue tot in die grond afbrand.
Eintlik moet die Boere hulle sommer daarmee help.
Die “Boere” moet net oplet dat die polisie nie skielik op hulle losbrand nie.
Daar kan maklik gesê word dat die polisie die vreedsame betogers moes verdedig teen die vêr regses.
Daardie wit kroeg eienaar het nou net die EFF, ANC en DA se bas gered. Bygesê as dit regtig hy was.
Ek soek oral op die web Werwe en kry net mooi niks. !!
Front Nasionaal is nog nêrens aangevat oor die Selfbeskikkings idiaal nie.
Ook vind ek nêres ‘n politieke party wat hulle pertinent oor selfbeskikking uitlaat nie.
Dus is dit stilswyend aanvaar dat daar niks met selfbeskikking verkeerd kan wees nie, en dat die stilswyende blanke massas dalk bid dat dit moet realiseer.
Hoe meer chaos daar gaan uitbreek, hoe meer mense sal hulle stemme by Front Nasionaal kom plaas.
Al is dit dan net “skelm”
So dis ‘n rassevoorval ne, maar plaasmoorde is nie.
Hoe kan dit wees?! Niemand daag gillend (, woedend) op om daaroor ‘n stomp, geroeste stuk yster reëlmatig deur iemand se swart gebrande hart te kap nie…
Brutale plaasmoorde is mos normaal… Kill the Boer – kill the farmer…
http://www.youtube.com/watch?v=6fzRSE_p1Ys&feature=player_detailpage
Helaas… Weë my as ek van ‘n barbaarse ka**er praat! Dan word daar stukke versmorende katoen in my keel afgedruk… – terwyl daar driftig in my ore gefluister word: “Hou jou bek – hoe durf jy die vrede versteur?!”
Onthou nog my jong dae in Coligny.As jy daar in Vryburg/Christiana rond ry was daar groot borde wat se “Hierdie is KP wereld” Lyk of dit nog die selfde is.
Kyk net die klomp kleintjies ook teenwoordig …
https://www.youtube.com/watch?v=afbC6r4C2H4#action=share
Nou toe nou….. hoop maar net die ‘spul’ red jou bas. Hmmm, miskien ook nie. Terloops, verander jou skuilnaam na TrotsSuidAfrikaans dit sal jou kommentaar soos ‘n handskoen pas.