praag.co.za

Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom

Written by

in

,

‘n Boot vol Afrika-migrante het op ‘n strand in Spanje geland en vinnig weer verdwyn tussen die vakansiegangers.

Carlos Sanz het aan The Telegraph vertel hoedat die groep “ongedokumenteerde” immigrante verdwyn het voordat die polisie kon arriveer. Volgens ‘n verslag van El Confidencial, het hulle na ‘n klein dennebos naby die Faro de Camarinal-vuurtoring gehardloop.

Op sosiale media wys beelde van Woensdag 9 Augustus hoe ‘n rubberbootjie vol swartes op die gewilde toeriste-strand in die suide van Spanje land. Vakansiegangers kyk geskok toe terwyl die swart migrante skarrel om die strand te bereik.

Volgens data van die Hongaarse sekuriteitshoof György Bakondi het byna 10 000 migrante in die eerste ses maande van 2017 Spanje binnegekom – ‘n beduidende toename van die vorige syfers.

Op die strand naby die dorp het ‘n Daily Mail-verslaggewer binne drie honderd meter van mekaar, drie verlate bote ontdek wat vermoedelik deur migrante gebruik is.

Jose Maraver, hoof van die Maritieme Reddingsentrum, het aan die Telegraph gesê dat ‘n tweede boot op Donderdag op ‘n ander strand in die gebied geland het, terwyl twee vaartuie gered moes word. “Daar is elke dag bote, elke dag is daar ‘n migrasie,” het Maraver gesê. “Die situasie word baie ingewikkeld.”

Die aantal immigrante wat die provinsie Malaga in die eerste ses maande van 2017 bereik het, is al amper die getal vir die hele vorige jaar.

Spanje het reeds vanjaar meer swart aankomelinge gekry as in die hele 2016, het die Internasionale Organisasie vir Migrasie verlede Donderdag bevestig. Volgens die IOM is byna 8 200 migrante aangeteken. “Dit is moontlik dat Spanje hierdie jaar beter sal presteer as Griekeland,” het Joel Millman, ‘n woordvoerder van die IOM, aan AFP gesê. “As dit so is, is dit ‘n groot verandering.”

‘n Bron het aan die Daily Mail gesê: “Omtrent 40 immigrante het aangekom,” Woensdag, maar net “nege van diegene wat dit tot by die strand gemaak het, is opgespoor”. Die owerhede weet nie wat gebeur het met die res van die Afrika-klandestienes nie.

Ceuta, ‘n Spaanse enklaaf in Marokko, het intussen ‘n styging van 230 persent in aankomste in die afgelope weke beleef. Sowat 700 swartes het voor verlede Donderdag probeer deurbreek, maar is deur Marokkaanse polisie teruggedruk, het amptenare gesê.

‘n Vroeër poging van ongeveer 1 000 migrante, gewapen met stokke en tuisgemaakte spiese, is deur beamptes van beide lande teruggedryf.

Maar verskeie pogings deur die migrante was wel suksesvol. Volgens El Pais het die regering se afgevaardigde in Ceuta, Nicolás Fernández Curucull, ‘n doenepersoneellid se ernstige beserings op die “gewelddadige houding” van die migrante wat die agente oorweldig het, geblameer.

In totaal het meer as 100 migrante deur die hek gebreek nadat ‘n Spaanse grens-agent se been afgeskop is. Hordes swartes het daarin geslaag om deur die grensheining te kom en die Rooi Kruis het aan Reuters gesê dat 186 mense gedurende die nag in Ceuta kon binnekom.

Sedert die Europese Unie ingestem het om die Turkse regering te betaal om die Oos-Middellandse See-vloei van ongeveer 885 000 migrante via Griekeland te stuit, het Italië ‘n merkbare toename beleef. Maar die Italiaanse owerhede het besluit om die smokkelaars te stop.

El Pais het Donderdag gewaarsku dat “Spanje nie alleen as voog van die suide van Europa kan optree nie” omdat dit “duidelik is dat die migrasiedruk na die weste van die Middellandse See verskuif het”. Die Spaanse koerant het Brussel aangemoedig om so gou moontlik in te gryp.

Maar Penny Lawrence, adjunk-uitvoerende hoof van Oxfam GB, het gesê veilige roetes vir Afrika-migrante na Europa moet voorsien word. “Uitkontraktering van die polisiëring van ons grense na Libië is nie die oplossing nie,” het sy bygevoeg.

Comments

28 responses to “Geskokte Spaanse vakansiegangers kyk hoe Afrika-migrante aan land kom”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Operasie Overlord 1944 , word weer uitgevoer op Europa met dieselfde dodelike gevolge ..

    1. sussie se vissie Avatar
      sussie se vissie

      Die letargiese houding van sg. heethoofdige/kort-van-draad Spanjaarde is verstommend.
      Verwag dit meer van ons plaaslike Max du Preez’s wat oor hul voete sal val om roomys en vrugtesap aan te dra.

  2. leonlemmer Avatar
    leonlemmer

    In ‘n roman, The camp of the saints (1973, 316p; Amazon Kindle $11,39), beskryf Jean Raspail ‘n soortgelyke inval in Frankryk, wat tot die ondergang van die Europese beskawing lei.

    1. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Daardie is verseker profetiese woorde. Europa het begin val en hulle besef dit nie eers nie.

    2. Suidpunt Avatar
      Suidpunt

      Nog ‘n boek in Afrikaans vertaal deur prof. Naomi Morgan (Departement Frans), verkoop deur PRAAG, wat ook nie in die Wes-Kaapse biblioteke te vinde is nie. Heelwat boeke is daar – soos Kontrei, Moltrein, Kreeftegang, Een jaar, Die verlore saak (Paarl), Ope brief aan Willem de Klerk, The scourge of the ANC, My plaas se naam is Vergenoeg, Honderd jaar later, Aweregs, Zollie – maar nie Negrologie nie (weens die resensie in Die Burger) – “In die laer van die heiliges” is nie eers oorweeg nie! Soveel meer rede om hom in die hande te kry.

      1. Antonie Geyser Avatar
        Antonie Geyser

        ek hou van die boek ‘koors’, dit laat my dink aan die kaapse griep van ’18’, 68 000 siele in kap alleen, ek wonder of die inkommers weet hulle gaan na n land van ‘grafte’, met die burgeroorlog van hulle jare terug het hulle miljoene laat sterf

  3. Mr Domestos Avatar
    Mr Domestos

    Ja-nee, en so arriveer die bootjies die een na die ander propvol gelaai met ellende. En, wat die media nie sal noem of bespreek nie, is die feit dat die groter aantal afkomstig is vanaf lande wat op die een of ander stadium onder koloniale bewind was. Hul kon nie wag om te ontsnap onder die onderdrukkers nie, en nou vlug hul in die duisende terug na die onderdrukkers. Hoe dan nou mevrou?

  4. JDTAKL Avatar
    JDTAKL

    ‘n Land wat nie bereid is om sy grense met geweld te beskerm nie verdien nie om te bestaan nie.

    1. Charles Avatar
      Charles

      Goed gestel.

      1. JDTAKL Avatar
        JDTAKL

        Dis die probleem Charles, hulle is so bang om die sneller te trek want dan sal die media hulle afslag. Ongelukkig verstaan Afrikane net een taal…geweld. As die Europeers nie die sneller gaan trek nie gaan elke swarte oor al daardie mooi heinings klim. Dit is waarom Europa verseker op einde is, want hulle is sielkundig te swak om die wapen op te neem. Hulle verdien hul ondergang.

    2. sussie se vissie Avatar
      sussie se vissie

      Netso!
      Daarenteen….trek nou n Marikana, en die libtertjies kry n oorval.
      Wat reg en ordelik is…maak nou plek vir flapkoppe wat op n Sondag jou huis beset.
      Lip-af-lekkend moet jy toekyk hoe hul jou lamsboud verslind.
      Niks maak meer sin nie. Nog minder so as wederhelf durf sy 12x boor uithaal.

      1. Mr Domestos Avatar
        Mr Domestos

        Die probleem is pappa gaan nie sy 4×4 en sy gasbraaier in gevaar stel ter wille van die saak nie, en nog minder gaan mamma haar Foshini’s kaart inboet. Die oorwoë mening is om te skep waar jy kan, solank jy kan – kyk net anderpad as ietsie nie lekker lyk of ruik nie. Intussentyd is dit ‘n geval van ons wag vir die kaptein…

  5. Charles Avatar
    Charles

    Hulle is besig om hulle eie ondergang te bewerk.

    1. Mr Domestos Avatar
      Mr Domestos

      Die probleem lê eintlik by die Europese Unie leierskap. Een van die belhamels wat verantwoordelik is vir die hele gemors is Federica Mogherini, verantwoordelik vir buitelandse sake en sekuriteit. Sy is ook dan ook aktiewe lid van die Italiaanse kommunistiese party en het geweldige invloed op die EU prioriteite. Sy is ‘n Moslem ondersteuner en sal enige pogings om die migrante te stop teenstaan. Dit lyk asof die ideaal is dat niemand enige spesifieke identiteit moet hê / behou nie en dat gesonde mededinging rasisties en diskriminerend is. En jy is reg, hul eie ondergang is in hul onvermoë om op te staan en uitgesonder te word – solank jy polities korrek is en diversiteit ondersteun is jy een van die massa en sal “hul” na jou omsien. Sy is meer gevaarlik as Merkel.

      1. Johnnycongo Avatar

        As daar een internasionale strategie is wat puik resultate lewer is dit hierdie doelbewusde en goed ge-orkestreerde vermenging van volke, tale, nasies en stamme. Op ander maniere word die verbastering van norme, standaarde en kulturele benaderings ook met die blanke Afrikaner in die Nuwe SA bewimpel. Die sukses berus natuurlik daarin dat die lui-lekker konserwatiewes baie tjank maar min doen om die aanslag te ontleed en startegie te bewerk. ‘n Paar optogte, rooi balonne, with kruise, ‘n reuse Vierkleur en Majuba gaan ons net so ver bring!

        1. Mr Domestos Avatar
          Mr Domestos

          Inderdaad so. Die gematigdes raak te bang om hul opinies te lug uit (geregverdigde) vrees vir “name and shame”, intimidasie ens. Die VSA en Europa is vol voorbeelde hiervan. Soos jy tereg opmerk is optogte en dies meer is nie die antwoord nie en gee die ver linkses net meer ammunisie om hul aanslag te versterk. Waag dit om te prewel dat gender neutrality net ‘n pot snot is en kyk wat se reaksie dit uitlok, so almal bly maar stil sodat die wat die hardste skree net nie op my/jou skree nie. Wat die antwoord is weet ek nie. Afrikaners het (soms) ‘n nare gewoonte om te kibbel oor nietighede wat almal verder uitmekaar dryf en eintlik niksseggend is in die breër prentjie. Jou naam is nie Afrikaans genoeg nie, jy begaan ‘n spelfout, nie lid van die susterskerke nie, jy was ‘n lui Voortrekkertjie, jou pa/ma etc is Engels/Duits, jy dink nie Joost was ‘n rolmodel nie nie, jy lyk nie na ‘n Afrikaner nie of watookal. As die suiweringsproses voltooi is is daar te min “rasegte” Afrikaners oor om enigsins ‘n verskil te maak en dus sit die selfverkose spulletjie agter hul sleutelborde en hyg van verontwaardiging as jou voorstel nie hul narrative pas nie. Die liberale verkneukel hul in die situasie en weet presies hoe om dit uit te buit. In alle geval, beskeie dankie vir die wat tens spyte van alles tog poog om ons taal te red. Ek woon tans in ‘n gemeenskap wat al vir ‘n paar duisend jaar vasklou aan hul kultuur, tradisies en geloof. Ter wille van voortbestaan het hul alliansies aangegaan met omtrent al wat leef en beef, was onder okkupasie van meer as een nasie en weet wanneer om hul bekke te rek of te hou. Ten spyte van hul onderlinge geskille staan hul bankvas saam as die familie, kultuur of nasie bedreig word – sonder die hulp van forums, drukgroepe etc. Dalk kan ons iets leer uit ander volke wat oorleef het ten spyte van die linkse daadwerklike pogings om hul uit te wis, assimileer of te integreer. Sê maar net…

          1. Johnnycongo Avatar

            Mr Domestos, dankie vir jou indruk. So, meen ek ook, hou ons Afrikaners onsself dikwels doelloos eiesinnig en uitermate kortsigtig besig innie stad, suburbs, plotte en plase. Om in die ras-egte profiel te pas is feitlik onmoontlik! Wie is nou eintlik die regte-egte rasegte Grootvader of Grootmoeder en Raad of Doop? In watter kerk, party, instansie of organisasie? Wat ek wel meen is dat as die “Voortrekker” (die blanke Boere-Afrikaner wat ‘n eeue oue versugting het na volk, godsdiens, vaderland en vryheid,) nie nou vasskop, inskop en saamskop nie, vermoed ek dat ons onself so gaan ondergrawe dat Afrikaner “konserwatief” en “regs” nooit werklik weer enige bestaansreg sal kan vestig, handhaaf of bou nie. Ons loop die risiko dat die laaste stuiptrekkende ruk-momentum van die konserwatiewe Afrikaaner vir oulaas deur ander agendas vir hulle redes voorgedruk word, (asof namens die versugtende blanke Boere-Afrikaner oppie wakis, blindelings-sweepklappend in die lug, sonder osse, touleier of wa sonder wiele) voordat dit finaal onder gedruk word …

          2. Mr Domestos Avatar
            Mr Domestos

            Die grinterige realiteit. Ek vermoed jy het ook die stof van ‘n paar kontinente in die hoekies van jou koffers. Ons is ons eie grootste vyand want ons verseg om te compromise en ons bekke is te groot om die braaivleisvuur. Ek vermoed ons het onsself reeds verdoem tot randfigure van die groter Afrika prentjie en dat dit half te laat is om dit te beredder. Ons wag op die Kaptein terwyl die geleenthede minder en meer afgewater word en ons totale anhilation vierkant in die oë staar. Ek raak steeds moerig as ek deur ‘n mede Afrikaner oop-oog bedonner is/word omdat ek probeer help. Ek sien gereeld hoe ‘n spesifieke forum ‘n lading blinkvet boere inbring met die oog op “geleenthede” (natuurlik teen ‘n stewige prys, mind you). ‘n Paar weke later is almal vort, komatoos gekuier om die skaapribbetjies en vodde gereis in die gehuurde 4×4’s. Die midriwwe en gatte sleep swaar in die stof van die lekker leef op die familieplase en as daar gesien word dit gaan fisiese harde werk kos om jouself te hervestig is hul op die eerste besigheidsklas sitplek terug na Kanaan. Die praat en die doen stem nie ooreen nie. Die deursettingsvermoë en bereidwilligheid van vervloë generasies om swaar te kry vir jou kinders se toekoms is weg en dit gaan bloot om myself, nou. Quo Vadis…

          3. Johnnycongo Avatar

            Ons bid vir ‘n deurdagte volkskaart en ‘n gekalibreerde kompas, – en dan moet (Boere) Afrikaner voetsoldate en leiers met daadwerklike en volhoubare resultate vorendag kom!

          4. sussie se vissie Avatar
            sussie se vissie

            Maar hul doen !
            Kallie ( nie Knoetze nie ) en Gerrie ( nie Coetzee nie ) mos bewys hiervan?
            Ek daarenteen stel meer belang in jou retoriek van ‘deurdagte volkskaarte & gekalibreerde kompasse’.
            Was Pik eens oppe kol jou idool/leermeester?

          5. Johnnycongo Avatar

            Goeiedag Vissie. Enigste “Pik” wat ek van weet het vir die Russe gewerk, het ‘n vrou gehad wat by trappe afgeval het en het glo jong meisietjies plaas-toe gevat? Dit was nie in die SA gesaghebbende tydskrif Huisgenoot so geskryf nie, maar hier en daar in ander artikels. Maar nou ja, wie sal weet?

          6. sussie se vissie Avatar
            sussie se vissie

            Hoor jou.
            n Gesuip en pedofiliese gedrag skeel my min.
            Wil meer weet van ‘volkskaarte & kompasse’.

          7. sussie se vissie Avatar
            sussie se vissie

            Hoor jou.
            n Gesuip en pedofiliese gedrag skeel my min.
            Wil meer weet van ‘volkskaarte & kompasse’.

          8. Johnnycongo Avatar

            Vissie dis die groot dominies van Stellenbosch se Kweeksool op die groot preekstoele en groot sinodes na tee saam met die Pous wat my so leer praat het. Ek moet dit nog afleer. Art 235 toesprake klink tans ook so Vissie, – afhangende daarvan of dit uit ‘n agent van die Diep Staat se mond uit kom of van ‘n hunkerende, ideologiese Boere-Afrikaner. Nou hoe vra ‘n senior blond oppie plaas nou vir my waar is die kaart na Vryheid en Vaderland en die (gekalibreerde) kompas as dit nie in al jou jare en met jou hulp kon realiseer nie? Ek dink dis in elk geval “hoogs geheim” (of bestaan eenvoudig glad nie). ‘n Aflosstokkie of kompaskoes na ‘n ongekarteerde kammaland wat miskien nooit uitgegee gaan word nie! Tog .. die hoop beskaam nie.

          9. sussie se vissie Avatar
            sussie se vissie

            Verskil.
            Die hoop beskaam juis.
            Beskerm jou eie.
            Plaas/familie et al.
            Gn meer ou khak vergaderinkies en str@ntpraatjies nie.
            Tot en met alle strandhuise geokkupeer word in Hermanus/Onrus/Yzerfontein/Langebaan en Paternoster….praat ons weer.

          10. Johnnycongo Avatar

            Jy meen jou generasie lekker-leef en lekker-gesels-oppie-stoep Afrikaners het my verarmende generasie gefaal, Vissie, – en met ‘n haas-onwerkbare erfporsie agtergelaat? Baie dankie! I will have to go ASK again!

  6. Mattewis Kat Avatar
    Mattewis Kat

    Die saak word net baie meer “ingewikkeld” as jy ‘n liberale sot is. Dis eintlik baie eenvoudig. As dit die seevarende Spanje van destyds was, sou daar slegs so bietjie rooi verkleurde seewater- en strand gewees het. In die lange duur is dit buitendien die mees menslike oplossing vir die probleem. Selfs al mis jy hulle op die see of strand is dit ook maklik om te filter, jy kort amper nie eers oë nie slegs optiese sensors wat tussen lig & donker kan onderskei. Spanje hoef waarskynlik nie te veel te bekommer nie. Meeste “migrante” is oppad Duitsland toe waar die “sosiale voordele” die beste is en Mammie Merkel die vriendelikste leier is.

  7. sussie se vissie Avatar
    sussie se vissie

    ….toe val n seder in Barcelona…

Leave a Reply