Rassegeweld het uitgebreek in Milwaukee, in die Amerikaanse staat Wisconsin, Saterdag ná ‘n swart man noodlottig geskiet is deur die polisie. Polisievoertuie en vier ondernemings is aan die brand gesteek deur BLM-aktiviste, volgens WISN. Die swarte wat glo deur die polisie geskiet is, is geïdentifiseer deur familielede as die 23-jarige Sylville Smith. Smith het ‘n
Twee Suid-Afrikaanse ISIS-simpatiseerders vra borg
Tweelingbroers Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie, wat van terrorisme beskuldig word, sal na verwagting om borgtog aansoek doen by die Johannesburgse landdroshof. Tydens hul laaste verskyning het kol. André Neethling, ‘n provinsiale ondersoeker van misdade teen die staat, getuig teen die 23-jariges, wat na bewering hul arrestasies onwettig wil laat verklaar. Neethling het aan
Lees verder: Twee Suid-Afrikaanse ISIS-simpatiseerders vra borg
DA en EFF in koalisie
Die DA en die EFF staan luidens berigte op die drumpel om ’n historiese koalisieooreenkoms te sluit wat beloof om die munisipale regeringstoneel in Suid-Afrika dramaties te verander (foto hierbo). Rapport berig die pakt, wat na verwagting vandag of môre gefinaliseer sal word, sal beteken dat vyf van die grootste stede in Suid-Afrika, insluitende die
Nog onluste dreig by kampusse
Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande het weer beklemtoon dat die regering nog nie besluit het oor klasgeld vir studente in 2017 nie. Dit volg terwyl studente weer dreig met klasboikotte en betogings omdat die regering glo reeds ‘n besluit oor klasgelde geneem het. Volgens berigte kan protesoptogte al vandag begin, het
Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem
Terwyl Rusland se baan- en veldnommeratlete, insluitende diegene met geen geskiedenis van misbruik van verbode middels nie, uit die Olimpiese Spele Rio 2016 geskop is, is daar ‘n magdom veral swart atlete wat wel toegelaat is om mee te ding in Brasilië ten spyte van hul eie probleme met verbode middels. Benewens die Internasionale Vereniging
Lees verder: Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem
Saoedi-aanval op skool in Jemen maak opslae
‘n Saoedi-geleide lugaanval op ‘n skool wat die dood van tien leerlinge veroorsaak het, het kommer laat opvlam oor die toename in burgerlike sterftes in dié land, het hulpverleningsagentskappe gesê. Die aanval was in die rebelbeheerde provinsie van Jemen en is die jongste in die 17 maande lange burgeroorlog, het AFP berig. ‘n Verdere 28
Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by die stemlokaal sien, het hy besluit om liewer die ekstra vakansiedag te gaan geniet en inkopies te doen.
Lees verder: Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting
Karel Combrinck se puik skrywe oor Tibhirine en die treffende foto van die groep van sewe standbeelde in Lyon, Frankryk (Praag 14 Julie), het heelwat emosie in my losgelaat. Maar ek moet noem dat hierdie tragiese gebeure nie in 1969 plaasgevind het nie maar in 1996. In Combrinck se skrywe het hy dit veral teen
Lees verder: Leon Lemmer: Die boosheid van die Tibhirine-slagting
Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie
Zambiërs het gaan stem ná ’n verkiesingsveldtog wat deur “ongekende” geweld geteister is en die land se relatiewe stabiliteit en demokratiese rekord kan bedreig. Ten spyte van meer mededingende tenders van Suid-Afrikaanse maatskappye, het die die Verkiesingskommissie vir Zambië (ECZ)’n Doebaaise firma gekies om die stembriewe te druk. Dit het gelei tot spekulasie oor moontlike
Lees verder: Zambiese ‘stembedrog’ gevrees na SA nie stembriewe mag druk nie
Brief: Poetin enigste leier met ruggraat
Navorsing oor militêre magte en oorloë is al vir baie jare een van my stokperdjies. Die afgelope paar jaar haak ek vas by Rusland se spesiale magte, genaamd Spetsnaz. Ja, ek hou van Rusland. Ek het respek vir hulle militêre mag en ek dink dat pres. Poetin die enigste leier in die wêreld is wat
