‘n Migrant uit Sirië het ‘n Rooikruisgeestesgesondheidsraadgewer in die suidwestelike Duitse stad Saarbrücken doodgesteek, volgens die Duitse polisie. Saarbrücken is die hoofstad van Duitsland se kleinste deelstaat, Saarland. Die moordenaar en sy 30-jarige slagoffer wat as sielkundige gewerk het, het glo tydens ‘n terapeutiese sessie ‘n argument gehad. Die slagoffer is op die toneel dood.
Oproeriges by Krugersdorp steek huis aan die brand
Die polisie ondersoek ‘n saak van brandstigting nadat oproeriges van die Princess-plakkerskamp in Roodepoort, Dinsdagaand ‘n huis aan die brand gesteek het. Tydens oproer en onluste, wat RSG beskryf as ‘n “diensleweringsbetoging”, is verbygaande voertuie en motoriste ook met klippe bestook. Motoriste word aangeraai om Ontdekkersweg of die N12 te gebruik. Tot dusver is geen
Lees verder: Oproeriges by Krugersdorp steek huis aan die brand
Londen se burgemeester eis dat Trump se staatsbesoek gekanselleer word
Die burgemeester van Londen, Sadiq Khan, het ‘n beroep op die Britse regering gedoen om ‘n beplande staatsbesoek van die Amerikaanse president Donald Trump te kanselleer nadat hy op Twitter deur Trump gekritiseer is. Vir meer as ‘n jaar nou al, word Londen getref deur terreurvoorvalle, waaronder drie groot aanvalle in die afgelope drie maande.
Lees verder: Londen se burgemeester eis dat Trump se staatsbesoek gekanselleer word
Terreuraanval buite katedraal in Parys
“Dit is vir Sirië!” het ‘n Algerynse man met ‘n hamer en messe Dinsdagmiddag geskree, buite die Notre Dame-katedraal, en die polisie aangeval voordat hulle geskiet het. ‘n Algerynse man, wat as ‘n ISIS-soldaat geïdentifiseer is, het sy wraak geskree toe hy Dinsdag ‘n Franse polisiebeampte buite die beroemde Parys-katedraal aangeval het. Paniek het gevolg
Duitse Facebook-gebruiker swaar beboet oor anti-migrante grap
‘n Duitse Facebook-gebruiker is 1 350 euro beboet deur haar regering nadat sy ‘n anti-migrante grap op haar Facebook-bladsy gedeel en ge-houvan het, en volgens die Duitse koerant Berliner Morgenpost. Jutta B. is een van ‘n groeiende aantal mense wat aangekla word vir “haatspraak”. Die Berlynse inwoner van Lichtenberg is in hegtenis geneem en haar
Lees verder: Duitse Facebook-gebruiker swaar beboet oor anti-migrante grap
Om presidente te onthoof: Chelsea Clinton se grinnik het verdwyn
Hillary Clinton het laggend gekekkel: “Ons het gekom, ons het gesien, hy het gesterf” oor die moord op Muammar Gaddafi van Libië nadat die VSA onder haar toesig sy bewind omver gegooi het. Maar haar dogter Chelsea vir een, waardeer nie sulke grappe oor die dood van presidente nie: Die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse
Lees verder: Om presidente te onthoof: Chelsea Clinton se grinnik het verdwyn
Marokkaanse immigrant se poging om Spaanse priester aan te val, gestop
Videobeeldmateriaal het na vore gekom waarin ‘n Noord-Afrikaanse Moslem probeer om ‘n priester aan te val en ‘n Katolieke huwelikseremonie in die noordwestelike stad Valladolid, Spanje, Saterdagaand te ontwrig. Die Marokkaanse burger het in die ou kerk ingehardloop en “Allahu Akbar” geskree. Die voorval in die Valladolid se historiese San Pablo-kerk, het in chaos ontaard
Lees verder: Marokkaanse immigrant se poging om Spaanse priester aan te val, gestop
Wit Franse man se noue ontkoming van Islamitiese mesaanvaller
Dinsdagaand het ‘n Islamis ‘n lang mes by die ingang van ‘n supermark in Parys uitgetrek en ‘n wit kliënt aangerand voordat hy gevlug het. Die kliënt van die Monoprix het die skrik van sy lewe gehad. Verlede Dinsdagaand om 21:00 het hy ‘n supermark in die 13de arrondissement van Parys met ‘n pak bier
Lees verder: Wit Franse man se noue ontkoming van Islamitiese mesaanvaller
Tony Leon raai Zille aan om te bedank
Die voormalige DA-leier, Tony Leon het die Wes-Kaapse premier, Helen Zille aangeraai om te bedank. Zille het tot môre tyd om redes aan die DA te verskaf waarom sy nie uit die party geskors moet word hangende die uitkoms van haar tugverhoor nie. Zille word aangekla omdat sy kolonialisme verdedig het. Leon sê hy sou
CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar
CNN is uitgevang dat hulle nuus fabriseer in die nasleep van die ISIS-terroriste groep se dodelike aanval in die Verenigde Koninkryk se hoofstad, Londen. CNN se Becky Anderson is in Londen gesien wat rekwisiete aan ‘n “vredesgroep” oorhandig om voor die kamera vas te hou. Die doelbewuste opvoering van nuus is vasgevang op video deur
Lees verder: CNN fabriseer nuus na ISIS verantwoordelikheid vir Londen-aanval aanvaar