Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

‘n Spul totaal nuttelose glanspersoonlikhede wat op die hoofstroommedia teer vir aandag en linkse Sweedse politici het ‘n dag of twee tog te lekker gelag vir President Trump omdat hy maatskaplike probleme rakende immigrante in Swede uitgewys het. Hulle beweer daar bestaan nie so iets nie. Maar intussen het Dagbladet en Expressen berig dat onluste

Lees verder: Net na linkse idiote Trump uitlag, slaan Swede aan die brand

Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Marine Le Pen het veld gewen teen haar teenstanders omdat kommer oor veiligheid toeneem. “Hierdie naweek was ‘n totale, hardloop-vir-jou-lewe saak,” sê Yves-Marie Cann, hoof van politieke studies by navorser Elabe. Hy het met Bloomberg gepraat oor hoe die ander kandidate in die moeilikheid is teen Le Pen. “Meer as ooit, is dit nou ‘n

Lees verder: Frankryk se ‘verkiesing van onbekendes’ met Le Pen

Duisende immigrante verdwyn in Duitsland

Die mislukking van Angela Merkel se immigrasiebeleid is blootgelê nadat dit rugbaar geraak het dat een vyfde van derdewêreld aankomelinge verdwyn het in Duitsland. Dis duidelik dat die land onvoorbereid was op die instroming. Volgens ‘n berig in Die Welt, is die deelstaatowerhede in Brandenburg “op soek na duisende vlugtelinge” wie se “verblyfplek onbekend” is.

Lees verder: Duisende immigrante verdwyn in Duitsland

Gordhan sal vandag gapende gat van R28 miljard moet toestop

Die DA sê die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, moet ‘n alternatiewe manier kry om belastingverhoging te vermy, want indien belasting wel verhoog word, sal dit groei aan bande lê. Die ANC is onder druk om ‘n bykomstige R28 miljard van iewers af te verhaal vir die finansiële jaar om die fiskale gat waarin die

Lees verder: Gordhan sal vandag gapende gat van R28 miljard moet toestop

Wilders maak ongewone openbare verskyning vir veldtog

Sekuriteit sal hul hande vol hê met Geert Wilders tydens sy verkiesingsveldtog. Hy het Saterdag in Spijkenisse, ‘n voorstad van die PVV-vesting van Rotterdam, Nederland, ‘n seldsame openbare verskyning gemaak. Op 10 November 2004 is twee aanvallers gevang ná ‘n uur lange beleg van ‘n gebou in Den Haag. Hulle was in besit van drie

Lees verder: Wilders maak ongewone openbare verskyning vir veldtog

Vermiste man se lyk gevind

Die man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, se lyk is gevind naby dié van sy vrou. Roger Solik (66) en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval. ‘n Soektog is van stapel gestuur nadat die leë huis met bloedvlekke ontdek is. Die

Lees verder: Vermiste man se lyk gevind

Treine bots reg van voor buite Pretoria

Treindienste tussen Pretoria en Ga-Rankuwa is opgeskort ná die treinongeluk buite Pretoria waarin meer as honderd mense Maandagaand beseer is. Twintig is glo in ‘n ernstige toestand. Die oorsaak van die ongeluk en hoe twee treine op dieselfde spoor kon beland, is nog nie bekend nie. Die beseerdes is na verskillende hospitale vervoer. Net 38

Lees verder: Treine bots reg van voor buite Pretoria

Dis ‘n gevaarlike werk om ‘n Russiese gesant te wees

Rusland se ambassadeur in die VSA, Witali Tjurkin, is in sy kantoor in New York dood aan ‘n “hartaanval” net ‘n dag voor sy verjaarsdag. Hy was 64 jaar oud. Dié werk begin besonder gevaarlik lyk. Dit is nou derde sleutelpersoon wat skielik beswyk aan onverwagte “natuurlike oorsake”. Die Russiese Ministerie van Buitelandse Sake het

Lees verder: Dis ‘n gevaarlike werk om ‘n Russiese gesant te wees

Meubelsaak vra om verskoning oor slegs-mans katalogus

Ikea Israel het ‘n verskoning uitgereik omdat sy meubelkatalogus net mans en seuns bevat en geen vroue nie. “Ons besef dat mense ontsteld is daaroor en dat die publikasie nie voorhou waarvoor IKEA staan nie, en ons vra om verskoning hiervoor,” het die uitvoerende hoof Shuky Koblenz in ‘n verklaring gesê. Vroeër het die Israeliese

Lees verder: Meubelsaak vra om verskoning oor slegs-mans katalogus

Man steeds vermis na sy vrou in plaasaanval vermoor is

‘n Man wie se vrou gedurende ‘n plaasaanval vermoor is, word steeds vermis. Roger Solik en sy vrou Christine van ‘n plaas in die Nottingham Road omgewing in KwaZulu Natal, is Vrydag aangeval. Die vrou se liggaam is eers ‘n dag later, ongeveer 70km van die huis in die Inzingarivier aangetref. Haar hande was agter

Lees verder: Man steeds vermis na sy vrou in plaasaanval vermoor is