Guptas verkoop hul mediagroep aan Jimmy Manyi vir R450m

Die Gupta-familie het ooreengekom om hul aandele in die New Age-koerant en die ANN7-televisiekanaal aan Lodidox vir R450m te verkoop. Dié maatskappy behoort aan Mzwanele Jimmy Manyi. In ‘n persverklaring het Oakbay-beleggings gesê: “Die verkoping sal ook die aandeelhouer die tyd gun om daarop te fokus om sy naam skoon te maak teenoor ongegronde media-aantygings.”

Lees verder: Guptas verkoop hul mediagroep aan Jimmy Manyi vir R450m

Dan Roodt: Apple, PayPal en die res van die Goolag moet geboikot word

Die situasie wat hom tans in die VSA afspeel, hou ook vir ons verreikende gevolge in. Soos enige nugter mens reeds besef het, lui die huidige alliansie tussen polities korrekte globale maatskappye en maatskaplikegeregtigheidskrygers (MGK’s) ‘n nuwe tydvak van sensuur en sentrale beheer in, die tyd van die “Goolag”. Laasgenoemde woordspel met Google se naam

Lees verder: Dan Roodt: Apple, PayPal en die res van die Goolag moet geboikot word

Brief: WAT se Willem Botha ook skuldig aan kruipsug

Willem Botha, die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), het pas op LitNet (16 Augustus) kommentaar gelewer. Dit was na aanleiding van Afrikaansdag wat op 14 Augustus gevier is – die dag in 1875 waarop die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) gestig is. Botha se reaksie gee blyke van die geykte, polities

Lees verder: Brief: WAT se Willem Botha ook skuldig aan kruipsug

Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans

CJ Langenhoven (1873-1932) het ‘n deurslaggewende rol in die 1925-erkenning van Afrikaans as amptelike taal gespeel. Deesdae sou hy as ‘n taalbul bekend gestaan het. Oor Afrikaans het Langenhoven geskryf: “Hij is die enigste witmanstaal wat nie onmiddellik oor die see kom nie” (JC Kannemeyer, Langenhoven: ‘n Lewe, Kaapstad: Tafelberg, 1995, p 269). Let op

Lees verder: Leon Lemmer: Kruipsug by die hoëpriesters van Afrikaans

Barcelona: Paneelwa maai vakansiegangers af, polisie stuit tweede aanval

Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid aanvaar vir die aanval in Barcelona waartydens 13 mense gedood is en ‘n honderd voetgangers beseer is toe ‘n wit paneelwa in ‘n skare niksvermoedende vakansiegangers ingery het. Van die 100 of meer wat beseer is, ten minste 20 nasionaliteite getref. Frankryk se ministerie van buitelandse sake het gesê dat

Lees verder: Barcelona: Paneelwa maai vakansiegangers af, polisie stuit tweede aanval

Hoekom het die polisie nie in Charlottesville ingegryp nie?

Die polisie en die Nasionale Wag het die deelnemers in Charlottesville, Virgina, met 2:1 oordonder by Unite the Right (UTR) opmars, maar hulle kon steeds nie die situasie beheer nie, met een persoon wat dood is en verskeie beseerdes. Dit het gelyk asof die polisie die beheer oor die stad heeltemal verloor het. Die noodtoestand

Lees verder: Hoekom het die polisie nie in Charlottesville ingegryp nie?

Grace Mugabe ‘steeds in SA’ ná aanranding op model

Grace Mugabe, eggenote van Robert Mugabe van Zimbabwe, bevind haar volgens bronne steeds in Suid-Afrika. Haar ligging word egter geheim gehou aangesien sy steeds deur die SA Polisie gesoek word om op ‘n klag van aanranding te verskyn. Sy sou gistermiddag in die Randburgse Landdroshof verskyn het, maar het nie opgedaag nie. Die klag hou

Lees verder: Grace Mugabe ‘steeds in SA’ ná aanranding op model

Jared Taylor: ‘Unite the right’: Wie was reg?

Die internasionaal bekende altregse leier en intellektueel, Jared Taylor, gaan Suid-Afrika binnekort besoek en ‘n konferensie in Pretoria toespreek (meer inligting binnekort hieroor op PRAAG). Hier volg sy kommentaar op die Unite the right-byeenkoms op 12 Augustus 2017 in Charlottesville, Virginië, waar geweld uitgebreek het tussen linkse groepe en die pro-blanke optoggangers wat ‘n standbeeld

Lees verder: Jared Taylor: ‘Unite the right’: Wie was reg?

Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom

‘n Boot vol Afrika-migrante het op ‘n strand in Spanje geland en vinnig weer verdwyn tussen die vakansiegangers. Carlos Sanz het aan The Telegraph vertel hoedat die groep “ongedokumenteerde” immigrante verdwyn het voordat die polisie kon arriveer. Volgens ‘n verslag van El Confidencial, het hulle na ‘n klein dennebos naby die Faro de Camarinal-vuurtoring gehardloop.

Lees verder: Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom

Charlottesville, VSA: #UniteTheRight se byeenkoms eindig in chaos ná AntiFa-betoging

Een van die grootste regse byeenkomste in die meer onlangse Amerikaanse geskiedenis, die Unite the Right-byeenkoms in Charlottesville, Virginië, moes afgelas word nadat die goewerneur van dié Amerikaanse deelstaat ‘n noodtoestand afgekondig het. Die byeenkoms is gereël om beswaar te maak teen die verwydering van ‘n standbeeld ter ere van genl. Robert E. Lee, die

Lees verder: Charlottesville, VSA: #UniteTheRight se byeenkoms eindig in chaos ná AntiFa-betoging