President Zuma se kantoor het gesê hy het met Trump oor die telefoon gesels. Die gesprek het glo gegaan oor ‘n sterk verbintenis tot bilaterale verhoudinge tussen die VSA en Suid-Afrika en sekuriteit in Afrika. Die hooffokus van die telefoonoproep tussen die Amerikaanse president Donald Trump en President Jacob Zuma het Maandagmiddag nie vir enige
Trump oordonder Kanadese premier
Die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, het president Donald Trump ontmoet by die Withuis vir sy eerste besoek aan die Amerikaanse president. Handel en immigrasie was boaan die agenda vir die twee leiers aangesien Kanada se uitvoere na die VSA aansienlik is. Trudeau kan nie beskostig om Trump te vervreem nie. Hoewel dit op die
Twee bruin plaasaanvallers voor in Luckhoff
Twee vermeende bruin plaasaanvallers is terug in die Luckhoff-landdroshof. Hulle sal na verwagting vandag verskyn in verband met die aanval op ‘n bejaarde egpaar op hul plaas naby die dorp, in die Vrystaat. David Kanon, 41, en Shadrack Diffel, 35, staan tereg op aanklagte van roof met verswarende omstandighede. Hulle is in polisie-aanhouding. Dit volg
Switserland verslap immigrasie-reëls
Kiesers in Switserland het ‘n voorstel goedgekeur om die land se streng burgerskapreëls vir immigrante te verslap. Die burgerskapinisiatief raak net minder as 25 000 mense, maar die implikasies op die langtermyn is verreikend. Sowat ‘n kwart van die totale bevolking van 8,2 miljoen Switsers is in die buiteland gebore, een van die hoogste persentasies
Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste
Amptenare in die oostelike Duitse stad Dresden het ‘n “kunswerk” gewy aan terroriste opgerig. Die Siriese “kunstenaar”, nou ‘n Duitse burger, wou “solidariteit” met die terroriste van Aleppo in Sirië wys. Inwoners het Dresden se burgemeester Dirk Hilbert uitgejou by die openingseremonie Dinsdag en geskree “Gemors!”, “Gaan weg!”, “Skaam jou!” en “Verraaier!”. Die Dresden-tak van
Lees verder: Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste
Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen
Die Duitse kanselier Angela Merkel is nie van plan om die grense van Duitsland gou te sluit nie ten spyte van haar aankondiging van sekere beperkings op onwettige immigrante en familieherenigings. Dit het na vore gekom dat Duitsland 300 000 mense per jaar vir die volgende 40 jaar benodig om bevolkingsafname te stop. ‘n Verslag
Lees verder: Merkel maak planne om grense oop te hou vir nog 12 miljoen
Motors brand in Parys in anti-polisie onluste
Betogers in Parys, Frankryk, het weer motors aan die brand gesteek, in nog ‘n vertoning van openbare geweld in die voorstad van Bobigny. Die brandstigting kom in die nasleep van ‘n beweerde aanranding deur ‘n polisiebeampte wat glo ‘n 22-jarige swart dwelmhandelaar, genaamd “Theo”, met sy knuppel “verkrag” het. Dosyne swart en Arabiese jeugdiges het
JH du Toit: Milo-manie
Hoewel nuusmedia in SA sover grootliks die meteoriese opgang van die regse aktivis Milo Yiannopoulus geïgnoreer het, het hierdie fenomeen nou sulke afmetings aangeneem dat dit nie meer onder die mat gevee kan word nie. Milo is tegnologieredakteur by Breitbart.com en is ‘n enorme irritasie vir die linkses en ‘n krimpende groepie oerregses. As Trump
Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?
Teen die einde van verlede jaar is die volgende boek gepubliseer: Kaaps in fokus (Stellenbosch: Sun Media, 2016, 145p, R225) met Frank Hendricks en Charlyn Dyers as redakteurs. Die nege hoofstukke is bygewerkte teks van voordragte wat in 2012 tydens die eerste simposium oor Kaaps aan die Universiteit van Wes-Kaapland deur “wonderlike sprekers” (p v)
Lees verder: Leon Lemmer: Die oorsprong van Afrikaans: Kaaps of Nederlands?
Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water
President Jacob Zuma het is sy staatsrede gesê die regering sal kyk na die verhoging van die R122 000 huishoudelike inkomste drempel vir studente om Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) beurse te bekom. Zuma het ook gesê dit sou “moeilik, indien nie onmoontlik nie” wees, om ware versoening te bereik tot die grondkwessie opgelos is.
Lees verder: Zuma se 2017 staatsrede: Universiteite, grond, myne, water
