Grootskaalse besoedeling van rou riool wat na die Loch Lomond-dam in Bethlehem vloei is moontlik die rede van die dooie, drywende vis op die dam se oppervlak. Nie net pragtige visse het in die slag gebly nie maar dié riool is na Gauteng op pad. Dit is lewensbedreigend vir mens sowel as dier. Opposisielede in
Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië
Russiese vegvliegtuie het ‘n genadelose aanslag op djihadistiese stellings in Sirië voorgesit. Inwoners in die gebiede wat geraak word sê dat hulle ernstige tekorte aan kos en medisyne ondervind. Die aanvalle teen dagbreek het groot brande in die Al-Mashhad- en Sayf al-Dawla-distrik laat ontstaan. Dit was die vierde dag van intensiewe lugaanvalle op die stad,
Lees verder: Genadelose Russiese aanslag op djihadi-vestings in Sirië
Switserse kiesers stem vir meeluistering
Kiesers het ‘n wet wat die Switserse intelligensiediens die mag gee om private kommunikasie te monitor in die kuberruim, goedgekeur. Hulle meen dit is nodig om terroriste-aanvalle te voorkom. Kritici het gewaarsku teen arbitrêre toesig, maar hulle het ‘n duidelike nederlaag in Sondag se referendum gely. Meer as 65% van die vyf miljoen kiesers in
Bob wil blykbaar sonder VN-voedselkruk
President Robert Mugabe van die bankrot mishoop wat bekend staan as Zimbabwe het na berig word, gesê Afrika is gereed om hom aan die Verenigde Nasies (VN) te onttrek. Hy het dié ultimatum gerig as daar nie aan sy eis om hervorming voldoen word nie. Mugabe is terugverwelkom ná sy besoek aan die VN se
Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red
Die Universiteit van die Witwatersrand het die hulp van die Verkiesingskommissie ingeroep om die uitslag van ‘n meningspeiling oor die hervatting van lesings te verifieer. Die Universiteit doen blykbaar die peiling onder dosente en studente sodat hulle ‘n getallemeerderheid kan monster om die betogers te keer. Die woordvoerder van die Universiteit, Sherona Patel sê honderde
Lees verder: Wits smeek OVK, polisie om hulp om akademiese jaar te red
Nuwe SA spioenasiebaas aangestel
Die Suid-Afrikaanse minister van staatsveiligheid David Mahlobo het Maandag aangekondig dat Arthur Fraser, ‘n bruin man, as nuwe direkteur-generaal en rekenpligtige beampte van sy departement aangestel is. Fraser (foto), ‘n voormalige adjunk-direkteur-generaal in die voormalige Nasionale Intelligensie-agentskap, het Maandag ná sy aanstelling begin werk en sy pos is reeds deur president Jacob Zuma bekragtig, het
Russe roep skaakmat in Sirië
Die Neocons bevind hulself in ‘n doodloopstraat na die ineenstorting van die Kerry-Lawrof-ooreenkoms om ‘n skietstilstand in Sirië uit te roep. Die Siriese weermag het die djihadis in die ooste van Aleppo vasgekeer, en die werklikheid van verdoemende nederlaag in Aleppo het uiteindelik by mense soos die Amerikaanse VN-ambasadeur Samantha Power ingesink. Die resultaat is
Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel
Die Demokratiese Party se presidensiële kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag. Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon hoe Clinton, geklee in ‘n swaar groen jas in warm weer, die sewe trappe na
Swart studente se eise hou nie op nie
Die swart studente van die Universiteit van die Witwatersand het intussen besluit om voort te gaan met hul protesoptrede tot daar aan al hul eise voldoen is. Die lys van hul eise het klaarblyklik ook geen einde nie. Dit sluit nou behalwe gratis onderwys ook gratis kos en verblyf in sodat hulle kan aanhou om
Nigeriese voedselkrisis laat algar koud
Meer as 20 000 mense is reeds dood en meer as 2,6 miljoen is haweloos gelaat sedert Boko Haram-militante in 2009 met ’n insurgensie teen die Nigeriese owerhede begin het, het AFP berig. Ondanks die groot aantal mense wat hierdeur geraak word, het die situasie min aandag geniet in vergelyking met ander humanitêre krisisse in
