Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

In oproer by Kopela buite Delareyville in Noordwes het drie skole en ‘n kliniek aan die brand gesteek omdat lokasiebewoners nie water en elektrisiteit ontvang nie. Intussen is die N18 tussen Stella en Mahikeng Noordwes ook versper. Dit het daartoe gelei dat inwoners van Makhubung buite Mafikeng nie by die werk kan kom nie. Oproermakers

Lees verder: Oproer in Noordwes, Kaapstad oor dienste

Vier swartes voor na aanval, moord by wildsplaas

Vier swart verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op ‘n vrou by die Motlopi Lodge-wildsplaas, verskyn vandag in die Thabazimbi Landdroshof in Limpopo. Die 60-jarige Petro Res is in die kop geskiet, en haar man Bruno is in die arm geskeit toe hy die die kode van ‘n kluis kon

Lees verder: Vier swartes voor na aanval, moord by wildsplaas

SARK ruk op teen korrupsie

Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke hou Woensdag optogte teen korrupsie landwyd. Die SARK het lede van die publiek aangemoedig om ook hul ontevredenheid te lug. Die raad sê kerke het ‘n morele verpligting om diegene wat skuldig bevind word aan korrupsie verantwoordbaar te hou. Die president van die SARK, Biskop Sipho Siwa sal deel wees

Lees verder: SARK ruk op teen korrupsie

LUR ontken bendebedrywighede in Bloemfontein

Mangaung het nie ‘n probleme met bendebedrywighede nie en dit wat wel daar is, sal deur die polisiediens vasgevat word. Dit, volgens die Vrystaatse LUR vir Polisie, Buthana Khompela. Hy het vroeër vandag die media toegespreek nadat daar vandag vir die soveelste keer vals boodskappe op sosiale mediaplatforms uitgestuur is oor skoolkinders wat deur bendelede

Lees verder: LUR ontken bendebedrywighede in Bloemfontein

Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS

Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie ‘n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie. Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroeër in die parlement voorgelê is. Luidens ‘n ISS-verklaring laat die toename in voorvalle van gewapende

Lees verder: Gewapende roof kan maklik gestop word meen ISS

Selfmoordbom by krieket dalk Islamitiese Staat

Minstens nege mense is dood en nog vyftig beseer in ’n selfmoordbomaanval Sondag by ’n krieketwedstryd in Afganistan. Die aanval was in die suidoostelike Paktika-provinsie, teen die grens met Pakistan, het Reuters berig. Volgens die beamptes het die selfmoordbomaanvaller heel moontlik die plaaslike regeringsbeamptes wat die wedstryd bygewoon het, geteiken. Die Taliban het ontken dat

Lees verder: Selfmoordbom by krieket dalk Islamitiese Staat

SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik

Alhoewel die minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, die jongste misdaadsyfers deur die statistikus-generaal en Statistieke Suid-Afrika laat nagaan het, meen ontleders dat dit nog veel hoër is as wat die regering wil voorhou. Met moord, motorkapings en huisrooftogte, is ​Suid-Afrika nóg gevaarlikers as ‘n jaar gelede met geweldsmisdade deur

Lees verder: SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik

Konflik dreig weer in SAR

Sporadiese geweervuur het Sondagnag in Bangui, die hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, weerklink ondanks ‘n aandklokreël wat afgekondig is ná ‘n naweek van geweldpleging waarin minstens 20 mense dood is. Geweervuur isnaby die polisiekantoor in Bangui gehoor. Verskeie winkels en huise is ook geplunder terwyl die aandklokreël van krag was. Volgens mediese bronne is meer

Lees verder: Konflik dreig weer in SAR

Hitachi beboet vir Medupi-korrupsie

Die Japanse maatskappy, Hitachi, sal ‘n skikkingsbedrag van $19 miljoen Amerikaanse dollar betaal nadat onbehoorlike betalings aan die lig gekom het. Dit hou verband met kontrakte vir die multi-miljard randse Medupi-kragaanleg. Dié maatskappy het geld aan ‘n frontmaatskappy met ANC-bande oorbetaal, om die lukratiewe energiekontrak in Suid-Afrika te verseker. Die frontmaatskappy is Chancellor House. Hitachi

Lees verder: Hitachi beboet vir Medupi-korrupsie

Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig

Die Zimbabwiese regering het begin om graan aan gesinne uit te deel wat getref word deur ‘n ernstige droogte in al die provinsies van die land. Die VSA wat Famine Early Warning Systems Network (Fewsnet) befonds, het in Mei berig dat sommige huishoudings in landelike gebiede in die suide van die land “byna niks” geproduseer

Lees verder: Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig