Suid-Afrika se eerste dame, Nompumelelo Ntuli-Zuma gaan dalk vervolg word omdat sy na bewering die president in 2014 probeer vergiftig het. Zuma het haar toe uit Nkandla uitgeskop, waarna die voorval deur die Valke ondersoek is. Die Valke se ondersoek is nou voltooi en gaan volgens dié liggaam binnekort aan die nasionale vervolgingsgesag (NV) oorhandig
Lees verder: Zuma se vrou dalk vervolg omdat sy hom vergiftig het