Die treurige eskalerende epidemie van plaasmoorde wat ek êrens in ‘n brief aan iemand beskryf as ‘n onverklaarde oorlog teen my bloedgenote is ‘n toestand wat ek reken nie langer met betoë en woorde omgekeer kan word nie. Ek vrees ons mense is tans die slagoffers van volksmoord = genocide, hetsy deur moord hetsy deur
Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood
Mnr. Jasper von Kleist, 61, ‘n voorman op die plaas Dale naby Tom Burke in die Noord-Transvaal, is Woensdagaand op 21 Maart deur aanvallers doodgeskiet. Die moord het ironies genoeg op “Menseregtedag” geskied. Volgens sy lewensmaat, me Sonja Joubert, was die swartes wat hulle aangeval uit daarop uit om hulle dood te maak. “Die mans
Lees verder: Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood
Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?
Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute regverdiging van hulle laakbare gedrag. ‘n Mens sou verwag dat hoe duideliker die katastofiese gevolge
Lees verder: Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?
85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer
Volgens ‘n meningspeiling wat sedert 15 Maart op die webblad Netwerk24 gehou word, wil 85% van alle lesers Australië toe emigreer. Hoewel Netwerk24 hom as ‘n liberale, multikulturele medium projekteer, word die blad hoofsaaklik deur blanke Afrikaanssprekendes, dus Afrikaners, gelees. Die peiling volg op die polemiek na aanleiding van die Australiese minister van binnelandse sake,
Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek
Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blankes, veral Afrikaners, haar simpatieke begrip vir wat swartes ook al doen en haar fanatieke aanhang van feminisme, veral die lesbiese vleuel. Op Praag
Lees verder: Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek
Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’
Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar: Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die onreg van die verlede reggestel moet word. Die ANC-regering het ‘n morele, historiese, politieke en
Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika
Veral sedert Donald Trump se verkiesing as president in November 2016 is daar heelwat meer belangstelling as vroeër in die Amerikaanse middelklas en werkersklas; dus in die nie-elite, gewone Amerikaners, veral die blankes wat as kiesers steeds in die meerderheid is. Kyk byvoorbeeld Henry Olsen se boek, The working class Republican: Ronald Reagan and the
Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!
“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer in oorlog met hom. Verder — tensy jy verraad bedink — sal jou doel, soos
Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?
Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel wat juis betrekking het op die onteiening van grond.) Die eerste belangrike punt wat gemaak
Gustav Venter: Woernael 5 — Witwarm
Ek het sopas die bestelling geplaas vir die eerste besending van my bundel rubrieke wat ek saamgevat het onder die titel Witwarm. Vriend Rudolf Maré het reeds twee bestel en vir vier betaal. ʼn Skrywer het goeie vriende nodig. Hy het vriende en baie ander dinge nodig. Ek het darem die goeie vriende. Hierdie rubrieke