Anton Barnard se skrywe oor die Wolkstaat stuur die gesprek oor Afrikanerselfbeskikking in die regte ringting. Ten eerste is dit belangrike dat die nuwe lewe wat hierdie gesprek ontvang het, volgehou word. Ten tweede moet ons nou realisties praat en raakvat. Anton se argument, dat om nou reeds oor grense te kibbel voortydig is en
Haïti, welkom in die hel
Die situasie in Haïti is katastrofaal, het die Internasionale Rooikruiskomitee Maandag verklaar. Plundery het gister na meer dele van die middestad van Port-au-Prince versprei. Honderde jong mans en seuns het oor stukkende mure geklim om by winkels in te breek om te vat wat hulle ook al kan kry. Op een plek het jeugdiges met
Immigrante sal ‘gebraai’ word
Buitelanders wat dit waag om terug te keer na De Doorns, sal “gebraai” word. Twee maande sedert xenofobiese aanvalle in De Doorns uitgebreek het, sê plaaslike inwoners hulle is vasberade om enige Zimbabwiërs wat terugkeer weer weg te jaag. Die inwoners van Stofland en Ekuphumleni sê hulle weier om enige Zimbabwiërs tot dié woonbuurte te
‘n Mesvaste sokkerbaadjie?
’n Mesvaste baadjie het die Suid-Afrikaanse reëlingskomitee van die Wêreldbeker-sokkertoernooi boos, luidens ‘n berig in Die Burger. Protektorvest.com, ‘n Britse maatskappy, se baadjies bied glo beskerming teen mesaanvalle. Dit is egter nie koeëlvas nie. Rich Mkhondo, kommunikasiehoof, sê dis ‘n “afskuwelike plan wat bangmaakpraatjies gebruik” vir wins. Hy het gesê sportgeesdriftiges het nog nooit messteekbaadjies
Herrie se kerrie: Glips na links
Onlangs is ‘n beriggie op Praag se webwerf geplaas oor die min wat ‘n mens nog ‘n byglip op die krieketveld sien. Wel, die volgende dag gebruik die Engelse draaibouler Peter Swan toe ‘n byglip teen die Proteas, wat maar net weer onomstootlik wys dat Afrikaans wyd gelees word – ook in die Engelse krieketspan.
Polisie is ondankbaar, sê CDP
“Dit kom voor asof die waarheid in Suid-Afrika uiters ongeleë is, en die waarheid praat dus uiters onpopulêr is.” So sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratise Party (CDP) en waarnemende voorsitter van die Christen-Demokratiese Alliansie (CDA). “Die ontstokenheid van die SAPD en ander oor die uitsending van ‘n program op E TV waarin
Oud-Springbok in petrolbomaanval
Die voormalige Springbokrugbyspeler Dale Santon het tweedegraadse brandwonde opgedoen toe ‘n petrolbom na sy huis geslinger is, het Beeld vandag berig. ‘n Polisiewoordvoerder, inspekteur Keith Chandler, het gesê ‘n getuie het gesien hoe ‘n persoon in ‘n oranje BMW ‘n voorwerp na die Santon-gesinswoning in Plumstead, Kaapstad, rondom middernag Saterdag gooi. Chandler sê die getuie
Taliban-aanval op Kaboel
Vyf mense, waarvan een ‘n burgerlike kind is, is in ‘n Talibanaanval in Kaboel gedood, asook vier van die aanvallers. Twee was selfmoorbomaanvallers. Die aanval het gevolg te midde van Amerikaanse voerwerk om die NAVO-magte in Afganistan aansienlik uit te brei, en die inhuldiging van ‘n paar ministers deur pres Hamid Karzai wie se aanstellings
Croukamp se liberale vloermoer
As akademikus het dr. Piet Croukamp op RSG se program, Kommentaar, jammerlik gefaal toe die huidige debat oor die volkstaatgedagte aan die bod gekom het. In plaas van om ‘n akademies verantwoordbare agtergrond te skets, het hy emosioneel die gedagte aan die hand selfverklaarde liberale beginsels aangeval. Hy het as sterk voorspraakmaker vir liberalisme ingetree,
Ons wag op die kaptein
Wie se skuld is dit dat ons nog nie ‘n volkstaat het nie? Die volk s’n – natuurlik! Die stelsel wat ons voorouers voor 31 Mei 1902 gehad het, was nie ‘n demokrasie nie. Dit was ‘n republiek. In ‘n republiek behou die burgers die gesag oor die regering, in ‘n demokrasie staan die burgers
