Babelse verwarring oor Vrystaatse beurtwater

Vrystaters moet hulself gereed maak vir beurtwater wat enige tyd dié week ingestel kan word. Die LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer en die voorsitter van die provinsiale gesamentlike bedryfskomitee oor droogte, Butana Komphela, het gister aan OFM-nuus gesê beurtwater kan in die volgende vier dae oor die provinsie heen ‘n werklikheid word. Dié departement

Lees verder: Babelse verwarring oor Vrystaatse beurtwater

Beurtwater vir KZN ingestel

KwaZulu-Natal gaan ook beurtwater instel, nadat die Vrystaat waterbeperkings aangekondig het. Die watervoorsiener, Umgeni Water, sê van aanstaande week sal streng waterbeperkings in die provinsie ingestel word. ‘n Woordvoerder van Umgeni Water, Shami Harichunder, sê die watervoorsiener, saam met die iLembe Distriksmunisipaliteit, die eThekwini Metro en Sembcorp, het ooreengekom om van 23 November af water

Lees verder: Beurtwater vir KZN ingestel

Nederlandse premier knip staatsbesoek kort na ‘terreur’

Die staatsbesoek van die Nederlandse eerster minister, Mark Rutte is kortgeknip deur die terreur-aanvalle in Frankryk. Rutte sal nie die res van sy program in Suid-Afrika voltooi vir Woensdag nie. Hy het Dinsdagaand teruggekeer na Nederland. Die Nederlandse staatshoof sou besoeke aan Liliesleaf Farm gebring het om die Rivonia-terroriste te vereer, die Diepsloot-lokasie waar Nederlandse

Lees verder: Nederlandse premier knip staatsbesoek kort na ‘terreur’

Internasionale sokkerwedstryd afgestel na bomdreigement

Geweervuur is Dinsdagnag tydens ‘n klopjag in ‘n noordelike voorstad van Parys gehoor. Een polisiebeampte is glo beseer tydens die operasie in Saint-Denis, naby die Stade de France waar terroriste Vrydag twee ploftoestelle laat afgaan het. Die klopjag, wat deel uitmaak van die soektog na terreuraanvalverdagtes, volg kort nadat die sokkerwedstryd tussen Duitsland en Nederland

Lees verder: Internasionale sokkerwedstryd afgestel na bomdreigement

Gewelddadige lokasieprotes deur wit ANC-lede ondersteun

Die polisie oorweeg tans of die Masiphumelele-lokasie te gevaarlik vir hulle is om ‘n satelliet-polisiekantoor daar te vestig. Adjunk-minister van polisie Maggie Sotyu het Masiphumelele se inwoners in September belowe dat ‘n mobiele polisiestasie opgerig sal word totdat grond vir permanente perseel gevind kan word. Gewelddadige protes, waartydens “inwoners” herhaaldelik beter polisiëring en ander dienste

Lees verder: Gewelddadige lokasieprotes deur wit ANC-lede ondersteun

Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan

In die lig van oplaaiende verset en kritiek vanuit Afrikanergeledere het die Universiteit van Stellenbosch besluit om voorlopig sy onmiddellike verengelsingsplan op te skort. Tydens ‘n vergadering van die uitvoerende bestuur wat Sondag gehou is, is verklaar dat “ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch (sal)

Lees verder: Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan

Twee universiteite gesluit weens geweld

Twee universiteite in Kaapstad bly steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur studente, het RSG berig. Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie het opdrag aan studente gegee om nie later nie as Woensdagmiddag vieruur uit die koshuise te wees. Die bestuur sê die besluit is geneem in die lig van die voortslepende betogings op kampusse. Eksamens

Lees verder: Twee universiteite gesluit weens geweld

Beurtwater vir Gauteng ingestel

Gautengers kan binnekort uitsien na beurtwater. Rand Water sê die vraag is groter as die water wat in opgaardamme beskikbaar is. Die instelling sê om aan die hoër vraag te voldoen moet water uit opgaardamme vrygelaat word wat die provinsie in ‘n kwesbare situasie laat. “Ons sal in sekere gevalle moontlik moet ingryp. Ons het

Lees verder: Beurtwater vir Gauteng ingestel

Terroriste gebruik moontlik Sony Playstation 4 om te kommunikeer

Die terroriste van Islamitiese Staat en ander terreurgroepe gebruik moontlik Sony Playstation 4 en ander speletjiekonsoles om te kommunikeer. Dit het aan die lig gekom uit ‘n stelling van Jan Jambon, die Belgiese minister van binnelandse sake, tydens ‘n video-onderhoud met Politico. Daarin verklaar hy: “Die moeilikste kommunikasie tussen dié terroriste is die Playstation 4. Dis

Lees verder: Terroriste gebruik moontlik Sony Playstation 4 om te kommunikeer

Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word

Soveel mense is besig om hulle tans oor die Afrikaanse taalkwessie uit te laat, wat blykbaar van die standpunt uitgaan dat alles in Suid-Afrika Engels moet wees. Selfs Julius Malema sou volgens Netwerk24 gesê het “dis PW wat uit die graf uit praat”, verwysende na pleidooie vir die “grondwetlike regte van Afrikaanssprekendes”. ‘n Aggressiewe, luidrugtige minderheid

Lees verder: Dan Roodt: Afrikaans moet enigste ampstaal buite Natal word