Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers

Donald Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers: Advertensies in meer as 20 Amerikaanse stede bied $2500 per maand aan vir opstokers om hierdie week by die presidensiële inhuldiging te gaan amok maak. Demand Protest, ‘n San Francisco maatskappy wat homself as die “grootste private voetsoolvlaksteunorganisasie in die Verenigde State van Amerika,” voorhou, het

Lees verder: Trump het ‘n punt beet oor betaalde betogers

Kolleges kom landwyd tot stilstand

Die Suid-Afrikaanse studentevereniging vir verdere onderwys en opleiding het vroeër gedreig dat bedrywighede Donderdag by alle TBOO-kolleges landwyd tot ‘n stilstand gedwing moet word. Die Departement van Hoër Onderwys het ‘n beroep gedoen dat gesprekke met verteenwoordigers van kolleges vir verdere opleiding voortgesit moet word. Die liggaam eis inligting oor kwessies soos befondsing, infrastruktuur en

Lees verder: Kolleges kom landwyd tot stilstand

Hulpagentskappe smokkel glo migrante na Europa

Volgens die organisasie Gefira, het ‘n aantal hulpagentskappe byna 40 000 migrante binne twee maande na Europa gesmokkel. Amptelik, maak hulle asof hulle migrante in nood red op see. Maar die bewegings van skepe wat aan die hulpagentskappe behoort, het Gefira tot die gevolgtrekking gekom dat hulle eintlik net buite die Libiese kus migrante aan

Lees verder: Hulpagentskappe smokkel glo migrante na Europa

Sal Tajani in die voetspore volg van groot verkwister Martin Schulz?

Martin Schulz was óf ‘n Bollinger Bolsjewistiese of ‘n Foie Gras Federalis. Wat sal die nuwe baas van die EU Antonia Tajani wees? Tajani het pas sy landgenoot verslaan om die pos oor te neem na ‘n lang stemproses gister in Straatsburg. EU-grootkop Martin Schulz, en sikofant van oorlede Britse Marxistiese historikus Eric Hobsbawn, is

Lees verder: Sal Tajani in die voetspore volg van groot verkwister Martin Schulz?

SABC grom vir Multichoice

Die ad hoc-komitee oor die SABC beveel in ‘n werksdokument aan dat die transaksie met die betaaltelevisiemaatskappy Multichoice aan ‘n forensiese oudit onderwerp word, het RSG berig. Dit is een van die aanbevelings wat vervat is in ‘n dokument wat in die besit van SABC-nuus is. Die werksdokument is aan die lede van die komitee

Lees verder: SABC grom vir Multichoice

Duitse skrywer wat media ontbloot sterf onverwags

Die joernalis en skrywer Udo Ulfkotte is skielik op die ouderdom van 56 jaar oorlede. In 2014, het hy opslae gemaak met sy boek “Gekoopte Joernaliste” waarin hy die invloed van die CIA in Duitse hoofstroom media blootgelê het. Ulfkotte was ‘n ondersteuner van die Pegida-beweging en was krities oor Islamitiese idees. Die omstrede skrywer

Lees verder: Duitse skrywer wat media ontbloot sterf onverwags

Eskom skakel ses munisipaliteite se ligte af

Ses munisipaliteite in Noordwes en die Noord-Kaap staar van môre af daaglikse kragonderbrekings in die gesig indien hulle nie betalingsooreenkomste met Eskom aangaan nie. Die munisipaliteite skuld Eskom miljarde rande. In Noordwes sal daar van môre af kragonderbrekings in die Lekwa-Teemane-, Maquassi Hills-, Madibeng-, en Kgetlengrivier-munisipaliteite wees. In die Noord-Kaap sal daar geen krag in

Lees verder: Eskom skakel ses munisipaliteite se ligte af

Trump gee Navo en Merkel twee ken-opstoppers

In twee afsonderlike onderhoude met Duitsland se Bild en Londen se Sunday Times, het Donald Trump uit sy hoek van die internasionale bokskryt gestorm gekom, met verreikende beleids- en strategie-aankondigings oor NAVO en Merkel. Trump het aan die Times gesê baie lande gaan die Europese Unie verlaat, as gevolg van die skade wat aangerig is

Lees verder: Trump gee Navo en Merkel twee ken-opstoppers

Halfmiljard-Cyril gaan kuier in Davos

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, een van die land se 50 rykste mense weens naakte politiekery, sal die Suid-Afrikaanse afvaardiging na die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) lei. Die forum begin môre in Davos in Switersland. Bykans drieduisend regeringsleiers, sakeleiers en arbeidverteenwoordigers sal byeenkom vir die forum. Die byeenkoms vind plaas te midde van moeilike toestande vir ekonomieë

Lees verder: Halfmiljard-Cyril gaan kuier in Davos

Twee terroriste in SA se visier

Twee vermeende terroriste is onlangs in en na Suid-Afrika in afsonderlike voorvalle vasgetrek, het die Valke Sondag gesê. In die eerste voorval, is ‘n vermeende ekstremis, wat reis op ‘n paspoort van die Verenigde State van Amerika via Turkye, by die OR Tambo op 16 Desember gevang, het Media24 berig. “Hy was reeds gemerk deur

Lees verder: Twee terroriste in SA se visier