Sondagaand, 7 April 2019, op Kwêla, kykNET, is ‘n onderhoud met ‘n paar manne in dierepakkies gevoer . Hulle is Furries, ‘n handjievol van vele wêreldwyd. Hulle voer aan hul kry soms negatiewe kritiek op sosiale media, terwyl hulle maar net hulself is. In hierdie artikel vra ek myself af waarom subkulture in die eerste
Lees verder: Suidpunt: Hou subkulture enige gevaar vir die Afrikanerkultuur in?