praag.co.za

Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan

Written by

in

,

In die lig van oplaaiende verset en kritiek vanuit Afrikanergeledere het die Universiteit van Stellenbosch besluit om voorlopig sy onmiddellike verengelsingsplan op te skort. Tydens ‘n vergadering van die uitvoerende bestuur wat Sondag gehou is, is verklaar dat “ten minste die goedgekeurde minimum-taalaanbod in Afrikaans en in Engels in 2016 aan die Universiteit Stellenbosch (sal) geld. Die Afrikaanse aanbod sal nie afgewater word nie. Indien veranderinge aan die Taalbeleid in die vooruitsig gestel word, sal die proses volgens statutêre voorskrifte geskied.”

Die georkestreerde veldtog teen Afrikaans aan Stellenbosch en alle ander universiteite is egter nog nie verby nie. Die enkele geluide wat die DA se Belinda Bozzoli gemaak het oor die “grondwetlike reg van Afrikaanssprekendes om onderrig in die taal van hul keuse te ontvang” is hewig deur sowel die EFF se Julius Malema as die anti-wit kleurlingmeningsvormer Eusebius McKaiser aangeval. In sy rubriek in die Independent-groep se koerante en op iol.co.za, vaar McKaiser teen Afrikaans uit en sê:

“Afrikaans has a horrible history in our country, still labelled as the language of the oppressor by many people – even though it is the mother tongue of some of us who are black… This new language policy for Stellenbosch truly opens up the possibility of Afrikaans liberating itself from an odious socio-linguistic and political history.”

Ook Max du Preez bepleit steeds die verengelsing van sy almal mater, die Universiteit van Stellenbosch, terwyl die renegaatakademikus en Boerehater Fanie Cloete op Netwerk24 beweer dat “Stellenbosch nog nooit Afrikaans was nie”.

In die verklaring van die Universiteit van Stellenbosch wat gister uitgereik is, word daar gepraat van ‘n “versnelde Engelse aanbod” aanstaande jaar, asook onheilspellend vermeld:

“Die feit dat die Taalbeleid as gevolg van statutêre riglyne nie voor die einde van 2015 verander kan word nie, moenie gesien word as ʼn instrument om Engelssprekende studente te benadeel nie.”

Oor die benadeling van Afrikaanse studente word geen woord gerep nie. Die volledige verklaring van die universiteit se mediakantoor is hier te lese.

Alles in ag genome, sal die Matiestaalstryd dus aanstaande jaar voortduur met die ekstreemlinkses van Open Stellenbosch wat nou bloed geruik het en ‘n volledig Engelse US wil sien. Hierin word hulle deur die Engelse media en die vernaamste Naspers-rubriekskrywers gesteun.

 

Comments

26 responses to “Univ. van Stellenbosch krabbel (voorlopig) terug oor verengelsingsplan”

  1. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    Dit gaan my verstand te bowe hoe iemand by ‘n spesefieke universiteit wil studeer,wetend wat die taalbeleid is,net om later om te draai en nie daarmee tevrede is nie. Hoekom? Is dit ‘n kwessie van sogenaamde “white privilege”? Of meer die feit dat jacob en sy comrats niks waarde kan toevoeg nie? Black failure?

    1. G Avatar
      G

      Jacob is nie deel van die DA/EFF mishoop se vergelyking nie. Dis wit Jode wat die Engelse se naam so met ‘n plank slaan.

    2. Chrisjan Avatar
      Chrisjan

      Weet jy hoe p*€s dom jy moet wees om Afrikaans sprekend te wees maar in Rominië te gaan swot?
      Weet jy hoe p*€s dom jy moet wees om Engels sprekend te wees maar in Afrikaans te gaan swot?
      Net soos Rhodes geval het moet beurse nou vir Engels sprekende swart studente by Stellenbosch ook nou val.

  2. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die geveg is te maklik gewen,hierdie mense gee NOOIT in nie!Hulle was wel suksesvol om n wig in te dryf tussen ons en die Engelsprekende in n tyd waar die DA n uittog van stemme uit die taalgroep beleef.Praat van suksesvolle isolasie van ons Volk………Dit gaan hulle nog steeds niks baat nie.Die vernyn gaan nou op ons losbars met nuwe ywer,dit sal ons net nader na mekaar dryf.

  3. Krokodil. Avatar

    The western Cape & Natal were always mostly anti Afrikaner.
    The DA, Eusebius & the English are all anti white .
    I will be encouraging as many eastern Cape blacks to relocate to the western Cape as possible.

    1. Riempies Avatar
      Riempies

      Dit is darrem n baie onverantwoordelik voorstel om te maak!

      1. ThysH Avatar
        ThysH

        Hoegenaamd nie. ‘n Groot klomp van die Xhosas is al in die Kaap – hulle is in die 80s toe toestromingsbeheer afgeskaf is deur die PW Botha regering onmiddellik met busvragte daarheen aangery – en dit gaan glo steeds aan. Die Wes-Kaap gaan binnekort – dalk met die volgende verkiesing – deur die ANC oorgeneem word omdat die swartes die meerderheid daar gaan uitmaak.

        So gepraat van die Xhosas wat Kaap toe verskuif – wil iemand wat die wereld ken nie gaan kyk of daar in die omgewing van Port St Johns (en bietjie verder noord langs die kus) nie groot stukke aarde leeg en oop staan nie. Ek dink daar is die moontlikheid om groot lappe grond daar te koop – en ‘n Afrikanerstaat so stil-stil daar te begin. Vrugbare wereld en het ook lekker weer!

        1. Chrisjan Avatar
          Chrisjan

          Nou prah jy 🙂

    2. Chrisjan Avatar
      Chrisjan

      I have changed my vote to Front Nasionaal.

  4. Meta Avatar
    Meta

    Lees ook oor die rol wat Jode in die ondergang van Suid-Afrika en Rhodesië deur middel van kommunisme gespeel het:

    http://www.southafricaproject.info/jews_and_communism.html

    1. ThysH Avatar
      ThysH

      Die Jode is nie ons probleem nie. Dis die Afrikaner-haters – Engelse, militante swartes, maar veral verloop verraaiers soos Max en Angton van Niekerk en Fanie Cloete en kie!

      1. Guest Avatar
        Guest

        Your lack of understanding is becoming a burden. Max, Anton van Niekerk, Fanie Cloete and the rest are Shabbos Goy. Perhaps you qualify too.

        1. ThysH Avatar
          ThysH

          Wat de hel is Shabbos Goy? Ou Max is baie dinge – die meeste van hulle nie lekker nie – maar ek dink nie hy het al van S G gehoor nie!

          En ek het nie enige gebrek aan begrip nie – veral nie sover dit jou betrefr nie. Ek begryp baie goed dat jy ‘n ongebalanseerde, eng mens is wat die oorsaak vir sy probleme by ander mense gaan soek! AL jou insette wys dit.

          1. Guest Avatar
            Guest

            I see, but you still don’t understand what Shabbos Goy means even though Google exists? Why don’t you discuss it with some “balanced” people like yourself. Why, they must hate all those religious Jewish fanatics as much as you do. Oh wait…

          2. ThysH Avatar
            ThysH

            Moenie bleddie simpel wees nie. Ek herhaal wat ek dikwels hier stel: Die Jode is NIE ons probleem nie. Die anti-Afrikaners is die probleem. Jy sal seker iemand wat Joods is onder die Open Stellenbosch-groep kry, maar dit lyk my die meeste van hulle is van die bleeding-heart liberal Engelse en eertydse Afrikaanssprekendes wat Afrikaners haat.

          3. Gas 2 Avatar
            Gas 2

            Werk op die Sabbat is irrelevant t.o.v. hierdie onderwerp, ook of ThysH ‘n gebalanseerde persoon is of nie.

    2. eduard Avatar
      eduard

      Scratch a jew and you will find a communist.

  5. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Arfrikaans is “the language of the oppressor”. Wat van die Engelse wat vir baie jare slawerny bedryf het? Is hulle taal dan nie ook ‘n “language of the oppressor ” nie? Of reken hulle dat die swartes wat deur die Engelse in slawerny na Amerika en elders uitgevoer is, dalk die gelukkige swartes was?

  6. ThysH Avatar
    ThysH

    Ek het in die inset oor Wim de Villiers vanoggend die vraag gevra of sy voortsetting in die rektorpos nie nou in die gedrang moet kom nie. Sy plan en voorneme om Emgels die voertaal te maak, is eintlik deur die raad verwerp. Hy kan na my mening nie in vertroue en ordentlikheid in die pos aanbly nie. Wim Moet Waai! Wimmustfall!

  7. Gas 2 Avatar
    Gas 2

    Engelse het die verskroeide aarde beleid toegepas; dis dalk die rede waarom swart studente dieselfde (wil) doen. Dit toon dalk juis waarom wetgewing in die verlede ingestel moes word om jou van sulke skuim te beskerm. As Afrikaans so “horrible” was, waarom was Suid-Afrikaanse swartes die mees welvarende op die kontinent en waarom is daar onder ‘n swart regering ‘n 70% werkloosheidsyfer onder jong volwassenes? Max du Preez en kie se tyd is uitgedien. Hulle het ongerymdhede op ‘n sekere tydstip uitgewys maar die realiteite waarmee ‘n middelklas vandag te kampe het, waar minder as 5 miljoen belastingbetalers 53 miljoen moet dra, skep ‘n totaal ander scenario. Ek stem saam die rektor moet bedank.

    1. Gas 2 Avatar
      Gas 2

      ‘n Mens vind ook Afrikaanssprekendes oor die hele politiese spektrum, so diegene wat veralgemeen en hatig is jeens Afrikaans op ‘n akademiese vlak het ‘n verskuilde agenda. Nie almal studeer ook politieke wetenskap nie en selfs in hierdie studieveld moet jy van ander sienings kennisneem en leer evalueer. As die universiteit dan ook buitendien tweetalig is, waarom die bohaai? As sommige studente verkies om net in Engels onderrig te ontvang waarom kies hulle dan nie UWK of UCT nie? Lamsakkigheid van die rektor gaan jou nerens bring nie en ‘n mens moet ook besef dat minderheidskulture wereldwyd soortgelyke uitdagings het en jy kan nie sondermeer toegee aan die breinlose eise van die massa nie. Liewe land, daar is darem erens perke!!

  8. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    As die swartes nie deur die gebruik van Afrikaans aan ‘n universiteit benadeel wil wees nie, waarom gaan hulle nie gewoon na ‘n Engelse universiteit nie? Die Engelse universiteit van Kaapstad is skaars vyftig kilometer van Stellenbosch geleë en daar kan hulle al die onderrig (“fasilitering” om bewimpelende Willem se taal te gebruik)in Engels kry wat hulle hart begeer..

    1. G Avatar
      G

      Hulle kan daar ook brand en verniel sonder dat die polisie hulle keer. Nog ‘n rede vir hulle om te gaan. Hulle sal nie kennis maak met “polisie brutaliteit” nie.

      1. Gas 2 Avatar
        Gas 2

        Presies, dit het niks met politiek te make nie, maar met die konsep van dissipline, verantwoordelikheid en produktiwiteit. ‘n Mens verstaan dat sommige studente regtig nie geld het om te studeer nie, maar dan moet daar eerder meer merietebeurse toegeken word, wat bepaal word deur die land se behoeftes. Gratis studie bring noodwendig selfvergenoegsaamheid en dit sien ‘n mens selfs in ‘n land soos Duitsland.

        1. jan Avatar
          jan

          Ja dis waar – Diep sielkundig geestelik gesproke:

          Gehoorsaamheid [ dissipline] word dislekties dialekties en dus diabolies beskou as manipulasie en afpersing.
          Die Ou Test / Ou Verbond was gehoorsaamheid aan die Wet afgedwing met straf vir hierdie sondes
          Met die Nuwe Verbond streef ons na gehoorsaam uit liefde en dankbaarheid tot eer van God. [ Calvinisties] Maar almal is ewe sondig en afhanklik van Jesus se soenverdoenste.. Dis waaroor die Hervorming Protestantisme gaan naamlik die bevryding uit ‘n teokrasie.tirannie.

          Nou heers daar ongehoorsaamheid wetteloosheid en liefdeloosheid onder aanvoering van die liberaliste / Vrydenkers.

          Ons Gelofte is ons enigste hoop en redding .

  9. Chrisjan Avatar
    Chrisjan

    Engels is die taal van die onderdrukker.
    Afrikaans is die enigste Afrika taal wat as wetenskap taal gebruik word in Suid Afrika.
    Enige persoon wat Afrikaans sien as ‘n struikelblok tussen homself en sukses moet homself in die spieël kyk en vir homself sê “Jy is ‘n d**s”.

Leave a Reply