Ses munisipaliteite in Noordwes en die Noord-Kaap staar van môre af daaglikse kragonderbrekings in die gesig indien hulle nie betalingsooreenkomste met Eskom aangaan nie.
Die munisipaliteite skuld Eskom miljarde rande.
In Noordwes sal daar van môre af kragonderbrekings in die Lekwa-Teemane-, Maquassi Hills-, Madibeng-, en Kgetlengrivier-munisipaliteite wees. In die Noord-Kaap sal daar geen krag in die Ubuntu- en Renosterberg-munisipaliteite wees nie.
Die kragtoevoer sal onderbreek word van Maandae tot Vrydae, soggens tussen ses en agt, en smiddae tussen 5-uur en half-agt. Saterdae en Sondae sal die krag af wees tussen half-nege en 11-uur die oggend en 15:00 en half-ses die middae.
Die kragtoever is reeds van gister af tussen daardie tye na die Ventersdorp- en Naledi-munisipaliteite onderbreek. Die Mamusa-munisipaliteit, wat ook kragonderbrekings in die gesig gestaar het, het egter ‘n ooreenkoms met Eskom aangegaan.
Bron: OFM Nuus

De ene tot op het bot corrupte BEE tewerkstellingsorg. die de andere probeert te wurgen terwijl de betalende burger in het donker wordt gelaten of nog meer betaald voor een eigen aggregaat of zonnecellen op het dak.
Da’s democratische anc sacp groei uit volgepropte bekken van totaal corrupte onkundige psychopathische opvreters.
De enige groei die nog waarneembaar is is de buikomvang van de kaders.
Viva.
KOLSKOOT!!!
Die stoperige verkiesings beloftes van ‘verandering’ en soortgelyke bog weergalm nog en die amptelike oposisie is tjoepstil ….getuig dit van magteloosheid of instemming???
Hoe meer die stemvee kruisies trek hoe slegter gaan dit , ‘n mens dui immers ‘n verkeerde keuse met ‘n kruisie aan .
In daardie munisipaliteite is mense wat hul elektrisiteit betaal het, die wat dit nie betaal het nie en ‘n klomp beamptes wat nie Graad 8 boekhou verstaan nie en met ‘n rioolpyp moraliteit. Ek is jammer vir eersgenoemde.
Nogmaals net ydele dreigemente om voorbrand te maak vir ‘n tarief verhoging.
dis wat gebeur as jy aanhoudelik jou populasie aanhits tot tarting van die wet. Bo-op dit het the cANCer vir die afgelope 22 jaar op die rug van die “swart man se pyn en lyd weens die wit man” perdjie gery…maar nou is daar niks meer oor om weg te gee nie. Dit gebeur as jy n ander man se geld spandeer. Hoop maar cyril vra mooi en dat die rothchilds hom tot hulp staan. En nou wil cosatu die Reserwe Bank nationaliseer…..
Maar, – die “bottom line” en “buck stops here” is maar oudergewoonte op laagste grondvlak. Die vuisvoos (NWO) Burgers van die vervalle Nuwe SA moet man, vrou en kind alleen probeer vasstaan teen groeiende misdaad, moord op blankes, belasting verkwisting wat dienste, verdediging en infrastruktuur negatief raak, swak onderwys, kriminele Gauteng e-tol, wanbestuur van munisipaliteite, gebrek aan etiek en moraliteit, gebrek aan volhoubare regering, groter las op staatshospitale, algemene onbeholpenheid en nou weer, – na jare van elektirsiteit in SA, – kerse! Wanneer gaan ons tot daadwerklike selfbestuur, selfbeskikking en alternatiewe sosio-ekonomiese modelle (veral met beheer van eie belasting in alle tersaaklike opsigte) oorgaan? Dit gaan egter diskressie, dinkwerk, saamwerk en hardewerk kos … en die wil ons nog nie!
https://www.suidlanders.co.za/elektrisiteitskrisis/
Dankie